KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Sunday 1 January 2012

LAND IN ANARGIE.


Die NSA nagmerrie waarin ons leef het die teelaarde geword van totale anargie en die sg.

 Kleptokrasie waarin slegs die "elitiste" bevoordeel word.Een se geskiedenis word verdraai
 en verneder terwyl die ander se geskiedenis opgehelder en meedo-enloos gedryf word.
Ons het n teelaarde geword van absolute poppulistiese uitsprake en verbaliteite.

Hulle het die eens Dapper Boervolk se geskiedenis gevat en dit verander na n apatiese rugsteker

 een man operette en salvo's op salvo's word afgevuur om ons verder te verneder.Hulle het ons
 kinders en ons ou mense gedwing om hulle nuut gemaakte geskiedenis te aanvaar,hulle het ons
 sorg gedra dat meer as n miljoen van ons mense in diaspore leef en dat 800 000 van ons mense
 in die anc helkampe moet oorleef.Die 2 de Boere oorlog word herhaal waar die verskroeide aarde
 beleid toegepas word deur die englese/joodse vry messelaars nes.Die indoktrinasie is volledig en 
gaan voltooi word.Die vervolging gaan nie stop voordat ons weer as een man gaan opstaan nie.

My nuwejaars wens is dat ons as weer as Volk sal groepeer en besef dat om langer in hulle slagyster

 te beland ons moet fokus op dit wat ons nog altyd goed kon doen.Uit die vlammehel verrys die
 Boerevolk om weer hulle regmatige plek in te neem.Uit stryd word leiers gebore.Moet nie die 
aggressor wees nie want ons was nog nooit nie.STAANVAS.

Mag julle(My Volk) n uitstekende Nuwejaar tegemoet gaan.