KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Wednesday 4 January 2012

OPE BRIEF AAN JULIUS MALEMA.



GESKRYF DEUR IZAK VAN ZYL


Hierdie brief skryf ek aan jou as ‘n mens, geskape na My God se Beeld.
 Ek skryf aan jou as ‘n mede inwoner van Suid Afrika. ‘n Christen Afrikaner 
Wit Man, vanuit die Oos Kaap.
Ek spreek jou aan as Julius, omdat ek op hierdie oomblik geen respek het 

vir jou nie. Ek sal jou nie as “ Meneer” aanspreek nie, want jyt geen respek
 vir my as witman nie? Jy het dit by telke geleenthede in die openbaar 
verklaar. Respek verdien respek! 
Na wat jy gedoen het, moet jy aanvaar dat ek jou van nou af sal ontken 

as my mede Suid Afrikaner of as een van My Land se leiers. Jy is die argitek
 van die emosies van magteloosheid en woede wat jy opgesweep het . Jy sal
 dus die gevolge moet dra. 
Ek is nie ‘n rassis nie. Alles wat ek skryf, rig ek aan jou as individu.
Dit behoort vir jou as waarskuwing of tugtiging te dien. Dit behoort jou te

 laat besin oor die pad wat jy gekies het. 
Daarom kan ek verklaar dat die brief in liefde geskryf is.
My observasie, dui daarop dat jy ‘n verdwaalde siel is, deur doelbewus 

kontroversieel te wees, ten koste van onskuldige lewens. 
Toe jy begin het met jou haatveldtog, het ek instinktief geweet waarheen 

jou aksies gaan lei. Dis nou tipies wat geld en populariteit aan onbeskaafdes
 doen. 
Ek noem jou onbeskaafd, want jy doen niks waaraan Christelike beskaafdheid

 gemeet kan word nie.
Ek het regtig gehoop dat jy nooit jou visiere na ons Boere sou draai nie. 
4miljoen Afrikaners vs 40 miljoen swartmense is mos nie regverdig nie, 

Julius, of is dit? Dink jy regtig jy het die waarheid beet dat ons Christen
 Boere Mense verantwoordelik is vir julle gesukkel en daarom uitgewis 
moet word? Dis ‘n leuen wat vanuit julle valse ideologie gebore is!!!
Siende dat jy en jou “struggle liedjie” nou in die nuus is, veral na die

 grusame moord op Mnr. Eugene Terreblanche, moet ek jou herhinner 
en waarsku dat jy hierdie gesiene Afrikaner se bloed op jou hande het.
 Sy bloed roep om gewreek te word!! God wreek onskuldige bloed,
 Malema, of lees jy nie jou Bybel nie?
Verder het jy drieduisend moordslagoffers sedert 1994, se bloed ook

 op jou hande. Eienaardig dat ‘n Boere leier tydens Ons Christene se
 Paasfees vermoor is- dieselfde tyd waarin ons die Moord op ons
 Messias herdenk. Toevallig? Ek glo nie.
Lafaard wat jy is, sal jy natuurlik jou skouers optrek, jou mond en jou hande

 afvee en ontken dat jy iets daarmee te doene het. Ek het reeds voor die
 moord geweet jy gaan so reageer. Ek was nie verkeerd nie, was ek?
Dis net lafaards wat agter ‘n mikrofoon en ’n TVkamera skuil en skouers

 optrek as jou dwase optrede onskuldige bloed laat vloei. Dis iets wat jy
 teen die tyd moes weet! Onkunde is dus nie ‘n verskoning nie!! 
Waarom verklaar jy nie openlik oorlog teenoor die wit ras nie? Of is jy bang?

 Hoekom kruip jy agter ‘n liedjie weg? Hoekom sweep jy onkundige
jeugdiges op om jou vuilwerk te doen?
Hoekom probeer jy die witman provokeer om die eerste “move” te maak?

