KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Thursday 5 January 2012

VERENIG IN GEBED.



Tydens die eeufeesvieringe van die ANC in Bloemfontein op 6-8 Januarie 2012 gaan offers
 aan die voorvaders gebring word. Dit is aanduidend van die geestelike verval en nood van
 ons land. Die hele Bybel is vol van God se afkeur oor afgodery (Eks. 20:3). Ons land kan nie
 hoop op God se seën, as ons Hom die rug toekeer en uittart met afgodery nie. Die situasie in
 ons land maak dit uiters noodsaaklik dat daar nou ernstig en volhardend vir herlewing gebid
 moet word. Hierdie is 'n saak waaroor Christene van alle denominasies saam behoort te 
staan. Kom ons verenig in gebed. Kom ons smeek die Here om ons te besoek met 'n herlewing
 deur die Heilige Gees, soos wat hierdie land nog nooit gesien het nie. Sal u nie asseblief besluit 
om individueel of in 'n groep elke dag op 'n sekere tyd vir herlewing te bid tot 15 Januarie nie?
 Mag God u seën.Stuur hierdie asseblief so wyd moontlik aan. 
Groete, Danie