KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Tuesday 21 February 2012

DE KLERK EN SY VERRADERLIKE NP: DIREKTE BRIEF EN DIE BEWYSE

HIERONDER 'N DIREKTE BRIEF AAN DIE VERRAAIER DE KLERK- EN BEWYSE VAN HULLE VERRAAD OM DIE LAND UIT TE VERKOOP- EKSKLUSIEF GESTUUR AAN KVB NUUSBLAD:




Die Brief is wel aan De Klerk gestuur, nooit is enige kommentaar ontvang nie!


Posbus 1326
PARYS
9585
14 Februarie 2010

F.W. DE KLERK


Wat ek hier vir jou op skrif stel, is nie net my eie mening nie, maar wel die mening van die meerderheid van ons Boervolk. Let wel: Boervolk en nie Afrikaners en Afrikane nie.
My skrywe is die mondstuk van elke Boer wat gely het as gevolg van jou verradderlike renegaat optrede van 2 Februarie 1990. Maar ons Boervolk ken julle Jingoes en hanskakies se optredes sedert 1899. Verraad lê in die gene en is oorerflik. Dit word voortgedryf deur die saadlyn van Satan. Gewoonlik word hierdie verraaiers-karaktertrek oorgedra deur ‘n genepoel wat nie raseg is nie. Jou genepoel is nie raseg nie en jy weet dit.


As jy in die koerant Beeld van 3 Februarie 2010, onder die briewe-rubriek gaan lees, sal jy sien die denkende mense sien jou as ‘n opperste verraaier en gewoonte-leuenaar aan. Die gewone mens op straat sal moontlik lieg om uit ‘n moeilike situasie uit te kom, maar jy lieg omdat jy nie die waarheid ken nie. As prokureur het jy buitendien nog gaan leer om te lieg en so ook jou gatlakeie Roelf Meyer en Leon Wessels en die dronkgat Pik [Raka] Botha. Almal prokurowers. So is Amerika se Clintons en Bushe ook prokureurs en so was die verraaier Jan Smuts ook ‘n prokureur..
Nêrens in jou verrotte loopbaan as ‘n sodanige staatspresident, het jy iets tot stand gebring wat as bate vir ons volk gereken kon word nie. Jy was, of besig met jou verraad skemas, of het meer Griek-Griek gespeel met jou owerspelige uitlanderwyf! Alles wat jy gedoen het, was ten gunste van die wil van Satan se Een-wêreld regering. Elke skuif wat jy gemaak het, was teen die wil van die Boervolk en sy God, maar selfs toe jy amper gevrek het as gevolg van ‘n bose sweer, het jy nog nie geluister nie. Met ‘n klop op die skouer van jou mede sataniese verraaiers, het jy dit herhaaldelik met ‘n sataniese grin op jou bakkies gesê: ‘Ek sou dit weer gedoen het.’ Selfs Judas Iskariot het berou gekry oor sy verfoeilike daad. Hy het die geld gaan teruggee en homself loop ophang.


 Weereens borrel jy deesdae in elke liberale Illuminati-koerant [Media24] oor van leuens. Jy en die walglike en verfoeilike Roelf Meyer. Hy praat agter jou aan en sal dit ook glo ‘weer doen’. Jy en jou lakeie het die nie-denkende ‘stemvee’ voor die Ja en Nee verkiesing so gebreinspoel en vertel hoe sleg dit met hulle sou gaan, hoe hulle sonder werk sou sit en hoeveel booikotte daar sal wees. Ons ken jou en jou geskiedenis De Klerk! Dis deurspek van leuens, intriges, bedrog en hoereerdery! Jy het nie net vir jou land gelieg nie, maar ook vir jou vermoorde vrou.
Waarom vertel jy nie aan die Boervolk van die twee miljoen ‘Ja’ stembriewe wat jy vooraf in stembusse laat sit het tydens die Ja en Nee referendum nie? Selfs toe was jy nog onseker van die uitslag, daarom het jou gatlakeie die leuens soos hierbo in [1] beskryf, onder die niksvermoedende kiesers laat versprei. Ek wil net hier noem dat dit tydens die kwaai boikotjare onder Dr. Verwoerd, met ons beter gegaan het as onder jou verrotte regime. Ons het selfstandig geraak en het floreer in hierdie land.


