KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Wednesday 4 January 2012

DIE LAASTE LOOPGRAAF DEUR SIENER VAN RENSBURG, BL 58.


"God se vyande is diegene wat sy Woord minag, wat Sy Heilige naam vermy, wat die suiwerheid
 wat Hy geskape het wil besoedel deur verbastering, wat liewer die wereld se guns wil he as die 
guns van God. Maar net soos die profete Israel herhaaldelik tevergeefs gewaarsku het, het
 Siener se vermaninge ook op dowe ore geval. Danil en sy volk was ook, net soos die
 Boerevolk vandag, in benoudheid en ballingskap onder n vreemde regering Daniel
 12:7:...n tyd, tye en n halwe tyd, en as hulle die mag van die heilige volk geheel verstrooi
 het(hulle total magteloosis) sal al hierdie dinge vervul word(die einde aanbreek0 Daniel 12:9...
 die word bly verborge (duister, weggesteek) en verseel tot die tyd van die einde toe (dan
 mag dit geopenbaar word) Daniel 12:10;...en geeneen van die goddelose mense sal 
verstaan nie (vergelyk matt 24:37-39), maar die verstandiges sal verstaan ( die woorde
 sal aan hulle geopenbaar word en hulle sal begryp wat dit beteken) Daniel 12:11:” en van 
die tyd af dat die voortdurende offer (die amptelike afskaffing van die Gelofte op 16
 Desember 1995?) afgeskaf en die onsettendegruwel (die Mandela-skildery met die 
doringkroon op sy kop) opgerig word, sal duisend-tweehonderd-en-negentig dae verloop 
(Junie 1999?) Daniel 12:1:In die tyd (van die einde van die eeu)sal Migael, die groot vors
 wat oor die kinders van jou volk (Juda) staan, optree (vergelyk Openbaring 12:6-7) en
 dit sal n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat n volk bestaan het 
tot op die tyd nie (is dit nie dalk die smeltkroes en donker tyd waarna Siener verwys het 
nie? Vergelyk ook Matt 24:21 en Lukas 21:25; maar in die tyd sal jou volk gered word
 (Juda word eerste verlos) elkeen wat in die boek 9van die lewe van die Lam) opgesrkywe
 staan. Daniel 12:2: En baie (nie almal nie) van die wat in die stof van die aarde slaap
 (dood is), sal ontwaak (in de wederopstanding) en sommige tot groot smaadheid, vir
 ewig afgryslik Daniel 12:3 En die verstandiges sal glinster soos die glans van die uitspansel,
 en die wat baie tot regverdigheid lei, soos die sterre vir ewig en altos. Soos komende
 dae en situasies ontplooi, sal meer en meer die Skrif vir ons duidelik word, mits ons die
 komende tyd met bekering, ootmoed en gebed ingaan en ons begeerte op Hom rig.
" Dit is wat Siener van Rensburg gegee het vir ons. Die eeu, dit is nou die 100 jaar
 wat die andere vier. Tyd is naby mensies.