KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Monday 19 December 2011

PAROOL GEWEIER VIR CLIVE DERBY-LEWIS.


PRETORIA. – Clive Derby-Lewis (74), wat lewenslange tronkstraf uitdien weens die moord

 op die ANC-leier Chris Hani, se paroolaansoek is geweier.

Me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van korrektiewe dienste (DKD), het gister op die

 opening van die nuwe galgkamer-museum in Pretoria gesê sy het die aansoek geweier
 en hy gaan nie volgende jaar op parool vrygelaat word nie.

“Ek voer gesprekke met die openbare beskermer, maar hy het nog nie om mediese parool

 aansoek gedoen nie,” het Mapisa-Nqakula gesê.

.....

Adv. George Bizos, veteraanstryder vir menseregte en oudpres. Nelson Mandela se 

voormalige regsverteenwoordiger, het in sy toespraak gesê die groot vraag is of mense
 soos De Kock en Derby-Lewis gerehabiliteer is.

“Laat ons hulle leer om respek te hê vir ons demokrasie voordat hulle vrygelaat word,” het Bizos gesê.

Pres. Jacob Zuma, wat dié museum by die Pretoria-sentraal-gevangenis amptelik geopen het,

 het ná ’n toer van die galgkamer en die gebou gesê hy is baie emosioneel, want “daai name
 op die muur was mense wat ek geken het”.

.......

“Die reg op lewe en integriteit is die belangrikste mensereg in ons land,” het Zuma gesê.

“Die Suid-Afrikaanse regering het nie nodig om mense dood te maak om te wys dit is 

verkeerd om mense te vermoor of ernstige misdade te pleeg nie.

“Alle Suid-Afrikaners het swaar gekry vir ons vryheid. Daar was lewensverlies en baie

 families het deur onbeskryflike pyn en lyding gegaan.

GELOFTEVOLK REPUBLIKEINE WIL WEET :

1. IS DIT MENSLIK OM IEMAND VIR 18 JAAR IN 'N TRONK AAN TE HOU OP 74-JARIGE 

OUDERDOM?
2. HOE KAN DIE MINISTER NOU AL Sê DAT SY OOM CLIVE NIE VOLGENDE JAAR SAL

 VRYLAAT NIE - MET ANDER WOORDE DIE HANGENDE MEDIESE PAROOL-AANSOEK IS FUTIEL??
3. AS ZUMA DAN SELF Sê : “Die Suid-Afrikaanse regering het nie nodig om mense dood te

 maak om te wys dit is verkeerd om mense te vermoor of ernstige misdade te pleeg nie.,
 HET DIE SA REGERING DAN NODIG OM 74-JARIGE MENSE NA 18 JAAR TRONKSTRAF
 NOG IN DIE TRONK TE HOU "om te wys dit is verkeerd" WAT OOM CLIVE NA BEWERING
 GEDOEN HET??
4. AS ZUMA Sê “Alle Suid-Afrikaners het swaar gekry vir ons vryheid.", MOET HY TOG ASSEBLIEF

 NET NOOIT DINK DAT SY "ons" DIE BOEREVOLK INSLUIT AS OOM CLIVE STRYDIG MET
 KORREKTIEWE DIENS REELS NA 70-JARIGE OUDERDOM NOG AANGEHOU WORD NIE.
5. AS ZUMA Sê “Die reg op lewe en integriteit is die belangrikste mensereg in ons land

,” DAN WIL GELOFTEVOLK REPUBLIKEINE WEET WAAROM DIE REG OP LEWE VAN ONS
 PLAASBOERE WAT SO UITGEMOOR WORD, TOT SO 'N MATE MISKEN WORD, DAT DIT 
WêRELDWYD AS VOLKSMOORD ERKEN WORD??
MNR ZUMA, U MAAK MEER EN MEER VAN WIT EN SWART IN SA WIT, DIE "ONS" EN DIE 

SWART DIE "JULLE" - VERAL DEUR OPTREDE SOOS DIE TEENOOR OOM CLIVE. IS U
 HOEGENAAMD VERSTOM DAT DIE "NASIEBOU-AKSIE" NA BYKANS 19 JAAR OP 'N
 MISLUKKING AFSTUUR????