KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Monday 12 December 2011

SO WAAR...

Esegiel 5:6-9

Maar dit was wederstrewig teen my verordeninge, goddeloser as die nasies, en teen my insettinge meer as die lande daar rondomheen: want hulle het my verordeninge verwerp en in my insettinge nie gewandel nie.

7; Daarom, so se die Here Here: Omdat julle opstandiger is as die nasies wat rondom julle is, in my insettinge nie gewandel en my verordeinge nie betrag het nie - selfs na die verordeninge van die nasies wat rondom julle is, nie gehandel het nie.

8; daarom, so se die Here Here; Kyk, Ek het dit teen jou, ja, EK! En Ek sal strafgerigte in jou midde oefen, voor die oe van die nasies.

9; en om al jou gruwels ontwil sal Ek aan jou doen wat Ek nooit gedoen het nie, en wat Ek so nooit weer sal doen nie.



Verordeninge waarna verwys word soos in die Woord wat ek ondersoek het.

Romeine 2:14-15

Want wanneer die heidene, wat geen wet het nie, van nature die dinge van die wet doen, is hulle vir hulleself n wet, al het hulle geen wet nie.

15; omdat hulle toon dat die werk van die wet in hulle harte geskrywe staan, terwyl hulle gewete saam getuienis gee en die gedagtes mekaar onderling beskuldig of ook verontskuldig.



Deuternomium 7:1-6

As die Here jou God jou inbring in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem, en Hy baie nasies voor jou uit verjaag: die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaaniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, sewe nasies, meer en magtiger as jy:

2; en die Here jou God hulle aan jou oorgee, dat jy hulle verslaan, dan moet jy hulle verslaan, dan moet jy hulle geheel en al met die banvloek tref: jy mag geen verbond met hulle maak en hulle nie genadig wees nie.

3; Jy mag ook nie met hulle verswaer nie - jy mag jou dogter nie gee aan sy seun nie, en sy dogter nie neem vir jou seun nie:

4; want hy sal jou seun van My afvallig maak, sodat hulle ander gode dien en die toorn van die Here teen julle ontvlam en Hy jou gou verdelg.

5; Maar julle moet so met hulle so doen: hulle altare moet julle omgooi en hull klippilare verbrysel en hulle heilige boomstamme omkap en hulle gesnede beelde met vuur verbrand.

6; Want jy is n volk heilig aan die Here jou God: jou het die Here jou God uitverkies om uit al die volke wat op die aarde is, sy eiendomsvolk te wees.



Joshua 23:7 dat julle met hierdie nasies wat met julle saam oorgebly het, nie meng nie; julle mag ook die naam van hulle gode nie vermeld en daarby nie laat sweer nie, en julle mag hulle nie dien en julle voor hulle nie neerbuig nie:



Rigters 2:2 maar julle mag geen verbond met die inwoners van hierdie land maak nie; hulle altare moet julle omgooi. Maar julle het nie na my stem geluister nie. Wat het julle nou gedoen?