KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Sunday 8 January 2012

FW DE KLERK- 'N DUISTERE KORRUPTE VERLEDE BEGIN HOM INHAAL

So sal geregtigheid begin om al die swendelaars in te haal. F.W De Klerk- een van die mees omstrede wit verraaiers van ons era-sal ook moet begin naderstaan vir die vele onregte waarvoor hy en sy NP rampokker bende verantwoordelik was. Nie alleen het hy sy volk goedsmoeds vir Judas geld verraai nie- maar ook sy ras, sy land, sy vrou...en sy beste vriend in die rug gesteek

.Daar is nog 'n paar baie interressante walglike bewerings oor koverte optredes waarvoor die klein skelm tollenaar ook moet gaan verantwoording voor doen voor die Allerhoogste. Name en gevalle soos die sluipmoord op Verwoerd, PW Botha , die moord op Dr. Robert Smith, die Eschel Rhoodie sage, die 200 miljoen rand wat vanaf die Reserwebank aan die ANC  terroriste leiers en hulle meelopers in die banksektor "verdwyn" het- en die Helderberg sabbotasie - is geraamtes wat nog diep in De Klerk en sy NP Mafiamob se kaste vir hulle le en loer. Daar is nog heelwat ander korrupte skuiwe wat De Klerk en sy bende -in hulle kort tydjie aan bewind- op die Suid-Afrikaanse skaakbord gedoen het.Ons kan verwag dat hy- soos 'n getroue Broederbonder wat hy is- natuurlik alles ten sterkste sal ontken. Die klein landsverraaier is al goed gesout om homself uit 'n nou gangetjie uit te wriemel- dit is een van 'n slang se kenmerke- en die aanslag sal hy seker bo alle twyfel OOK omseil. Nou verstaan mense hoekom sy slang-ogies so na aan mekaar voor-aan sy kop sit- om perfek agter 'n rowers masker in te pas!

Die Nobel prys word mos deesdae nie verniet vir die mees sluwe "Con-Artists" gegee nie. Dit dan- is ook uis die rede  hoekom hy en daardie ewe skelm liberale teoloog Desmond Tutu- dit van die NWO Jode gekry het....vir hulle uitmuntende toneelspel om versteek  in 'n NP Trojaanse perd in ons poorte in te sluip-  en die land se poorthekke van binne te help ooopmaak sodat  terroriste van buite in die nag kan insluip terwyl ons toring bewakers in 'n ander land vir 'n nuttelose doel veg.

.Niks sal ons as volk so tevrede stel as om hierdie slu jakkals- saam met die NWO moordenaar Pik Botha, ander gewetenlose weerwolwe soos Tienie Groenewald, Neil Barnard, Roelf Meyer, Leon Wessels- en nog 'n paar verraderlike Broederbonder bendelede voor 'n Boereraad te kan kry oor verraad en volks moord nie. Saam met 'n hele paar NP en ANC gewetenlose adders, asook vele wit Afrikaner verraaiers, wit operateurs, infiltreerders, polisielede en wit agente-sal daar  heelwat nekke gerek word na afloop van die bevindings.

Ek glo die Boerevolk sal diegene vergewe wat- nadat die Satan sy dissipels kom haal het- uit woede hulle grafte besoek en 'n paar skote in die kopgedeelte van die graf in vuur. 'n Goeie teken sou wees om 30 silwerstikke op die despoot se graf te plaas as simboliek vir sy verraad- en 'n foto vir al die Boeremense 'n kopie te stuur daarvan.Dit sal vir die klomp weerwolwe meer draagliker wees om in hulle slymgate en donker hole "stil heen te gaan" - as wat hulle in die hande van die Boere sou oorgelewer wees. Die Boere glo ek- sou nie so " vergewensgesind" opgetree het nie. Hulle grafte hoort ver van ons volk- iewers in die woestyn waar die Jakkalse en Aasvoels hulle siek beendere kan skoonvreet.




FW betrek by wapenskandaal

 

 

2011/11/13 12:19:49 AM
Oudpres. FW de Klerk word in ’n opspraakwekkende nuwe boek regstreeks by die
wapenskandaal betrek.

