KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Follow by Email

Saturday, 25 February 2012

SIENER VAN RENSBURG.....A VISION COME TRUE

AGAINST ALL LIBERAL ODDS, PROPAGANDA  AND LIES- THIS REMARKABLE MAN'S VISIONS ALL CAME TRUE. NOW WE ENTER THE LAST CHAPTER OF HIS VISIONS FOR HIS PEOPLE:



SIENER VAN RENSBURG AND HIS VISION OF A BLACK LEADER

On the morning of 8th September 1925, the Seer told his daughter, Anna, he sees a black man being released from prison in the distant future, visit Russia, and on his return, be appointed in an important post. The country will be thrown into chaos under his rule. However, it is only after the violent death of a black leader, and a massive strike cripples the country, that real trouble starts.
This black leader will lie in state on Church Square in Pretoria, while people flock there in their thousands to ‘pay their last respects’: “The body of the king (black leader) is placed in a glass coffin and he lies in state on Church Square, Pretoria—for seven days. Mourners came from all over the world to pay homage to this king (of the rainbow-nation). Nobody worked—for seven days, for people moved past the coffin day and night, fell on it and wept bitterly, and could not be consoled—for seven days.
“On the eighth day he was buried in Heroes’ Acre.” (A special plot in the old cemetery in Church Street, Pretoria, reserved for statesmen).


Thus what the old prophet, the Seer van Rensburg, said, came true: “I see a coffin being lowered into a grave. Fires emerge, but one great fire emerging in front. Naked people appear.” This tells of violence and civil war which will erupt with the burial of the (black) king. Then the Boer nation will also stand naked, stripped of everything and experience dreadful oppression...
This vision concurs with the ‘bloody funeral’ he saw on 4th April 1915’.
Chaos and decline are visible everywhere; the cold- blooded murders of whites escalate by the day and our pension schemes are being plundered. In a vision on 26th December 1921, the Seer saw a fatal stomach disease break out in the Johannesburg area. The disruption this would cause even greater violence: “There is a round tank in the east and fire falls out of it.”
It is at this time the Seer saw the red pickaxe going over us—a time when the nation will still be very divided and dissension at its worst.
But then he sees the man in the brown suit rise very unexpectedly to gather the nation together and take matters in hand by means of a coup d’etat. The first large-scale violence erupts and the Witwatersrand (Gauteng) in particular feels the brunt of black violence, and bloodshed in that area will also be unexpected.
However, when the armed forces advance on Pretoria at dawn, the Boers are ready for action and Johannesburg is bomb-attacked, which shakes the whole world. The ensuing war will quickly spread northwards until the whole of Europe is in flames. But England will suffer the most as a result of race riots and famine..." he predicted.



In April 1915, some months after the Rebellion, while languishing in prison, the Seer had a vision of a funeral, bloody violence and great tribulations still to come over his people at the end of the century. According to his prison-mates, this vision also greatly upset him. However, it was only later that he connected it with the one of 8th September (Mandela):
The vision: 4th April 1915—I see a coffin being let down into a grave, fires coming out, but one great fire igniting in front. Naked people appear. I’m sitting by a table and dividing a trt. It is dark, but silver letters appear on a shining (metal) sheet. (Then he told them to read Psalm 12:6): The words of the Lord are pure words; as silver tried in a furnace of earth, purified seven times.
Not only will unprecedented violence erupt throughout the country during the burial of this very important person, but also full scale civil war (...but one great fire igniting in front). At that time the Boer nation will be naked, stripped of everything and feel very oppressed.
Therefore this vision cannot be associated with the death of Chris Hani on 10th April 1993, as the government was still in white hands, and things were still going well with them! Civil war did not follow his death either..

The tart which Van Rensburg divided, means the little that the nation still has left, would be divided even further until he is left with virtually nothing. Only after that will the darkness which Van Rensburg spoke about, descend over the Boer nation—a darkness in which one cannot even see one’s hand before one’s eyes.
The silver letters on the shining sheet means (according to Psalm 12) that the time has come for the nation to enter the furnace.




