KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Friday 27 January 2012

WHITE SILENCER. ONS SAL LAASTE INGAAN.




Gepos deur snyman op Wednesday, January 18, 2012 · 8 kommentare oor 

Ek wil begin met die TV-kommentator se woorde dat “daar sedert Maart 2011 meer dinge wêreldwyd 

gebeur het as in die laaste 100 jaar”. En toe vra hy: “Hoekom? Hoekom kry ‘n mens ook die indruk
 dat al die gebeurtenisse (sedert Maart) met ‘n onsigbare skakel aanmekaar verbind is? Vanaf die
 opstand in Tunisië tot en met die sinking van die passasiersboot langs die Italiaanse kus hierdie
 week”.
Ons vra ook: Het al daardie opstande in Noord-Afrika spontaan onstaan om van gewetenlose

 diktators ontslae te raak, of was dit die werk van die Joodse elite (in samewerking met die 
VSA)? Dit het in Tunisië begin, daarna was dit Egipte, Yemen, Barain, Libië, Sirië en (enkele
 dae gelede) Romeniê. En intussen is Afrika se Nigerië ook sommer bygetrek. Hierdie lande 
het almal één ding in gemeen: olie. Die opstandelinge eis dat die huidige heersers moet
 plekmaak vir demokrasieë onder die bewwaking van Joods-Amerikaanse skootbrakke.
Hier te lande kyk ons nog rugby, krieket en gholf, lees ons Rapport, want, goddank, ons

 het nie olie nie, en die gebeure in Arabië is ligjare ver. Dit sal ons nooit bereik nie. En kom
 daar oorlog, sal ons die gebulder van kanonne glad nie hoor nie, net soos met die 1ste en
 2de Wêreldooloë!
Maar het Siener dan nie gesê ons sal bygesleep word nie – al staan ons ook laaste in die ry?
En sopas kry ek toe eerstehandse bevestiging daarvan – sommer direk uit die Yank-perd se bek.
Amerikaanse soldate word gedurende April-Junie 2012 in Suid-Afrika gestasioneer om ‘n verwagte

 “opstand” te beheer. Hoe weet hulle van ‘n opstand en weet hulle reeds dat die ANC se 
vigsbesmette, dronklap MK-bende (waarna die media skaamteloos verwys as die SA Weermag) 
nie by magte sal wees om enigiets te doen, behalwe om hulle gewig by die rebelle in te gooi nie. 
Hierdie Yank-soldate wil hulle nie net in SA kom vestig nie, maar ook miljoene rand hier kom belê.
Dis baie duidelik dat hulle “iets” weet.
In ‘n brief wat een van hierdie soldate (kaptein Richard Moore) aan ‘n plaaslike eiendomsagent

 gestuur het, skryf hy o.a.:
“I would be in South Africa by the 2nd quater of 2012, according to the UN/NATO Military 

deployment schedule for now…” Hy beskryf homself as deel van die VSA/NAVO se magte 
wat tans diens doen in Marjah-Afghanistan op ‘n vredesendingmissie. Hy het die rang van
 kaptein in die 3de Bataljon van die 1ste Marine Regiment. Hy is 43 jaar oud (op die aangehegte
 foto was hy 40). Hy sê verder hy is “baie goed met logistiek”.
Hy besit 3.5 miljoen dollar waarvan hy tussen $250 000 en $500 000 op ‘n huis wil spandeer, want

 “ek ken en hou van die goeie dinge in die lewe”. Die balans van die geld moet hier vir hom belê 
word.
Het hy dalk Siener gelees wat voorspel het dat as alles verby is, Suid-Afrika ‘n voorspoedige en

 geseënde land sal wees?
Ek het gisteraand met ‘n kontak in Amerika gepraat en sy het my aandag daarop gevestig dat

 volgens inligting wat hulle ontvang het, sal die komende Afrika-winter die bloedigste in sy
 geskiedenis wees (ook vir SA) – selfs erger as die Afrika
Lente van 2011 toe die opstande losgebars het…
Ons kan in die volgende paar maande die volgende verwag:
1) Omdat van die rafinaderye binnekort gaan afskakel vir dringende opskapping, sal daar

 brandstofrantsoene ingestel word.
2) Ons sal weer beurtkrag beleef.
3) Voedsel sal onbetaalbaar raak.
4) Ons sal vure rondom ‘n graf sien uitslaan, en
5. Die begin van die 3de Wêreldoorlog.
Hopelik sal ek binnekort die ontplooiingsdatum van die Amerikaanse vredesmag hê