KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Thursday 29 December 2011

BOERE, VOLKSGENOTE EN VRIENDE ONDERSTAANDE NET DIE VOLGENDE.


Ons is in n sisteem in gedruk waar ons geen ander keuse het as om saam met die ongelowige 

die juk te trek nie.Die tyd om daardie juk af te gooi het gekom.As jy die deurtrekker of 666 as 
jou simbool en ikoon aanvaer gaan jy verseker sukkel om in die laer van die regverdige in te
 beweeg.Daar is vandag baie vra gevra en voorbeelde gegee van wat reg en verkeerd is.

Ek doen vandag n beroep op al my volksgenote,gaan uit en verkondig die woord.Ons is min en 

sal altyd min wees want die pad van die regverdige is smal maar die pad van die dwaas is breed.
Ek het vir n baie lang tyd gewandel op baie moeiliker tereine en waar baie meer breedvoerig
 uitgewei word oor wat reg en nie reg is nie.Niemand het die presiese antwoord nie maar ons
 kan daarop roem dat as ons,ons voorouers se voorbeeld navolg ons verseker nie verkeerd 
kan wees nie.

Boerevolk,helde Volk,God Vresend in hul wandel en handel staanvas moet nie dwase en nie

 Boers wees nie.Ons was nooit die aggressor nie.Ons het die grootste wereld moondheid
 twee keer pakslae gegee.Ons het Suid Afrika mak gemaak.Moet nie dat terroriste en
 kamerade en bloeddorstige bendes ons offers verniel en ons Helde geskiedenis vertrap nie.

Wys vir hulle n middelvinger.