KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Friday 13 January 2012

NWO POMP "DOODLES" BO IN...ANC POMP 'WETTE" ONDER UIT.



Nou ja- nes jy dink jy het nou mooi alles gehoor- verras die korrupte ANC eskadron jou met nog een lae hou. Ek praat nou van die sg. "Weer-wet" wat die skelm bandiete gou-gou op die tafel gesmyt het kort op die hakke van die wet wat blanke vroue nou ook verhinder om te werk....en die inligtingswet wat ook nog woer-woer met akademici en verslaggewers se koppe speel.

'n Mens kan maar net jou verwonder wat het hierdie klomp onderduimse tronkvoels nou so skielik laat besluit om nou 'n wet te gaan staan en maak wat my en jou verhinder om Piet daar in die Karoo te waarsku een ma se stofstorm is oppad na hom toe...en dan moet jy nog eers die VIGS deurdrenkte "Weermag" se "toestemming" kry om ou Piet te bel ook? Ek meen- wat gaan dit nou aan enig-iemand skade berokken as jy ou Piet wil bel...en wat de josie het die verrotte inkapabele Weermag met die weer uit te waai? Nerens in die wereld bestaan daar in enige land so 'n lagwekkende wet nie....of is daar dalk 'n  verskuilde rede vir die Keestrop se onnatuurlike gedrag deesdae?

Kom ons sit sommer hier gou twee en twee bymekaar:


1. Daar is wette wat ons Boere nou van plase af gaan dwing-
2. Daar is wette wat Boere verhinder om plase te koop by loop-en-val swartes wat nie kan boer nie-
5. Monsanto is besig om baie grond in die Oos Kaap en elders  deur die bandiet brigade op te koop vir generiese saad aanplanting-
6. Die skroewedraaiers in Lethuli-Huis pomp gou 'n wet uit wat alle inligting oor hulle skelm truuks beskerm en die media op 'n "choke-chain" sit-
7. Die NWO Yankee-Doodles en hulle twee ander agterbakse maatjies- Engeland en israel...slaan toe op al die Arabiese lande, gooi hulle regerings omver- en vermoor hulle leiers-
8. Obama- of wie hy ookal regtig is- slaan toe op alle mense wat kosvoorrade stoor- en verander Amerika oornag in 'n ghetto met Haarlem seker binnekort die hoofstad-
9. Obama stuur sy vloot - en vliegtuie- om sommer hier saam met Zuma se badproppe te kom "gevegs oefeninge" hou. Intussen bou die Yankee Doodles sommer 'n paar FEMA konsentrasiekampe hier-en-daar.
10. Die Chinese sak op ons toe- en oral is die geelgoggas besig om wapenopslagplekke in ons ou myne te skep-
11.. Skielik slaan die bandiete  laas week met 'n "weer-wet" uit wat g'n regdenkende mens nog OOIT van gehoor het nie


Interressante verwikkelinge ne? Nou kom ons by die weer wet. Hoekom 'n "weer-wet?" Kom ek vertel julle kortweg- maar voor ek julle gaan vertel- gaan loer gerus gou eers op die skakel:

HAARP- en die een ook: http://www.haarp.net/

Jip...begin jy al die prentjie vorm? H.A.A.R..P- oftewel  High Frequency Aroral Progrqam- is een van die nuutste dodelike wapens in die Anglo Amerikaanse arsenaal waarby hulle die weer deur lae frekwensie ultrasoniese klanke bombardeer om weerverskuiwings tewee te bring. Kom ons kyk wat se die slim manne met wit jasse en dikraambrille oor die programmetjie:

"WEATHER WARFARE"


World renowned scientist Dr. Rosalie Bertell confirms that "US military scientists are working on weather systems as a potential weapon. The methods include
the enhancing of storms and the diverting of vapor rivers in the Earth's atmosphere to produce targeted droughts or floods."(2)

Already in the 1970s, former National Security advisor Zbigniew Brzezinski had foreseen in his book "Between Two Ages" that:

"Technology will make available, to the leaders of major nations, techniques for conducting secret warfare, of which only a bare minimum of the security forces need be appraised... Techniques of weather modification could be employed to produce prolonged periods of drought or storm. "
"
Hoe werk HAARP? HAARP is die aanhoudende bombardement van ons lugstrome waar biljoene liters water om die aarde beweeg en ons reen bring. Die kanonne stuur baie lae frekwensie bombardemente uit na 'n spesifieke punt in die lugstrome toe. Die frekwensie veroorsaak 'n ballon effek in die stratosfeer waar die lugstrome vloei...en nou verander die natuurlike roete van die lugstrome om om die "ballon" te beweeg. Dit lei daartoe daat jy aan die een kant hewige donderstorms op plek "X" kry....en teenoorgesteld hewige droogtes op plek "Y." Nou weet u sommer ook hoekom het die "Doodles" hier by ons kom kuier...om sommer hulle HAARP se parte hier te kom aflaai!!!
Mmmm...begin die HAARP prentjie en ons ANC bandiete se nuwe "wet" al iewers bymekaar kom? Nog nie? Goed- kom ons gee die gom:

Die NWO- soos meeste van u reeds weet- beplan om baie vinnig die wereld se eters/verbruikers- populasie- of Goyi (beeste soos hulle ons noem)- te verminder na sleg 500 miljoen toe. Dit is nou om ons beter te kan "beheer." Die sal nou die konglomeraat van die 300 rykste "schmucks" in die wereld wees- met ou konigin Elizabeth 2 as hulle "matriarg.". Huulle beplan om oor die hele wereld ( lees asb natuurlike reserwes en hulpbronne ook)- te "beheer."

Nou kom ons nader aan die huis: Verstaan u nou hoekom die arme Arabiese lande so verwoed aangeval word deur die drie hoofdemone van Satan...Israel, Amerika en Engeland? JIP- u het reggeraai.....OLIE! Hulle wil die oliebronne van die Midde-Ooste beheer- en hulle moet eers van al die legime regerings ontslae raak om hul eie marionette daar te plaas.

Ons kom nou huistoe...onse eie probleempie hier. Die NWO het skielik- die eerste keer in sy bestaan- hier in volle mag by ons kom "hallo" se met sy splinternuwe "Africon" duiwelsplanne.....om basisse en FEMA kampe regoor Afrika te stig. Die NWO is baie lugtig vir die geel apies- en wil Afrika voor die rysvretertjies se neuse wegraap. Die Jode soek ons minerale, natuurlike hulpbronne...en ons roete om die Kaap.

Ons is steeds nie by die "weer" storie nie. Goed..hier kom hy: Die NWO wil nou baie vinnig soveel moontlik Afrika kreature uitwis. Die vinnigste- is hulle laboratorium gevormde AIDS...en natuurlik hongersnode. Die Boere was een hengse bedreiging- want die Boere het nie Monsanto nodig om hulle kos te gee nie- hulle is SELF kosverskaffers...en nie alleen kan hulle hulself help nie- hulle VOORSIEN kos aan ander. DIT is die NWO se doring in sy Monsanto-vlees....KOSVERSKAFFERS! Solank daar Boere is- gaan hulle plannetjie tov "verhongering" nie werk nie. Hulle wil so spoedig moontlik hulle "kos vir minerale" program loods om te begin die Afrikaan intimideer om van sy minerale afstand te doen. In ruil gee die NWO die Afrikaan gifrige nuttelose kos met geen voedingswaarde nie....en die arme slawe begin op strepe na hulle voorvaders beweeg....danksy die Yanks en hulle pelle is die ontmoeting ook met die voorvaders sommer gereel.

Begin u nou ligsien waar die sg. "Weer-wet" hom so langs die plaasmoorde, onteiening- en landvergrype staanmaak? Verstaan u hoekom word so baie van ons Boere vermoor en hoekom die Keestrop hulle nie steur aan die Boere se geweeklaag nie-  en die internasionale media aan stilstuipe oor ons Volksmoord lei? Weet u nou hoekom die ANC heeldag en aldag skreeu die swartes moet die Boere uitmoor? Verstaan u hoekom hulle weier dat swartes hulle plase terugverkoop aan wit Boere? MONSANTO en die "verhongeringsplan." Allles is deel van een groot komplot om ons land se kosvoorrade en natuuurlike hulpbronne te beheer. Die klomp trasverstitiete in Media 24 is kop-in-een-mus met die NWO plannetjie...dit sluit u geliefde Beeld, Burger, Volksblad (Sien u hoe slu is hulle...."VOLKSBLAD"- maar nerens in hulle donker kantore werk EEN  'volkslid" nie....net hottentotte  en swart Kese)-  en alle NASPERS donkieblaaie in.