Elke daad, goed of sleg, word beloon. God beloon ons vir ons goeie dade en Satan beloon sy onderdane vir hul verraad teenoor God! Alle swak regerings het Joodse hanteerders. Henry Kissinger, Chester Crocker en Cohen het jou met jou Broederbond/Vrymessellaar konneksies gebruik om hierdie verraad te pleeg. Hulle doel was om sodoende al die staatsbates, soos Sasol, Eskom, Yskor, S.A. Spoorweë en Hawens, Telkom, ens. ens., te privatiseer, sodat die wurggreep op die standvastige Boervolk verhoog kan word, om sodoende Milner se beleid van uitwissing van die Boervolk voort te sit. Judas Iskariot het dertig [30] silwerlinge ontvang. Jou beloning was R55-Miljoen. ‘n Klein geskenkie van Broeder Henry met sy C.F.R. Trilateral Commission en C.I.A. konneksies. Oud-President P.W. Botha sou dit voor jou al gedoen het, maar hulle het die dr*l te min aangebied.


 Hierdie Boervolk het al meer as teveel bloed gestort vir hierdie land as gevolg van verraaiers en gierige slukhalse. Jy het hierdie volk afskuwelik in die rug gesteek en gewetenloos verraai. Jy het 350 jaar [1992] se geskiedenis met een veeg van die hand voor die swyne gewerp, om dit te vertrap en te plunder soos wat Milner dit beplan het in 1904. Jy is ‘n verradderlike adder, De Klerk, wat die wil van Satan doen! My oudste seun is vermink tydens P.W. Botha, Pik Botha en jou nie-wen oorlog in Angola. Ekself het in die polisie daar geveg en ons het elke dag ons lewens op die spel geplaas. Waar was jou seun daardie tyd, of het hy agter die bastermeide gelê, om vir jou die oupa van ‘n bastergeslag te maak? Waar was jyself, of enige van jou mede-verraaiers? Julle het niks vir die land gedoen nie, want julle was te besig om Suid-Afrika vir die kommuniste en Jode in ‘n ‘Afrika-paradys’ te omskep. Ek is net so oud soos jy en het tydens die oorlog in Angola tot die besef gekom, dat die vyand nie die ou ‘kaffertjie’ met ‘n AK 47 was nie. Nee! My eie regering was die ware vyand. Julle het op ons oorwinter en geparasiteer en doen dit nou nog steeds, saam met die kommuniste. Ons het die oorlog gewen, maar julle het van alles afstand gedoen.


Deurdat jy jou mede-kommuniste aan bewind geplaas het, is elke klein dorpie in die land deurspek van jong Sjinese. Op Clydesdale-myn, anderkant Heilbron, is na skatting 30 000 Sjinese militêr saamgetrek. Niemand kan daar naby kom nie. Jy weet van hulle, want ek glo hulle is daar om die Boere in die bek te ruk, indien hulle moeilik sou raak, want hierdie vigsbesmette swart-weermag is te vrotsig daarvoor.
 Intussen moor die henchmen van Mandela, M’Beki en Zuma die veelwyver, ons voeselproduserende plaasboere voor die voet uit. Die moordgetalle op plaasboere trek al by 3600. Zuma, ‘n barbaar, het die integriteit gehad om die volk om verskoning te vra vir sy hoermanewales. Jy, De Klerk, is te dikvellig daarvoor. Jy sal ‘alles mos weer doen’!
 Iets maak nog nie vir my sin nie. Toe jy jou miljoene bloedgeld ontvang het, is dit tog net logies dat jou gewese vrou, Marike, tog in die rykdom sou wou deel. Dat sy ‘n beitjie lastig geraak het, het ons volksore bereik. Heel paslik word sy toe op ‘n omstrede manier vermoor en siedaar; Dead people can’t talk!. Dit laat ‘n man dink, nê!


