KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Wednesday 29 February 2012

"NUWE" AWB NOU BESIG OM LELIK UITMEKAAR TE VAL

AWB VLAG
Ja, wat kan ons meer se? Na die wrede sluipmoord en afsterwe van Eugene Terreblanche in 2010 het dinge in die AWB net maar nie lekker spieelglad verloop nie. Onder die leiding van die nuut verkose leier- Steyn Van Ronge- het daar een doodse stilte oor die AWB vlakte gedaal. Die liberale muishondpers regoor die wereld het al hulle aandag- natuurlik in opdrag van hulle Zionistiese handteerders van "The Club of Rome" af- op die organisasie toegespits. Na hulle demoniese aanvalle en wraaksugtige karakterskendings aanvalle en valse allegasies oor Eugene se dood om sy naam so swart moontlik te smeer- het hulle soos aasvoels gesit en wag op die wending wat die AWB- 'n organisasie wat moontlik die Joodse aanslag op ons minerale kan stuit- gaan neem.

Steyn Van Ronge  is as nuwe leier gekies- en het die die toneel betree in aanskoue van die hele wereld se muishonde en toegewyde hartseer volgelinge. Gaan die man Eugene se skoene van leierskap en onbeweegbare toegewydheid vir sy violk kan volstaan? Die regse kontingent het gehoop op 'n onverbiddelike teenaanval op die moord van een van hulle geliefde seuns. In die onmiddelike begin het van Ronge sterk en ferm voorgekom- en gewaarsu dat die AWB beslis gaan optree teen die bose magte wat onder agterbakse dekmantels hulle eerbare leier vermoor- en toe beswadder het. NASPERS - daardie muishond organisaie- was die voorbokke om Eugene se naam so diep deur die modder te sleep as moontlik- natuurlik in opdrag van die kommunistiese ANC en sy Joodse drekgode.Die eerste vuil smeerveldtog het in die "Saturday Star" verskyn....en onmiddelik het die res van die Hienas kort op hulle hakke gevolg. KVB was die eerste organisasie wat Eugene se dood op die web geplaas het- VOOR die verraderlike DA en NASPERS dit nog kon doen....en KVB het bewyse daarvoor. NASPERS het nog VOOR sy moord al begin hulle berig op lyn sit- hoe het hulle geweet hy gaan vermoor word?  KVB het hulle uitgevang dat hulle al die berig begin intik het VOOR hy vermoor was.....interressant is dit nie?Daarna het die DA ewe kordaat gespog HULLE het eerste sy moord verkondig....patetiese klomp liegbekke ne?

Helaas- om terug te keer- net so viinig soos van Ronge daardie kille waarskuwing laat weergalm het oor die berge en dale van onse land Suid-Afrika- het hy twee weke later 'n koel briesie oor sy warm woorde laat waai met 'n apologetiese toenadering van die AWB gaan nou NIE meer gaan optree nie- en later dat die AWB se naam en visie nou gaan omswaai na " Die Nuwe AWB" toe.Dit weet ons- het baie betroubare en patriotiese AWB ondersteuners in hulle koffie laat stik....en natuurlik die NWO gode en ANC terreurbende 'n slaak van verligting laat uiter. Die wit verraaier NI agente, operateurs, informante, polisielede en weermag is van "stand-by" afgehaal en "op rus" geplaas. Die "Groot wit gevaar" is vir eers verby.  "Nuwe AWB?" Dit het aan die ander kant van die spektrum net nie lekker op die geharde patriote se ore geval nie en mense het begin wonder wat van Ronge nou in die mou voer?



 STEYN VAN RONGE- "NUWE AWB" GEKOSE LEIER.


Ons staan nou byna twee jaar later verder af op die pad- en as ons sou terugkyk na die vordering- of rigting- wat van Ronge en sy " Nuwe AWB" ingeslaan het- kan mens net wonder wat HET nou eintlik gebeur? Was Van Ronge en sy "bestuur" dalk besig om 'n "Datsun" kompetisie aan sy volgelinge te adverteer....soek die AWB en wen 'n Datsun? As jy die AWB die afgelope jaar-of-so gesoek het...het jy niks gekry nie....en as jy iets gekry het- het jy nuks gewen nie omrede Datsuns nie meer bestaan nie- en so ook nie die "Nuwe" AWB nie! Die naam "Nuwe AWB" laat my so baie dink aan nog ander name wat so dieselfde klink...soos "Nuwe Suid-Afrika" en "Nuwe Wereld Orde."