DIE NAGGESIG



Die skemer gooi haar sagte donker kombers oor die vlaktes heen.
 Hier-en-daar oorweldig skadukolle die sonlig asof hulle die ligheerser eers tart - en dan meer gewaagd en onverskrokke sy domein betree. Die windjie dans ligvoets opdie grashalms, roer hulle – en flankeer saggies met hulle toppe.
Die naglewe begin stadig ontwaak en van ver hoor ek die jakkals jammerlik sy maat se heengaan betreur.
My oë begin stadig te sluit en ek voel myself sweef oor die grasgewelf- tot
onder in die kloof. Ek staar verbaas na die berge om my heen, verwonder my aan hulle skoonheid daargestel. Ek sien die son verdwyn agter die reuse pieke, hoor hoe die wind sy tempo versnel. Ek hoor die grasveld om my hulle dans aanpas op sy ritme- heen-en-weer, heen-en-weer, totdat hulle soos dansers riel in die wind se gemaal.


Skielik sien ek die wolke opsteek en kom oor die kim - ek hoor hoe tromme van donder geslaan word agter reuse van weleer. Die wind staan nou op die hemel se verhoog en slinger haar karos woes teen die aarde neer. Sy gooi haar arms wyd - vergader die donker storms om haar sy. Met 'n skielik ongekende woede slinger sy verwoed die blitse na beneë, ruk aan die fonteine van die hemel- werp swaar druppels hard en genadeloos op die aarde neer.


Ek staan verruk en versteen, starend na die ongeewenaarde skouspel van
natuurlike mag, sien hoe die gewelf geruk en geskud word. Donderslae ruk die uitspansel, weerlig flis van die Ooste tot die Weste kruine, fonteine van bo stort hulle inhoud na beneë... die natuur in al haar oorlogsgewaad geklee.


Skielik sien ek hom kom vanuit die Weste- sterk en grotesk in sy waad. Hy sit op sy ros, fier en regop- al starend na my rukkende postuur. In sy
regterhand hou hy vreesloos vas sy onwrikbare roer, en in sy linkerhand
vasgeklem die trotse kleur van vier. Die wind speel deur sy gryse baard-
probeer rukkend sy velhoed se voorkant na agter beur. Sy gespierde reun ruk sy kop na agter, kap met sy sierlike pote na voor, 'n toonbeeld van mag- 'n leier en sy dier. Die vlag in sy hand die wapper sterk- staan reguit in sy trots- so staan hy afgebeeld teen die horison... die boer se rots.


Ek sien die onweerswolke rol af teen die berg se hang, en hoor die
bloedstollende krete van massas soos die dood se gesang. Die ruiter druk sy vlag na bo, swaai dit drie maal en strek dit na Oos. Ek draai my na waar hy toon en in die donker wolkemassas gewaar ek hul kom. In hulle duisende storm na vore met die lem van verwoesting wat blink. Hul oë is bloedbelope - hulle swart hande nou rooi bevlek. Met bloedstollende oorlogsdanse ruk hul al vorentoe op.


Die ruiter druk weereens sy vlag omhoog, swaai dit een maal en laat val dit
na Noord. Ek draai om en staar na waar hy my wys.... die visioen gaan
voort... voor my sien ek 'n man in khaki gekleed, sluimerend teen die hemel afgeêts soos 'n arbeider na 'n moeë dag se taak. Aan sy voetenend, huilend en naak 'n vrou en haar kind... bebloed en geknak - al rukkend aan sy broek se pyp vir hulp. Teen die horison neffens hom, merk ek skielik die rook wat hang bo die groot stadsgebied. . . ek sien die vlamme wat hoog opskiet en die hemel ontbloot - tot selfs die Engele se verdriet.