‘n Soortgelyke geval het jou Comrade, Pik te beurt geval. Tog snaaks hoe sake onder die siek en korruptes vir hulle altyd ten goede uitwerk. Satan kyk goed na sy diensknegte. Jy sien, tydens jou ewe verrotte voorganger, P.W. Botha, se vals regime, het julle hooggeërde Illuminatibaas, Rothchild, saam met sy lakei, Pik Botha, vir P.W. genader, want Rothchild wou miljarde Rande, wat hy van Switserland namens die Joods-uitgedinkte ‘Holocaust’ ontvang het, skelm in Suid-Afrika belê. Die arme ou Joodjies, wat dan so swaar onder die Duitsers gely het, moes nie van die groot geld weet nie! Die bietjie eerbaarheid in P.W. het geseëvier en hy het dit teengestaan. Pik en die Rooiskild –man is toe daar weg. Wat toe bekonkel is en wat dronk Raka se loon daarvoor was, is nog ‘n bietjie duister. Wat wel ‘n ruk daarna gebeur het, is dat Pik se vrou glo met ‘n stel trappe afgeval het en toe ook toevallig dood was. Miskien het die arme vrou ook iets te wete gekom? Ek vra maar net.


 Ek het dit maar op my geneem om vir jou onder my eie naam te skryf, want sien, ek weet ook ‘n bietjie teveel en dalk stuur jy ‘n ‘hitman’ soos ou lang Hendrik van der Berg om my stil te maak. Dit sal nie die gewenste uitwerking hê nie, want ek is reeds met long-kanker gediagnoseer en die engeltjies wink al vir my. Ek was vroeër ‘n wildbewaarder en daarna ‘n beroepsjagter wat baie met hooggeplaaste klieënte vanuit die buiteland gejag het. Onder hulle was senatore en twee lande se prokureur-generaals. Sien my bewysstukke en verklarings lê by hulle. Meer hoef ek egter nie te sê nie. Om te eis van my sal ook niks help nie. Ek besit niks. Ek is ook nie bang vir die dood nie, want ek het die dood meer as eenkeer in die oë gekyk. Ek vrees nie hom wat die vlees kan doodmaak nie, maar wel Hom wat die vlees en die gees kan doodmaak.


 

 Nou ja, kom ons gaan voort. Jy het die snotkop van ‘n Roelf Meyer aangewys om die onderhandeling van ‘n Rolls Royce [Suid-Afrika] met ‘n papwiel-bicycle [A.N.C.] waar te neem. Sy optrede teenoor die kindermolesteerder Cyril Ramaphosa was pateties. Ramaphosa het met die Rolls Royce weggery en jy en jou klein snotneus Roelfie, het die papwiel bicycle aan die Boervolk oorgegee. Geen wonder dat jy en jou mede vrotsige prokureurs nie in die siviele lewe ‘n bestaan kon voer nie. Julle was te vrotsig en korrup. KODESA staan vir: Kommunistiese Oorgawe Deur Een Simpel Afrikaner. Pateties, maar waar! Die bloed van meer as 3600 vermoorde en verminkte Blanke Boere en hul vrouens skreeu om wraak! Hulle bloed is aan jou vuil hande. Dis nie op jou gewete nie, want jy het nie ‘n gewete nie. Nadat jy van al hierdie moorde kennis geneem het, het jy steeds bly sê: ‘Ek sal dit weer doen.’ Jy weet, De Klerk, jy het ‘n wit aangesig sonder ‘n aura, maar jou hart is swart! Paulus het op pad na Damaskus bekeer, maar jy nie. Satan kan mos nie bekeer nie! Met bekeer bedoel ek nie jy moet kom boere voete was, soos wat jou patetiese minister Vlok ‘kaffer’ voete was nie. Nee, die Boere sal nie daarvan hou dat so ‘n slang aan hulle raak nie. Vra net die Volk om verskoning en sê jy is jammer. Dan gaan jaag jy ‘n koeël deur jou eierkop, om te wys jy is jammer. Jy sal die Boervolk ‘n guns bewys.

