KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Saturday 29 October 2011

SWART BARBAAR VERMINK EN VERKRAG ONSKULDIGE WIT STUDENT NA BYBELKLAS




DIT WAT DIE VERRADERLIKE MEDIA 24 NIE SAL PLAAS NIE- DIE WREEDAARDIGE BARBAARSHEID WAT MET HIERDIE AANVALLE GEPAARD GAAN. DIT MAAK 'N MENS SIEK AS JY DAARAAN DINK DAT DIE MORAAL IN HIERDIE VERVLOEKTE LAND SO LAAG GEDAAL HET DAT KORRESPONDENTE EN MEDIA VERTEENWOORDIGERS TOT IN DIE VARKFESIS GEDAAL HET OM DIE WARE TOEDRAG VAN SAKE AAN DIE GROOT KLOK TE HANG- MAAR LIEFS "POLITIES KORREKTE" SPELETJIES SPEEL OM 'N SATANISTIESE DEMOONFABRIEK SOOS DIE ANC- NIE IN 'N SLEGTE LIG TE STEL NIE- ASOOK OM MAAIERS BY DIE RAS UIT TE WYS NIE. 

DIE FEITE WORD ALTYD DEUR MEDIA 24 VERDOESEL INDIEN DIT SWART-OP-WIT AANVALLE IS,- MAAR WAAR WIT-OP-SWART WEL EENDAG SOU PLAASVIND- WORD UITERSE PROMINENSIE AAN DIE RAS VAN DIE AANVALLER VERLEEN DEUR DIE MEDIA VARKE. DIS GEEN WONDER NIE- 60% VAN DIE NASPERS RIOOLFABRIEK BESTAAN UIT KLEURLINGE- 30% UIT SWARTES- EN DIE TOPSTRUKTUUR- IRONIES- DEUR SIEK AFRIKANER LIBERALE MEDIA KORRESPONDENTE EN NEO-LIBERALE EIENAARS! DUS- WAT KAN DIE BOER VAN DIE SPUL EENVOUDIGE BOEREHATERS VERWAG?

VERDER IS DIT 'N VOLDWONGE FEIT DAT MEESTE VAN DIE AFRIKA RASSE HIERDIE BAIE SIEK MOORDLUSTIGE NEIGING HET- EN GEENSINS KAN VERWESTERS WORD NIE. SY HAAT EN JALOESIE JEENS DIE BLANKE IS EENS TE GROOT- MAAR VANWEE DIE FEIT DAT HIERDIE BARBAAR AFHANKLIK IS VAN DIE BLANKE VIR OORLEWING- WORD DAAR 'N DEMPER HIER IN DIE LAND OP SY TOTALE OORGAWE AAN SY BARBAARSE GENETIESE NATUUR GEPLAAS DEUR SY HANDTEERDERS WAT GEMANUPILEER WORD DEUR SIEK MAGTE IN DIE NWO. INTUSSEN GAAN DIE VOLKSMOORD OP DIE BLANKES ONVERPOOSD VOORT SONDER ENIGE TEENKANTING OF OBJEKSIE VAN ENIGE POLITIEKE PARTY, BOGUS MENSEREGTE GROEP- OF VERRADERLIKE MEDIA.




Ek was gister (en steeds) in my siel ontsteld.
Die pragtige kind (22 jaar oud) het saam met vriende Bybelstudie gedoen in haar meenthuis binne n Veiligheidskompleks. (Magalieskruin)
Na die byeenkoms het sy saam met die gaste na buite gestap en die deur oopgelos.
Toe sy terugkom wag die barbaarse swart wese haar in met n skerp en groot mes (afgelei van die wonde)
Hy dien haar uiteindelik 22 steek en snywonde toe.
Een direk in haar gesig begin op haar neus, deur haar bolip. langs die mond verby tot by haar ken. Die snywond was skuins in haar wang in en het haar gesiggie amper in twee gekloof.
In haar kop is verskeie steek en snywonde en die punt van die mes het in een van die wonde in die kopbeen afgebreek.
Een wond is aan die kant van haar nek en strek amper tot in die long. Dit het haar slagaar met milimeters gemis.
Sy het soos n tier geveg en in die proses het hy haar linker duim in die web oopgekloof sodat dit letterlik aan senings gehang het.
n Ortopeut moes probeer om alles weer bymekaar te bring.
Aan al die vingers van haar linkerhand was daar snye. Twee van die vingers se senings is ook afgesny.