Moet tog asb nie weer NASPERS se gemors koop nie- u betaal vir u eie ondergang! Die NWO Yankee-Doodles en hulle maatjies wil HAARP hier by ons kom inspan om ons weerpatrone op te duiwel.! Om die rede het die " Doodles" die verrotte kransburgers in die ANC betaal om so 'n nuutjie of twee deur die Korannaberg parlament te jaag om ons te weerhou om te skinder as ons sulke snaakse weerpatrone begin raaksien.Daarom is daar sulke HEWIGE boetes aan gekoppel..Dis die ANC mamparras. Hulle loop heeldag en aldag en wette uitpomp- met baie dreigemente. Kyk..."Yankee-Doodle " WEET aap se kind hou van blink speelgoed- en solank hy net bly Kees blink speelgoed gee.....eet Kees uit sy hand uit. (Wag tot u gehoor het van die "Earth-Warming" swendelary...dit is deel van die HAARP projekkie. Daar IS nie iets soos "Earth Warming" nie...maar dis anderdag se storie.)

Verstaan u nou ook hoekom die "Earth Warming Summit" so netjies hier in "Sunny Durbs" gehou is mooi terwyl die "Doodles" hier is....en hoe gerieflik gou die nuwe "weer-wet" kort op die hakke van die "summit" volg? Die "Yankee Doodles " wil iewers- moontlik in die Noord-Kaap- hulle radar instellasie bou om ons weer te begin pomp- en wanneer droogtes en vloede skielik op ons land begin neerkom- wil hulle dit gerieflik op "Earth-Warming" blammeer.Nou kan die Jood sommer sy nuwe drakoniese "Carbon-Tax" op ons laat neerkom omrede ONS kwansuis "verantwoordelik"  is vir die gat in die osoon (Wat nie eers bestaan nie.) Allles netjies deel van een groot bedrogspul!

U sien nou wat aangaan ne? Die NWO het die ANC skroewedraaiers LANKAL aan die ore beet. Hulle het 'n eenvoudige sisteem met mekaar: Yankee Doodle voer ANC rotte dollarnote bo in....en die ANC kakka allerande wette onder uit! Die NWO wil dus alle kos, water en minerale "beheer"- en as hulle nou kan slaag om oor die hele wereld die weer te beheer...dan beheer hulle sommer die water EN kos met een klap! NOU vertstaan u hoekom die weer skielik 'n  " staatsgeheim" geword het hier in Bobbejaanland- en hoekom die "delapidated" weermag nou ter sprake kom....dis 'n MILITERE operasie wat gaan begin met die weer!


Net so vir interressantheid- lees dievolgende artikel- en sit nou al bogenoemde skielike gebeure in SA oor die weer so bietjie bymekaar:

SA kan 3 maande ‘vreemde weer’ kry

2012-01-17 22:04


Grafika24
"Suid-Afrikaners in die grootste deel van die land moet hulle voorberei op swaar reën en “vreemde weer” in Februarie, Maart en April.

Boonop gaan die winter sy kloue vroeër as gewoonlik inslaan.

Die enigste gebiede wat in dié drie maande moontlik heelwat minder reën gaan kry, is die sentrale en noordwestelike dele van Limpopo, die noordwestelike deel van Mpumalanga en die Suid-Kaap, het mnr. Cobus Olivier, wetenskaplike en langtermynweervoorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD), gister gesê.

Dit is volgens hom moontlik dat al die reën wat vir die drie maande van Februarie tot April voorspel word, in Februarie kan val.

Die ander twee maande sal dan droër as gewoonlik wees en groot vloede sal in Februarie voorkom.