 Dis tog interessant dat nie een van julle verradderlike adders enige Bantoetale magtig is nie. Hoe kan julle dus onderhandel met wesens wat jy nie ken as gevolg van kommunikasie op sy vlak nie? Julle ken net die tea boy en volgens hom bou julle julle beleid. Piet Retief het ook op julle manier sy gat gesien, deur om hulle te vertrou. Ek praat vier [4] Bantoetale en ken hulle doen en denke, want ek het saam met hulle grootgeword.  Nadat jy ons volk aan hierdie verkragters en moordbendes uitgelewer het, het jy begin besef in watter rigting sake nou begin loop. Intussen het jy, sedert 1994, stelselmatig by die agterdeur uitgesluip en ‘n baie lae profiel gehandhaaf. Teen die middel van 2009 en nou in 2010 lig die ‘slang van Vereeniging’ waarvan Siener van Rensburg gepraat het, weer sy kop op en nou doen jy jou aan die jongmense en die wat in jou tyd al gebreinspoel was, voor as die groot redder van ons taal en volk. Jou vuil Media24 koerante het geswyg totdat jy hulle die teken gegee het en nou basuin hulle jou verradderlike doelwitte uit.


 Jy sien, De Klerk, jy en jou meeloper prokureurs en verloopte Dominee mik alweer vir die parlementskussings, sodat jy die finale nekslag kan toedien, deur om Suid-Afrika in die Een-Wêreldregering van Satan in te lei! Jy sien, ons denkende oues van dae is al min en die gebreinspoelde jeug is baie. Dis dié wat hulle vir jou sal handeklap as jy sulke ‘patriotiese’ uitsprake teenoor hulle maak. Die spul swartes het jul Broederbond se vuilwerk van morele, mediese, Godsdienstige en Blanke nasionalistiese aftakeling van die Boervolk vir julle gedoen. Nou met die ineenstorting van alles, selfs die Joodse en Afrikaner Geldmag, na die sokker-fiasko van Julie 2010 en moontlik die vrekte van Mandela, gaan julle parasiete weer naderstaan vir julle sitplekke op die soustrein. Vir ‘n denkende mens is dit so duidelik soos ‘n maklike legkaart. Die groot ‘verlosser’ van ons volk!


Selfs Comrade M’Beki pas moontlik in julle legkaart. Sien die Japanese sekretaris-generaal van die Verenigte Nasies se termyn verstryk ook. M’Beki gaan daardie pos beklee, want toe hy moes regeer, het hy die hele wêreld vol gerits op ons sakke en behoort heelwat kennis daardeur op te gedoen het. Met ‘n paar miljoen in sy sak, soos wat julle norm is, sal hy dan vir julle met V.V.O. hulp, help om in die kussings te kom, veral as Cosatu en die Kommunisteparty bietjie probleme gee!
 Jy en die dronklap Pik het Walvisbaai in Suidwes-Afrika ook sommer aan die kommunis Sam Nujoma afgegee. Pik en Geinkopf, die S.W.A. Damara-minister het die Walvisbaai transaksie sommer in ‘n vliegtuig rit beklink. Ek moet jou en jou dronk vriend waarsku dat die Duitsers uiters ongelukkig is dat Duits Wes Afrika [Namibië] summier aan die kommuniste oorhandig is en nie eers aan Duitsland aangebied was nie. Hou maar gerus vir Baron Karl-Theodor zu Gutenberg dop. Hy is die nuwe minister van verdediging van Duitsland. Dis hy wat, deur die wil van ons Boervolk se Hemelse Vader, vir ons uit jou en die kommuniste, asook Joodsekloue, vir ewig en altyd sal verlos. Siener van Rensburg het dit gesê en ek glo aan hom as profeet van God.


 Hier kom ‘n bloedige Burgeroorlog. Die oorlog wat jy vantevore uitgestel het. Dit sal wees tussen jou met jou Jingo meelopers en die Suiwer Boervolk. Dit sal gebeur as die derde Wêreldoorlog goed op dreef is [2012??] en jou Joodse bewakers jou nie kan help nie! Daar is ‘n Duitse spreekwoord wat sê; ‘Liewer ‘n einde met ‘n verskrikking, as ‘n verskrikking sonder ‘n einde.’ Ons Boervolk beleef nou so ‘n verskrikking. As jy jou besoedelde gedagtes, met jou grin op jou gevreet, laat teruggaan na 32 Bataljon op Buffalo in die Caprivi, sal jy seker onthou van Pik [Raka] se gedrag die aand om ‘n braaivleisvuur. Hy was smoordronk en het in die vuur rondgedans en sy voorvader Raka aangeroep. Ook het hy met sy dronkgat links en regs skote met ‘n handwapen afgevuur. Jy en vriend P.W. was albei teenwoordig. Ook hierdie Bataljon is later op Pomfret deur jou en Broeder Magnus in die rug gesteek. 