Hy het haar blykbaar daarna kamer toe gedwing waar hy terwyl sy moes gele het, ongelooflike diep wonde aan haar bene toegedien het. Hierna, het hy terwyl sy met hierdie ongelooflike wonde le en bloei, haar soos n dier verkrag.


Hy steel volgens ek verstaan n selfoon en n rekenaar.


Hy het ook klaarblyklik by ander huise in die kompleks probeer inbreek. Hy is ook gekoppel aan drie ander verkragtings en n poging tot moord.Hy is later in Pt Noord in hegtenis geneem met die rekenaar in sy besit.


Hy verskyn Maandag 10h00 in die Landroshof in Pt Noord.


Hierdie daad het die dokters wat daarvan kennis dra asook die wat ek mee gesels het, baie ernstig ontstel.
Dit is dalk nou tyd om as proffesionele mense te wys hoe daarteen in opstand gekom word.


Ons doen dan langs hierdie weg 'n beroep op alle dokters en mediese staf, om op te staan teen hierdie wreedaardige, ongenadige aanvalle van misdadigers teen weerlose en onskuldige vrouens.
Nie- mediese volksgenote is uit die aard van die saak natuurlik ook "opgeroep".


Kom ons toon ons afkeur deur Maandag vanaf 09h45 tot 010h15 by die landdroshof byeen te kom. Maak n plakkaat wat impak sal he en kom vertoon dit asseblief.


Kontak my gerus by 082 651 2057


Ons is besig om reelings te tref om fotos te plaas.


Lets Pretorius

KVB SAL DR. PRETORIUS TOESTEMMING VRA OM DIE FOTOS HIER TE PLAAS VIR ALMAL OM TE AANSKOU MET WATTER SIEK MAAIERS DIE BLANKE HIER IN SUID-AFRIKA TE DOEN HET.

OPVOLG:

Tukkie: Polisie in arres

2011-10-30 21:53

Hilda Fourie

Twee polisiebeamptes is in hegtenis geneem ná die ontsnapping van die verkragter van ’n Tukkie.

Die verkragter, wat kort ná die voorval verlede Woensdagaand vasgetrek is, het Vrydag ontsnap terwyl hy onder die twee beamptes se bewaking was.

Lt.kol. Lungelo Dlamini, Gautengse polisiewoordvoerder, het gister bevestig ’n studentekonstabel en ’n adjudant-offisier sal vandag in die landdroshof in Pretoria-Noord verskyn op aanklag dat hulle ’n gevangene help ontsnap het.

Dlamini het gesê hulle is die naweek op waarskuwing vrygelaat. Na wat verneem word, sal die twee moontlik vandag geskors word.

Nog drie lasbriewe is uitgereik vir die ontsnapte se inhegtenisneming weens ánder verkragtings.

Terwyl hy ontsnap het, was sy nuutste slagoffer (22), ’n student aan die Universiteit van Pretoria, steeds in die waakeenheid van ’n Pretoriase hospitaal.

Dr. Lets Pretorius, ’n dokter wat gehelp het met die noodoperasie op die student, het gesê sy is minstens 22 keer met ’n mes gesteek of gesny.

Een snywond begin op haar neus, loop deur haar bolip en mond tot op haar ken. Dit het haar gesig volgens Pretorius “amper in twee gekloof”.

Sy het ook verskeie steek- en snywonde aan haar kop en die punt van ’n mes het in een van die wonde in haar kopbeen afgebreek.

’n Wond aan die kant van haar nek strek tot amper in haar long en het ’n slagaar met millimeters gemis.

Pretorius het gesê die vrou het “soos ’n tier” teen haar aanvaller geveg.

In die proses is haar linkerduim in die web oopgekloof sodat dit aan senings gehang het. Dit moes in ’n operasie weer geheg word.