Ek hoor die angskrete van duisende wat ly en ek vra, ag my Heer, waarom wys U dít juis vir my! Die reuk van die dood slaan die lug soos 'n magtige
vuis; ek draai na die ruiter en 'n rou angskreet skeur deur my vir die arme
siele bo die wind se gesuis. Hy lig sy kop, wys die tyd is nog nie daar-
die smeltkroes moet eers kom, die profesie moet eers klaar. Oral om my sien ek my volk se grond begin om te brand, met hordes barbare wat opskiet uit die aarde - met vreemde roere en spiese vernietig hul die land.


Voor my sien ek menige vroue en kinders voor die hordes swig, en ek sien
talle voor die aanstormende barbaarsheid vlug. Met onmenslike wreedheid val hulle aan, en vermoor alles wat voorkom- alles klein en groot. Uit
radeloosheid draai ek weereens na hom wat sit op die ros, maar sy hoof is
gebuig soos een wat in diepe mymering verkeer. Ek kyk na die man in khaki - en gil dat hy moet ontwaak maar ook hy verkeer steeds ongeêrg in diep sluimerende slaap.


Die wreedheid wat ek aanskou dit kan ek nie beskryf- die groot stad en haar susters vernietig, steeds kry die hordes nie genoeg. Soos massas
sprinkane swerm hul oor die land, verniel alles kosbaar en vermoor dié wat
dit hulpeloos nie kan keer. Ek sien man, vrou en kind vlug na die vlakte
se kant om die meedoënlose aanslag te ontvlug in die berg se rant.'n Land
is aan die brand, 'n stad is aan die val - rook en harpuis hang swaar in die
lug; die reuk van dood en verwoesting trek oor berg en dal. 'n Volk word
voor my oë vernietig- nie een enkele sal oorleef... O, my God, my God, hoe
lank moet ek nog die marteling aanskou voor my moed mý ook begeef?



Skielik lig die ruiter sy vlag en swaai dit slegs een maal na bo, draai
dan sy ros en rig na die Suide sy oë. Hy neem sy roer en lig dit
ten hemele asof hy bid en op sy bevel sien ek uit die dynsigheid die
silhoeët van duisende perderuiters aankom - 'n Berede strafkommando wat haastig ry in gelid. Met 'n donderende gedreun kom hul aangejaag, vuur wat spat uit bekke en vonke wat blits aan perd en aan hoef. Die ruiter swaai om en wys na die groot stad van pyn en smart met oë vol droef. Met een beweging ruk hy sy dier bergwaarts om en met vierkleur en krygers verdwyn hy eensklaps oor die horison se rant.


Ek hoor die magtige dreuning van 'n duisend skote wat aankondig die begin van die slag en gewaar hordes moordenaars wat uitmekaar moet spat - donker gedaantes wat beangs skuiling soek in die kombers van die nag. Ek sien teen die vlamme se gloed ontelbare barbare wat vreesbevange vlug in die rigting van Noord, net om maar ingehaal te word- meedoenloos gestraf en verdelg vir hul aandeel aan moord. Die grond waarop ek staan is bedek met bloed; ek sien lyke lê oral waar die vernietigers nou boet.
Deur die nag woed die stryd dan onverpoosd sonder ophou ook voort- tot vroeg in die oggend wanneer die ligdag die slagting uiteindelik ontbloot.
Eensklaps is alles verby- en 'n doodse stilte daal op die aarde neer.
Die onweerswolke verdwyn- en warm sonstrale word weer verwelkom deur berg, vlakte en meer. Om my kom daar 'n kalmte en in die sagte wind hoor ek die huilstem van 'n pasgebore kind. Ek draai na waar die Noordewind
vandaan moet kom- en gewaar hoe die ridder voor sy stryders sy hand na my waai....sy siel het vrede gevind. Met 'n ferm beweging ruk hy nou sy perd na Wes waarheen hy sal moet gaan. Ek sien ver oor die bergagtige vlakte die Vierkleur trots weer wapper.... by sy regmatige plek waar hy moet staan.
-Witleeu - 11/12/2009