Waar gaan jou verraad en valsheid eindig? Iets boos dryf jou aan en jy weet wat dit is, want ons weet ook. Jy gaan eindig gebruik, verwerp soos ‘n waterlose wolk. In die hande van die Boervolk sal jy opgehang word. Jy, jou familie en jou meelopers. Mag die toorn van die Lewende God jou, jou voorgeslag en jou nageslagte, tref met die ewige dood. Amen! Lees gerus Psalm 73.
Korrupsie is die fundamentele afwesigheid van integriteit!

K. DU PREEZ"

 



- EN HIER KOM DIE VASTE BEWYSE DAT DIE VERRADERLIKE NP GESPOOK HET MET DIE MAGTE VAN DIE DUISTERNIS TERWYL ONS ONSKULDIGE KINDERS AAN FLARDE GESKIET IS OP DIE SWA GRENS OM KWANSUIS ONS LAND TE "BESKERM": 

WHO SOLD US OUT AND HOW?
 
For two decades accusations against the FW de Klerk government have been flying about. Many people have been whispering behind their hands about huge sums of money being paid over by Swiss bank accounts to National Party politicians and government operators to hand over the South African government to the African National Congress (ANC).
For 18 years nothing could be proven. Until now.
CITIBANK:
General Erle Cocke ran Nugan Hand Bank’s Washington office. In April 2000, Cocke gave a deposition running to 67 pages concerning his knowledge and involvement in Project Hammer. Ten days later he died from Pancreatic cancer. His explosive deposition reveals him as a very significant and highly connected player in a world few of us are familiar with. (David Guyatt).
Cocke related in his statement how Citibank was used as halfway stop for dodgy financial dealings in “black gold” through *Project Hammer:
“…30 some odd accounts together.”
Asked where these accounts were located, Cocke responded saying:
“In almost one solid block at Citibank.”
PROJECT HAMMER:
Project Hammer was a desperate undertaking by the USA government to rescue some of its major banks, who, by the end of the 1980’s, faced insolvency. These banks included Citibank, HSBC, Chase Manhatten and the Bank of New York.
The project was designed to cipher gold and diamonds as collateral as an emergency buoy for the ailing banks and to put the USA’s economy on track again.
It is at this stage that South Africa’s De Klerk government entered the fray – as major gold and diamond supplier it was the easiest and cheapest way to rescue the USA banking sector.
Only one small problem: South Africa was in political turmoil with the white rightwing challenging the NP government on all fronts. The best smokescreen Citibank could think upon to move large amounts of money and gold bullion was:
- Create political instability (between the old government and the ANC), then create a political vacuum where dodgy gold and diamond deals could be done without too many questions (maybe even an interim NP/ANC government where the minimum control would facilitate covert gold and diamond movements).
Project Hammer involved the trading of US$13.6 trillion in debentures resulting in a “fallout” of about US$1.1 trillion which was stashed in the Howard Hughes account in Credit Suisse. Obviously, in a project of this size, a lot of organizations had to be involved: The CIA, the FBI, the National Security Agencies of all types, The Pentagon in the broadest sense of it and as such, and the Treasury, Federal Reserve. Nobody got out of the act, everybody wanted to get in the act – for there was lots and lots of money to be made.
EXECUTIVE OUTCOMES, SANDLINE, AND THE STASI:
Another individual who has played a considerable role in Project Hammer is South African, Rolf van Rooyen, who operated a number of business entities including one called “Oceantech” and another called “Eastech International Bank.” At one time Van Rooyen worked for South African intelligence and is also believed to have been CIA at the time Project Hammer was in process.Of significance is the fact that General Cocke and van Rooyen knew each other, although Cocke says he only spoke to him on the phone but never “shook hands with him.” During a police interview in Germany in 1995, van Rooyen when questioned about Project Hammer responded: “If you are referring to Operation Hamer (sic) it is an extremely large, very delicate operation in co-operation with the authorities of various countries in which Oceantech is involved.”
Working alongside van Rooyen was South African intelligence operative Riaan Stander. Both Stander and van Rooyen were board members of the “Eastcorp Syndicate” which boasted almost two dozen other companies in its stable. Included were Intercol Pty, Ltd., Cavo Shipping – which conducted intelligence gathering missions for governments – and Bridge S. A. The latter was registered in Monrovia, Liberia.
According to Peter Goslar, once a close friend of Riaan Stander, other board members of Bridge S. A., were Colonel Tim Spicer and Mick Ranger “of Sandline fame.” In a letter written to a Washington law firm involved in a lawsuit involving Project Hammer, Goslar fingers Bridge S A – and hence van Rooyen and Riaan Stander – as “part of the Executive Outcomes operation.”
Eastech International bank was underwritten by a Mexican firm Ro-Mar Pharmaceuticals, a firm claiming to control over $100 billion in gold.
Van Rooyen and Stander entered Eastech into an agreement to purchase 5000 metric tonnes of gold at a discount of 4% from the Second London Fix. This gold was held in the free zone area beneath Zurich’s Kloten Airport. Interestingly, the contract , which ran to 6 pages, bears the official stamp of the Swiss Police, authorising and validating the transaction.
By 1995 Eastech International Bank had begun to hit the radar screen of regulatory authorities around the world that viewed it with suspicion. But by then it seems probable that much of Project Hammer’s South African objectives had been fulfilled. Fearing the worse, Rolf van Rooyen left South Africa and travelled to Germany. And according to his one time friend, Peter Goslar, that is where he still lives albeit protected by former members of East Germany’s Stasi spy-network.