Olivier se weermodelle wys ook daarop dat die winter sy greep al in April op die land kan kry.

“Ons gaan dus al vroeg in die winter baie koud kry.”

Tussen 75 mm en 150 mm reën is van Maandag middernag tot gister 20:00 in die Laeveld van Mpumalanga gemeet en ’n vloedwaarskuwing is vir die gebied uitgereik, berig Buks Viljoen.

’n Laagwaterbrug oor die Komatirivier naby Tenbosch (Hectorspruit) en nog een op die Driekoppies-pad by One Tree Hill naby die Jeppesreef-grenspos is oorstroom.

By Matsulu naby Kaapmuiden het ’n plakkershut weens die reën in duie gestort.

Swaar reën wat sedert eergister in Mosambiek geval het, het gister tot oorstromings in die laagliggende gedeeltes van Maputo gelei, berig Erika Gibson.

Weervoorspellers by die SAWD het gesê normale weerstoestande sal van vandag na die land terugkeer.

Daar is net ’n 60%-kans van swaar reën in die noorde van KwaZulu-Natal.

Die weermodelle dui voorts aan dat swaar reën tot in Junie oor die grootste deel van die land gaan uitsak, behalwe ’n strook wat van noord na suid oor Mpumalanga loop (waarskynlik die Hoëveld), die Noord- en die Suid-Kaap.

Die Natalse Middelland kan in veral Mei en Junie swaar reën verwag, terwyl reën oor die res van die land ietwat sal afneem.

“Ons het hier met vreemde weerverskynsels te make,” het Olivier gesê.
( Inderdaad Olivier....inderdaad!!!)

Dr. Linda Makuleni, uitvoerende hoof van die SAWD, het in Desember by COP17 gesê die vloede in Suid-Afrika aan die begin van 2011 kan beslis aan klimaatsverandering toegeskryf word."


 Mmmm-  die vloede in Suid-Afrika aan die begin van 2011 kan beslis aan klimaatsverandering toegeskryf word- seg die ANC skroewedraaiertjie. Snaaks ne- eers die "Earth Warming " vergaderinkie in Durbs, dan die skielike Yankee inval, dan die FEMA kampe, dan die "weerwet"- dan skielike vloede in die Laeveld...en nou die kamma-kastige waarskuwing dat ons net vir 3 maande gaan "snaakse" weer he??? Hoekom- as dit nou RERIG die weer was...nie die HEEL jaar "snaakse weer" nie...net 3 maande?

Sy bedoel seker sy het niks ander om te se nie- en mag dalkies nie die waarheid vertel dat die Yankee Doodles omtrent 3 maande wil he om hulle "weerkanonnetjie" te "toets" nie. Slim speletjies om die Suid-Afrikaanse publiek te "soft-talk" dat hulle maar allerande oorstromings- soos nou in die laeveld, droogtes, finansiele verlies, swaarkry, oeste wat verlore gaan, diervrektes, epidemies, ens te wagte moet wees terwyl die "Doodles" hulle NWO dominansie streke hier ter plaatse oefen- en uiteindelik volbring....die Boere WAS mos "gewaarsku" dat "weerpatrone" (eintlik lae frekwensie  patrone)- dan nou "verantwoordelik " was vir die miljarde aan verliese....en die ANC dik skroewedraaiers sit lekker eenkant en lag in pure "onskuld." Intussen mag jy niemand waarsku nie- dan word jy sommer met derduisende rande "beboet."

Miskien...net miskien daarom wou die ANC rotte vinnig 'n "weerwet" op ons kom pleister om die "Doodles" se agterbakse speletjies dig toe te hou. Staan vas...binnekort "kakka" die ANC skootkese dievolgende "wet" uit wat jou en my gaan verbied om hier ook kos te stoor...Monsanto begin kriewelrig raak oor al die "burokrasie." TE veel Boere is nog oor.Laat ons hoop en bid ons vryheidsstryd kom gou- ter wille van ons nageslag!! Intussen- my antwoord aan die ANC oor hulle arrogansie en "weer-wette"...sommer in julle afgeforseerde besigheidstaal .....UP YOURS!!!!!!!!!!!


Groetnis