"The Devil in the Detail: How the Arms Deal Changed Everything "-is die afgelope week
bekend gestel.
Dit suggereer een van die bieërs in die vloot se korvet-kontrak van R6 miljard het
De Klerk destyds “voorgesê”.Saam met De Klerk kom oudpres. Thabo Mbeki en
mnr. Chippy Shaik, ’n sentrale figuur in die wapenskandaal, ook in die soeklig.

Die onthullings oor De Klerk word verklik in ’n onderhoud wat ondersoekers
destyds met die nou afgetrede vlootadmiraal Anthony (Chubby) Howell gevoer
het in die hersiening van die wapentransaksie.
Howell verklap in dié onderhoud hy en ander militêre offisiere het in 1995 die
Spaanse bod aanbeveel.Hulle het ook voorleggings aan oudpres. Nelson Mandela
en De Klerk, toe adjunkpresident, gedoen.

“Uit die vrae wat mnr. De Klerk ons gevra het, was dit duidelik dat een van
die mede-bieërs by hom uitgekom het, want hy het gesê: ‘Hoekom gaan julle
’n Spaanse skip met minderwaardige staal bou?’”
Dit was duidelik een van die bieërs het De Klerk voorgesê om nie die
Spaanse bod te aanvaar nie, het Howell luidens die onderhoud gesê.
Die boek lui verder: “… die Duitse owerhede het ’n betaling ondersoek
van $22 miljoen (van die Duitse konsortium) aan ’n Libiese
frontmaatskappy, Mallar Inc., en dat dié geld regstreeks na
Suid-Afrikaanse amptenare en kabinetslede gevloei het … Die man
agter Mallar Inc. was na bewering ’n mnr. Tony Georgiades.”

Die boek gaan verder: “Georgiades het glo sy noue bande met die
apartheidsregering gebruik om ’n netwerk te vestig om die oliesanksies
teen die apartheidsregime te verbreek.“Sy noue band met
oudpres. FW de Klerk is alombekend.“De Klerk het in die vroeë
1990’s, ten aanskoue van die media, verlief geraak op
Georgiades se vrou (Elita) en is later met haar getroud,” lui die boek.

Paul Holden, medeskrywer van die boek, sê hul inligting kom uit
talle dokumente waarop hulle in hul navorsing afgekom het.
Die boek kom enkele weke ná pres. Jacob Zuma se nuwe kommissie
van ondersoek na die wapen­skandaal.Mnr. Dave Steward, uitvoerende
direkteur van die FW de Klerk-stigting, het toe die kommissie
aangekondig is dit verwelkom “omdat die wapentransaksie ’n etterende
sweer is wat ons politiek vir te lank vergiftig het”.

De Klerk het Vrydag deur Steward aan Rapport ontken hy was by
die wapenskandaal betrokke en sê die insinuasies is ongegrond.
De Klerk was glo net deur mediaberigte bewus van Georgiades se
rol in die wapentransaksie.“Die gebeure waarna die boek verwys, was
toe hy (De Klerk) en Elita al besluit het om mekaar nie te sien nie. In dié
tyd was daar geen persoonlike verhoudings tussen hom en die
Georgiadese nie,” sê Steward.
De Klerk ontken hy was by Georgiades se wapentransaksie-handelinge betrokke.
Die proses om nuwe korvette aan te skaf was glo al gevorderd
toe hy president was.“Die resultaat van ’n oop en deursigtige tenderproses
was dat die destydse regering ten gunste van ’n Spaanse tender was omdat
dit die kostedoeltreffendste was.“Toe De Klerk as adjunkpresident agterkom
daar is ’n nuwe besluit om die tender aan die Duitsers toe te ken, was hy
natuurlik agterdogtig en sou deurdringende vrae aan alle betrokkenes
gevra het,” sê Steward.

Howell het Donderdag aan Rapport gesê “dit was (destyds) algemeen dat
bieërs mekaar wou vuilsmeer en dat een dalk by hom (De Klerk) uitgekom
het. Ons het hom egter oorreed om die Spaanse aanbod te steun. Hy het
nie bevooroordeeld gelyk nie.”Die kontrak het uiteindelik aan die Duitsers
gegaan.