 Sodat jy na die slagoffer kan lyk? Julle kommunistiese metodiek is al lankal
 aan ons bekend. Ons val nie meer daarvoor nie. 
Ons is nie onnosel nie en het lankal deur jou gesien, Malema. Hou nou ‘n

 slag op om soos ‘n jakkals te opereer man!! Wees eenkeer in jou lewe ‘n
 WARE MAN!!! Wat keer jou om die eerste skoot te skiet?
Ek weet jy sal nie, want dis nie jou karakter nie. Dis nie jou styl om openlik

 en beskaafd op te tree nie. Jy sal my liewer in my slaap laat “uithaal”, 
voordat jy die regte ding doen. 
Jy sien, Julius, jy weet nie wat beteken die woord “ beskaafd” of 

“integriteit” nie!! 
Die media het van jou ‘n “celebrity” gemaak, Die waarheid is : jys

 ‘n “loser”.
Dis net ‘n lafaard wat ‘n hulpelose bejaarde en baba’s in hul slaap

 met ‘n kapmes dood kap. Jong wit meisies verkrag en hulle ledemate
 afsny, oumense met warm strykysters brand, hulle by hulle huise
 inwag om dood gemartel te word. Dis hoe jou magsbasis lyk. Seker
 iets om op trots te wees vir iemand van jou openbare profiel.
Jy en jou volgelinge is kriminele. Julle sal in die geregshowe verhoor en 

gevonnis word en aan julle nekke hang tot julle dood is, wanneer ware 
christene weer ‘n seggenskap het in die land. Jy sien, Julius, ons maak nie 
mense in hulle slaap dood nie, ons laat die gereg sy gang gaan. Op ‘n
 beskaafde manier!!!
Jammer dat jou volgelinge almal swart is, want die meerderheid swart

 mense is beskaafde Mense wat as beskaafde mense gegroei het en wat
 regtig progressief gebaat het by die demokrasie van Nelson Mandela. 
Jy s ‘n “fake”!!. Jys ‘n patetiese leiersfiguur wat net die woordvoerder is

 van die onopgevoede gepeupel. Jy dra net oor wat hulle wil hoor. Jy is
 NIKS!! 
Dieselfde pad wat Hitler geloop het( wat uiteindelik sy lewe op ‘n

 gewelddadige wyse verloor het), gaan jy en jou lafhartige, onbeskaafde
 hordes ook loop. 
“He who lives by the sword, dies by the sword”. Dis ‘n lewensbeginsel wat 

jy nie sal ontsnap nie. Jou lewe is geskoei om die witman skade te berokken.
 Plaas dat jy jou bepaal by werklike kwessies binne jou organisasie. Lyk my 
jy is te pateties of te onnosel om met jou invloed , projekte te inisieer waarby 
jou werklose volgelinge kan baat. Bietjie kreatiwiteit van jou kant af sal baie 
meer bereik as julle absurde grype na rykdom wat julle deur roof, steel ,
 bedrog en moord verwerf.
Die naasbestaandes van die 3000+ moordslagoffers sal gewreek word. Ek

 hoop jy en jou volgelinge is dapper genoeg om julself te beskerm as die
 dag van rekenskap aanbreek. Dit sal ‘n dag wees waar my Vader in die
 Hemel die wraaktog persoonlik sal lei. Dit sal ‘n dag wees wat Bloedrivier
 na ‘n sondagskool piekniek laat lyk. 
Wat my anders maak as jy, is dat ek en die meeste wit Afrikaners 

agtergrond en karakter het. Die meeste van ons is gelowige kinders
 van die Allerhoogste God. 
Ons oudste Broer het die hoogste offer , menslik moontlik , aan ‘n

 Kruishout betaal - ook vir jou. Ons voorouers het die beskawing na
Afrika gebring. Ons Afrikaners is meerendeels edel. Iets wat jy en jou
 volgelinge gekies het om nie te wees nie .
Jyt in die openbaar gekies om hierdie versoen offer van Jesus Christus te

verwerp met jou openbare moordveldtog teen die onskuldige wit 
minderheid in Suid Afrika. Jou modus operandi is presies dieselfde wat
 die Romeine en die Sanhedrin met Christus se vervolging en teregstelling
 gevolg het. Jyt jouself met jou veldtog aan die kant van die “bose een”
 geskaar. 
Ons het ‘n reg om onsself te verdedig en sal dit met ‘n demonstrasie van

 Goddelike krag doen. 
Vir jou is ‘n Apologie TE LAAT!! 
Ware berou namens jou party sal dalk help dat my volk julle sal vergewe

 vir die volksmoord.
Die bloed van die derduisendes wat jy soek, gaan gevoeg word by diegene

 wat alreeds vermoor is. Jou pad is die van selfvernietiging en die vernietiging 
van ‘n beskaafde samelewing wat kon gewerk het. Jy doen jy jouself ‘n oneer
 aan. 
Daar sal ‘n groot getal Christen Afrikaners wees, wat die swaard van oordeel in

 hul hand sal ontvang. …..BEHOEDE SO ‘N DAG!!!