Het Van Ronge en sy "Nuwe AWB" spannetjie dalkies 'n woordjie-of-twee gehad met die handteerders van die kommunistiese bewind om so die AWB meer " polities aanvaarbaar " te maak dat hulle meer "moderate" moet optree en so die gevaarlike angel uit die AWB te haal? Is van Ronge dalk bang hy loop dieselfde pad as Eugene indien hy ook sou probeer die volk verenig as een magtige mag om mee van rekening te hou? Is hy dalk aangese om te sorg dat die AWB op 'n kort leiband gehou word? Die ANC en Joodse rotnes het natuurlik intussen alle krane oopgedraai en verraderlike wit muishonde teen baie groot bedrae geld opgekommandeer om op alle vlakke alle Boere Organisasies in te sypel- en informasie so vinnig moontlik na hulle handteerders deur te voer. Die een na die ander "wapen opslagplek" is kamma gevind-(soos die drek wit velle maklike geld gejag het)- en onskuldiges is op strepe hof toe gesleep....net om later weer vrygespreek te word agv waninformasie. Bheki Cele- rassistiese korrupte terroris wat hy is- het met mag en mening die wittes aangeval en van elke "fonds" een helse media lawaai gemaak....net om weer stil-stil te verdwyn as die hof bevind die mense is op 'n klomp warm lug "ge-arristeer."

Gekyk na Pienk Pieter Mulder van die VF plus wat-ookal- sou mens net ironies wonder of die "powers to be" nie dalkies ook Van Ronge "geneutraliseer" het nie. Die man is darem- behalwe 'n blaffie hier-en-daar- veels te stil vir die dreigende gevaar en die onderdrukking wat die voilk tans moet beleef. Ek per se- het my betwyfelinge oor Steyn van Ronge. Hy kom vir my baie "diplomaties passief" voor in die laat uur waar ons volk so uitgemoor word.Die vraag is dan onteenseglik: Kan mens die manne in die stuk hieronder- enigsins kwalik neem vir hulle besluit?.Die tyd dat wittes steeds speletjies speel...is gevaarlik naby verby....die spreekwoordelike byl is teen die wortel van die ou boom- en 2012 gaan vir die "liberale" wittes en hanskakie verraaiers 'n baie swaar slag uitdraai.


VERKLARING:

Mede Geloftevolksgenote en mede Christen Boervolk

As gevolg van talle navrae en korrespondensie wat die afgelope week die rondte doen is ons genoodsaak om die volgende te kommunikeer om sodoende verwarring uit te skakel.

Op 14 Februarie 2012 het ek, gewese Kolonel Tinus Gey van Pittius, AWB Gebieds Bevelvoerder van AWB Pta-Westelik & Bosveld , my totale offisiers mag in die gebied en talle lede ..., bedank uit die AWB uit.

Ons kan ons nie meer vereenselwig met die werkswyse, die standpunte van die “nuwe AWB” nie, die “nuwe AWB” is ‘n totale afwyking van oorlede Leier, Eugene Terre’Blanche se oorspronklike beginsels en Grondwet

Ek, my offisiere en lede het ons verbind tot ‘n ‘Herenigings verdrag’ vir die Gelofte volk van God, saam met die Geloftevolk Republikeine, wel onder die Vleuels van Mnr AndrĂ© Visagie, vorige Sekretaris-Generaal van die AWB, Generaal Johan Potgieter, vorige onder leier en Kommandant Generaal van die AWB, Genl Andries Terre’Blanche, vorige Gebieds Generaal van Wes Transvaal en Broer van Oorlede Leier en AndrĂ© Nienaber, vorige Gebieds Bevelvoerder van die AWB van Middelburg.

Ons het besluit om die pad van die Gelofte volk te stap as deel van die herenigings verdrag, onder die naam “WARE BOERE WEERSTANDSBEWEGING” wat die beginsels en ideal van bymekaarmaak van die Blanke Christen Boervolk, die uitdra van ons bevrydings ideal is en die herstel van ons Boere-Republieke te bewerkstellig. Dit was immers die begeerte en ideal van oorlede Leier, Eugene Terre’blance.

Die Geloftevolk was in die verlede, maar bly ook in die toekoms verbind met die Skepper van Hemel en Aarde, die God van Abraham, Isak en Jakob.

Ons wens alle ware en opregte boere bewegings en organisasies alle voorspoed en sukses toe op die pad van vryheid en selfbeskikking in die naam van GOD; vir God, Volk en Vaderland.

“BRING BYMEKAAR WAT UIT INNERLIKE OORTUIGING BYMEKAAR HOORT

Vir enige verdere navrae, inligting en deelname kontak ons gerus by : wbw.20120214@gmail.com