KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Monday 26 December 2011

"7 DE LAAN"- SWART NAZI-PROPAGANDA VAN AFRIKA.




Die regerende party van Suid Afrika, is Swart Nazisme in wese. Hulle
 minderwaardigheidverklaring van die Afrikanerbeskawing deur middel
 van hul rassistiese regstellende aksiewetgewing, is in wese, en in gees
 dieselfde Nazisme wat die Jode in konsentrasiekampe gegooi, en met
 gifgas afgemaai het.
Elke aand nadat ons op Facebook van die dag se gruweldade,
 moorde en verminkings van Afrikaners deurgewerk het, is daar iewers
 n paaiende stemmetjie wat vir ons vertel : “Dinge is nie so erg nie,
 iewers in Suid Afrika is daar n utopia tussen die rasse, in die ‘nuwe’
 bedeling”.
Daardie leuenagtige stemmetjie is 7de Laan se sepie.
Die swartmense wat Afrikaans praat, speel almal in 7de laan.
Die restaurant waar die meerderheid kelners nog blank is, is in 7de laan.
Die plek waar Afrikaners nog in die meerderheid is, is in 7de laan.
Die plek waar daar nie Afrikaners doodgaan en vermink word nie, is in
 7de laan. Die plek waar Afrikaners nie honger ly nie, en nie op die
 staat of in bome slaap nie, is in 7de laan. Die plek waar die jong meisies
 soos Paula en die res nog nie met n Nigeriese dwelmsmokkelaars
 getroud is, of ge-‘pimp’ word as prostistuut nie, is in 7de laan. Die plek
 waar jong Afrikaanse meisies nog nie deur haar Nigeriese ‘pimp’ elke
 oggend voos geslaan word omdat sy deur die nag nie genoeg geld verdien
 het nie, is in 7de laan. Die plek waar n Afrikaanse meisie nie haar Nigeriese
 ‘pimp’ se basterbaba verwag nie, is in 7de laan.
Die plek waar Afrikaners nie met kap en snywonde van n panga rondloop
 nie, is in 7de laan. Die plek waar polisie nie Afrikaners summier in hulle
 karre doodskiet, of in die tronk gooi omdat hulle op n parkeerruimte vir
 familie wag nie, is in 7de laan. Die plek waar die restaurant se ligte elke
 aand nog krag het, en nie afgaan nie, is in 7de laan. Die plek waar die
 meerderheid swartes nie rassiste is nie, is in 7de laan.
En elke aand speel daar Afrikaanse akteurs in hierdie fenomenale
 leuen, wat poog om die sosiale heringenieurswerke van die ANC te voltooi,
 in n poging om hul Afrika Oos-Duitsland onversteurd op te rig, en om
 ons te probeer vertel( en daarin slaag); dat multikulturalisme werk. Die
 probleem is dat hierdie akteurs hierdie ‘multikulturele leuen’ teen
 enorme vergoedingspakkette help versprei.
Hierdie multikulturalisme werk net op die vals voorstelling van die
 werklikheid, genaamd 7de laan.
In die werklike lewe op grondvlak in Suid Afrika, is daar honderdeduisende
 gekwalifiseerde Afrikaners wat nie mag werk nie, en besig is om in n
 staatsgeinduseerde hongersnood te sterf. In werklikheid is daar
 miljoene onwettige swart sosioparasiete uit Afrika, in Suid Afrika
 teenwoordig, wat die REG het om te werk volgens wetgewing,
 terwyl ons eie wit Afrikanerlandsburgers, GEEN REG het om te
 werk, of nie vir die meeste vakante poste aansoek mag doen nie;
 TENSPYTE van die feit, dat Afrikaners met meer as 50 % van alle
 nagraadse kwalifikasies sit, en net 10 % van die bevolking uitmaak.