Rudolph Ignatius van Rooyen; gebore te Kroonstad op 29 April 1959.
ID nommer: 570429 5021 085
Laaste bekende adres: Rheinstern Hotel 1610, Rheinstern, Dusseldorf, Duitsland.
Alias: Rolf Rondine
Director: Eastech International Bank – established in China and underwritten by a Mexican firm. Contact person: Miss Lin Ying, China.
Riaan Stander: security director of Eastech.
Steve Potnak: managing director of Eastech Bank.
Steve Pansegrow: military intelligence officer supplying Eastech with intelligence reports. He also supplied highly confidential information to C1 in the names of Eugene de Kock and Pieter Botha. Pansegrow’s wife was a receptionist for Van Rooyen and Stander.
Irma Els: operator helping in Ifafa (Eastcorp).
Fanie Smith: operator who signed validation certificates for Eastcorp.
• Letter of credit number 9022101 signed by Fanie Smith and honoured by the bank and with a revenue stamp of the Greek government.
• Certificate of deposit of $5 million, stamped by Greek government, signed by Fanie Smit.
• Certificate of deposit of $25 million, stamped by Greek government, signed by Fanie Smit.
• Directors of Eastcorp and Intercol as at the registrar of companies: Rolf van Rooyen, Rian Stander, Douglas Randell. Intercol: Eugene de Kock, general Tai Minnaar, Pieter Botha. Policemen and members of military intelligence served on both Eastcorp and Intercol.
• Dr HP Bauer – involved with operator “Rosie”; Dr HJ Schuster – agent of FAS in the United States; Julian Rosie – director of FAS in South Africa.
• Riaan Stander liased directly with intelligence officers from C1 (SA Police), namely Eugene de Kock, Chappies Klopper, Pieter Botha and Willie Nortje. They asked help from Eastech to infiltrate rightwing groups in Pietersburg and for help in the movement of large quantities of weapons.
• MAS 57.8.92 Pretoria North case number, investigation officer Lieutenant-colonel AE Botha conducted an investigation into the irregularities – but it was never made public or brought to court.

