KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Friday 23 December 2011

DIE HALAAL SLAGTING VAN AFRIKANERS IN SUID AFRIKA.

Die slagting van Afrikaners is n geloofsdaad wat voortspruit uit
 die liberalisme se Multikulturele Geloofsbelydenis van swart nazi’s in
 Suid Afrika.
Net soos die slagting van hulle naamsgenote in Islam, is die slagting
 van Afrikaners, ‘n bloeddorstige en barbaarse behandeling van hul
 slagoffers.
Wat die gepaardgaande goddeloosheid en barbaarsheid in beide
 gevalle betref, is daar geen verskil nie.
Halaal slagting van Afrikaners
Die Halaal slagting gaan gepaard met die afsny van die keel van die
 slagoffer, terwyl hy nog by sy volle positiewe is, en bewus is van die 
reuk van sy eie bloed wat vloei, en die besef dat sy lewe gaandeweg
 besig is om hom te verlaat. Dit word gedoen sodat sy hart sy liggaam
 kan leegpomp van bloed, terwyl hy nog lewe. En dan uiteindelik na
 n tydperk van magtelose paniek, gee die hart en organe en die res
 van die lyf in, vanweë n tekort aan suurstof en bloed.
In wese is daar niks verskil tussen die Halaal slagting van Afrikaners
 in Suid Afrika, en die slagting van Afrikanerbeeste in Islam nie.
Minagting vir lewe en die skepping, menselewens en die Skepper-God,
 Jesus Christus is in beide gevalle kenmerkend en aanwesig.
Halaal slagting van Afrikaners
In die slagpale genaamd Suid Afrika is dit Afrikaners wat die
 offerande is van n antichristelike multikulturele geloofsbelydenis
 van Afrika se swart nazisme.
Afrikaners het nou die geel sterre op hul bors, wat hul toekomstige
 lot aandui, net soos die Jode wat op pad was na die Auschwitz
 konsentrasiekampe toe. En dit is n rol wat die media, die liberaliste
 en die marxistiese regeerders verwag dat Afrikaners gelate moet
 vervul en aanvaar. Ons as Afrikaners moet ‘Silence of the Lambs”
-gedrag openbaar, met ander woorde ons moet met stilswye 
stilstaan terwyl hulle ons kele afsny in die aande. As ons
 beswaar maak  is ons vêr-regs, neo-nazi’s, of ekstreem-regs.
 Enigiemand wat teen hierdie liberale vereiste van ‘Silence of…
’ skop, word onmiddelik geetiketteer om eerste slagpale toe te
 gaan. Vleis met demone in moet eerste geslag word.
Halaal slagting van Afrikaners
www.censorbugbear.org
Om alles te kroon, is dit onverstaanbaar dat Afrikaners nog verkies om 
gelate pasifiste, of gelate slagoffers te wees, en boonop nog die
 Stockholm sindroom openbaar.
En in die sakewêreld is dit juis hierdie nuttige idiote onder die
 Afrikaners, wat lustig meewerk in die korporatiewe omgewing
 aan die ondergang van hul mede-Afrikaners, en ook uiteindelik
 Suid Afrika, terwyl selfs op hulle bors, daar reeds n groot geel stêr
 pryk.
Vir hulle gaan n eg Suid Afrikaanse Auschwitz, nooit aanbreek nie, of
 tenminste so dink hulle.
En Martin Bosma beskryf dit so mooi, daar kry ons n Nuttige-Idiote
-Kontinuiteit; -die meelopers van Kommunisme wat meehelp om hulle
 eie ondergang te bewerkstellig.
Hoekom is dit altyd die krokodilboer, wat uitvind, dat krokodilboere,
 word heel laaste deur die krokodille opgevreet?
Of soos n ou spreekwoord uit Europa heet: “Voed n wolf in die winter,
 en hy vreet jou in die somer”.
Waarom sê ek al die dinge?
‘n Paar redes.
Afrikaners was een van die eerste slagoffers van n volksmoord deur
 plunderende Britte vanaf 1899 tot 1901. Die werklike realiteite van
 hierdie brutaliteite is nooit deur die owerhede op gepaste tye bekend
 gemaak nie, en 87 jaar het verloop voordat die realiteite in beperkte
 vorm aan slegs bona-fide navorsers bekend gemaak is. Ons ken dit en
 weet hoe dit voel.
Die huidige slagting, verminking en moorde van Afrikaners, was eerste
 deur die Amerikaanse weermag as n volksmoord waargeneem,
 en toe Genocidewatch, en n paar Afrikaners. Selfs in die buiteland
 word daar erken dat dit n volksmoord is en nog meer.
Die bloedbad onder Afrikaners is al vêr verby die realiteite van
 Auchswitz, van n volksmoord, van oorlog. Dit het in n futuristiese,
 maar redelik onbekende realm inbeweeg van die sistemiese
 massaslagting van n ongewensde kultuurgroep deur
 die staat met behulp van magsvermenigvuldigerinstrumente.
Die massaslagting van Afrikaners vind in die moderne tyd plaas,
 in n sisteem wat nasionaal opgerig is spesifiek vir so n doel.
 Suid Afrika is ontwerp as een groot slagpale van Afrikaners; van
 die hospitale, tot die weermag, tot die polisie, tot die pensioeneafdeling
 en die belastinggaarder.
Afrikaners is in die mees modernste volksmoord van die tweede
 millennium gewikkel as die teiken en slagoffer. En die meeste van
 hulle is salig onbewus daarvan as gevolg van die monopolie van die
 media, deur die staat. Televisie, radio en koerante is in een groot
 sameswering gehul om die mees korrupte, kriminele en perverse staat
 ter wêreld te preserveer.
Hierdie monsteragtige perversiteit genaamd Suid Afrika, word ten alle
 koste gepreserveer, omdat dit die kulminering van n kommunistiese
 droom is, wat al in 1928 in alle erns begin het.
Toe reeds het die Komintern besluit dat Suid Afrika moet n swart
 kommunistiese regering kry, en die voorsitter van die SAKP op daardie
 stadium, Bill Andrews het na Suid Afrika teruggekeer, en die
 implementering daarvan aan die gang gesit.
In 1994 was hierdie 70 jaar lange droom toe uiteindelik verwesenlik.
En in 2011, gaan niks of niemand hulle keer, om hierdie droom te
 laat aanhou nie. Vir die liberale multikulturaliste is die Nuwe Suid Afrika,
 die kulminering van 70 jaar se harde werk en drome.
Dit is hulle pensioen. Vir hulle is dit net nog ‘n dag in Utopia.
Maar soos die liberale swart nazi en die hoender gesê het oor ontbyt:
 ‘Vir my is dit maar net die lê van n eier.”
Maar tereg kan die Afrikaner saam met die varkie sê: “Maar vir ons is
 nog ‘n dag in Suid Afrika, n kwessie van lewe en dood.”