KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Saturday 14 January 2012

VIR AANDAG:

 Vriende

Soos somige van julle weet; Hierdie plek le baie na aan my hart

Hiermee maak ek amptelik beswaar teen hierdie sluiting van ons
 Meuseum en pleg om binne die volgende 7 dae my daar aan te
 meld en dan ook daar te bly totdat dit weer heropen. Ongelukig
 het ek n skenking van n tent nodig, die res kan ek bymekaar skraap.
 Ek vind myself in n situasie op die oomblik waar ek geen beroep het, 
geen inkomste en geen rede om dit nie te doen nie. Enige iemand 
wat my wil vergesel mag my hier kontak per e-pos of per loopfoon;
 0799164242 en verdere relings tref. WIE GEE HUL DIE REG?????

Warm Boere Groete

Martin Fourie