PART 2: In October 1998 a German intelligence operator forwarded a document marked “Top Secret” to Gerhard Laubscher of the South African National Interlligence Agency, marked MZ/HRB/10-10/98 ser no/IBI citing the disappearance of $223 104 000 008 from the South African economy through “black gold” dealings.
In the report the following 47 persons were named: FW de Klerk, Hernus Kriel, Chris Stals, Japie Jacobs, Org Marais, Anton Rupert, Johan Rupert, James Cross, Christo Wiese (SARB), Christo Wiese (Boland Bank), Dr Swanepoel, Dr Groenewald, Mnr Potgieter, Alwyn Lombard, Jan Lombard, Barend du Plessis, Commissionar Blaauw (Western Cape), Simon Nothnagel, Simon and Peter Nassau, Giel Nieuwoudt, Ben Zuma, Anton Welch, George Hill, BB de Klerk, Chris Nissan, Kobus Kirsten, Van Deventer, Boet Claassen, Big John Smith, Willem Korden/Kordan, Daniel Julius, Jan Koch, John and Faize Adams, Peter Blake, Nick Fourie, Magistrate Liebenberg, Casiem and Shahida Brey, Peter Mopp, Riaan Engelbrecht, Peter Goslar, detective Justin Swart, Charles/Lester Newton, Robert Ferguson, Wynand Louw.
The report quotes:
“4.7 The RSA has in excess 3000 tons of gold in storage. We cut identify that Cloten in Zwitzerland, Luxembourg and London are used ixtensively for stored gold.
4.8 The RSA has a small refinery in Switzerland and deals with an other small refinery in Luxembourg (owned be Italian menbers) to refine gold, remove the tell talemarkings on the gold.
4.9 The RSA selling 550 tons of gold every year and approximately 50 tons of gold is stolen every year.”
“4.12 Some of this money is then recycled back into RSA
4.13 some examples:
a. The recently announced merger of Goldfields and Gencor.
b. The purchase of BOE, NBS, OK Bazaars etc. by Christo Wiese
c. Old Mutual Bibby Group
d. Gencors Billiton Group
e. Rembrands Richmond Group
f. Anglo Americans Miners Group”.
“6.3 High Yield investments goes generally though ABSA, Nedbank, Boland and Standard-Chartered Bank RSA, all with approval from the SARB.
6.4 Arnold van Eck, offshore in;
a. 5, Imposses des Michandes, Veyrier du Lac, 74000 Anmecy-France
b. 9, Bis Avenue D`Albigny, 74000 Anmecy-Le Veux
c. 68, Rue de Billancourt, Beulgne
……………
g. Adriaan (Riaan) Stander
h. Switzerland, 17, Rue de Levi,Crans Montana
…………….
6.5 Van Ecks Associates, Clientel, Co.Directors a.o. are all wellknown military intelligence officers and political figures. Large sums of funds to almost $1,6 billion were handled and controlled by the Van Eck Syndicate on instructions of these politicians and intelligence officers”.
……………..
“a. There are in RSA R 37 million in farms unaccounted for
b. R 18 million returned by Van Eck and unaccounted for
c. USD 40 million are being hold in secret accounts in Van Ecks name
d. an unauthorized amount of $6 million was paid to Mrs. van Eck
e. There are in RSA various assets of enormous value, belonging to Afri-Air, a total of at least R 700 million
f. Overseas fundings in USD 400 million are also unaccounted
g. a further amount of USD 700 million unaccounted, controlled be Van Eck.”

Some of the banking information came to the front when Adriaan (Riaan) Stander’s baking accounts were scrutinized, namely:
Adriaan Barend STANDER
Selbornelaan 141,
Lyttelton Manor,
0157, Pretoria
Account name: “INTERCOL Consultants (Pty) Ltd “-
VOLKSKAS Bank 0609-142-596
Verwoerdburg Branch
Account name: “INTERCOL Consultants”
NEDBANK
Arcadia, Pretoria Branch
“EASTCORP SOUTH AFRICA”
Bank: BANKORP LONDON
SWIFTReference #: TBOAGB2L
90 Long Acre
London WC2E 9SF
Account Name
Account ftEASTCORP (Closed?) in favor of the under mentionedI - 214 - 1456301
EASTCORP MAIN ACCOUNT 01 -38496030-4
EL ROSARIO TRUST ACCOUNT (Eastcorp Head Office) 01 -38497030-0
ANTI CRISI (Eastcorp Technical Division) 01 - 38498030 - 5
EASTECH INTERNATIONAL BANK (South Africa ?)
BOLAND BANK
SWIFT CODE: BOLBZAJC
Pretoria Branch
Account name: “Eastech International Bank” 136 873 6001
Relevant Bank official: Mr. L. COETZEE, General Manager.
EASTECH INTERNATIONAL BANK
(Tacoma, Washington!)Bank:


DIE BEWYSSTUKKE:


 SO KOM AL DIE ADDERS SE GEHEIME UIT!