KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Monday 16 January 2012

AANKONDIGING VANAF ANDRE VISAGIE:


Na ons berigte dat drie witmense die afgelope paar dae vermoor is,

 is ek gevra om 'n aankondiging te maak - Dit lui soos volg: U vra 
van my om nou die aankondiging te maak. ONS KAN NIE MEER SIT
 EN NIKS DOEN NIE!!! ONS GAAN NOU OPTREE!!! Gaan kyk by
 Boere Jeugliga - Jaco Buitendag het namens die Boere besluit 
ons moet eers moraal bou, koopkrag bou en allerande strooi!
 Ek het daar ons standpunt gestel - kortom, ons mense word nie
 met atoombomme, vliegdekskepe en missiellanseerders op die 
plase vermoor nie - ons het dus nie sulke goed nodig om ons te 
verdedig teen plaasmoorde nie. Gaan kyk ook op Geloftevolk
 se webwerf - daar is 'n boer doodgeskiet wat besig was om 
sy motor se band om te ruil EN TIEN DAE LATER HET DIE
 POLISIE NOG NIE EEN VERKLARING GENEEM NIE!!!!!!!!!!! 
As iemand nog sukkel om die boodskap te kry dat die ANC 
regering ons mense wil uitroei, is die persoon so plankdom
 dat hy liewer maar ook moet vermoor word. EK KONDIG
 NOU AAN DAT ONS - DIE BOERE, 'N PROTESOPTOG IN
 PRETORIA GAAN HOU - SO GOU MOONTLIK, MAAR SOOS
 ALMAL WEET, KAN HULLE DEPOSITOS VAN TOT 'N MILJOEN 
RAND VRA OM MOONTLIKE SKADE TE DEK WAT DIE 
OPTOGGANGERS KAN AANRIG. Wees gereed om te help -
 ons gaan hierdie week aansoek doen - hulle ou taktiek is
 om geen antwoord te gee nie, totdat dit te laat is vir 'n
 hofaansoek om hulle te dwing om toestemming te gee.
 Ons werk van meet af aan deur 'n prokureur. Moet asseblief 
nie vir ons ENIGE verskoning aanbied waarom julle nie die
 dag in Pretoria kan wees nie - as dit vir jou belangrik is dat 
die Boerevolk nie moet vermoor word nie, begin nou spaar
 om daar te wees. Die be-oogde datum is 2 Junie 2012 en 
ek is versoek om die protesskrif aan die president of sy
 verteenwoordiger te oorhandig by die Uniegebou. Ek weet 
dit is nog lank, maar ons kan nie anders onder die
 omstandighede nie. Maak NOU plakate, maak NOU baniere,
 kry NOU vlae en begin NOU mense bymekaar maak sodat
 ons busse vanoor die land kan reel om ons mense na Pretoria
 te vervoer. Kom ons oorstroom Pretoria, dan kan ons dalk 
van die protesskrif 'n ultimatum maak, maar dan moet u, die
 Boerevolk DAAR wees.
 Boeregroete, 
Andre Visagie 


EK WIL AAN ELKEEN VAN JULLE N BEROEP DOEN OM HIERDIE OPTOG
TE ONDERSTEUN. DIS TYD DAT ONS OPSTAAN!!!!!!!!!!!!