Daar was ook snye aan al die vingers van haar linkerhand en twee van die vingers se senings is afgesny.

Haar aanvaller het glo “ongelooflik diep snywonde” aan haar bene aangebring en haar daarna verkrag.

Pretorius het aan Sonja Carstens gesê hy het toestemming van die jong vrou en haar ouers om besonderhede oor haar beserings bekend te maak.

Die aanval het Woensdagaand in die vrou se huis in ’n veiligheidskompleks in Magalieskruin, in die noorde van Pretoria, plaasgevind.

Sy het ná Bybelstudie die hek vir mense gaan oopmaak. Toe sy terug in haar huis kom, was die man in die huis.

Hy het ná die aanval met haar skootrekenaar en selfoon gevlug.

Die erg beseerde vrou het haarself na haar tuinhekkie gesleep waar ’n inwoner haar gekry het.

In die tussentyd het haar verkragter langs die pad gestaan en duimgooi toe polisiebeamptes hom opgelaai het.

Een van die beamptes het onraad vermoed weens ’n skootrekenaar en selfoon wat hy by hom gehad het. Daar was ook bloed op sy skoene.

Hy is gearresteer, maar het ontsnap nadat hy Vrydag sonder hand- of voetboeie na die dr. George Mukhari-hospitaal in Ga-Rankuwa, noord van Pretoria, geneem is nadat hy begin siek voel het.

Dit is prosedure dat ’n gevaarlike misdadiger altyd hand- en voetboeie moet aanhê as hy uit die selle geneem word.

In die hospitaal het die verkragter gevra om badkamer toe te gaan.

Die beamptes het hom alleen by die toilet laat ingaan, waarna hy deur ’n venster ontsnap het.

Dlamini het gesê tientalle polisielede soek na die man.







DIE ARROGANTE SAMESWEERDERS WAT HOM LAAT WEGKOM HET.



LEES ARTIKEL



10 j. gesoek, toe ontsnap hy uit toilet

2011-11-02 00:23

  



DIE VERKRAGTER
Die polisie het tien jaar lank na die vermeende verkragter van ’n Tukkie gesoek voordat hy verlede week per toeval deur die poli-sie gearresteer is en toe weer uit polisiebewaking ontsnap het.

Die drie lasbriewe wat uitgereik is vir die 24-jarige man is onder meer vir verkragting en poging tot moord.

Die lasbriewe is reeds in 2001, 2002 en 2004 uitgereik.

Die polisie het gister ’n foto beskikbaar gestel van mnr. Tsietsi Samuel Mziza, na wie hulle soek.

Die jongste voorval wat hulle ondersoek, is dié waarin ’n 22-jarige student aan die Universiteit van Pretoria Woensdagaand in haar huis in ’n veiligheidskompleks in Magalieskruinm Pretoria, aangeval, verkrag en vir dood agtergelaat is.

Dr. Johan Burger, senior navorser van die Instituut vir Sekerheidstudie, het gister gesê iemand wat sulke gewelddadige misdade pleeg, moes ten minste op die polisie se lys van mees gesoekte misdadigers verskyn het.

“As die man al sedert 2001 weens gewelddadige misdade gesoek word, moes sy foto’s baie vroeër uitgereik gewees het sodat die polisie hom kon probeer opspoor,” het Burger gesê.

Die slagoffer in die jongste voorval het die aand van haar aanval die hek by haar woonkompleks ná Bybelstudie vir gaste oopgemaak sodat hulle huis toe kon gaan.
Toe sy terug in haar huis kom, het ’n man haar ingewag.

Hy het ná die aanval met haar skootrekenaar en selfoon gevlug.

Die erg beseerde vrou het haarself na haar tuinhekkie gesleep waar ’n inwoner van die kompleks haar gekry het.
 LEES ARTIKEL


Tukkie verkrag: Saak uitgestel

2011-11-14 10:59

Die man wat na bewering ’n Tukkie-student verkrag en vir dood gelaat het, bly in aanhouding tot sy volgende hofverskyning in die Pretoriase streekhof volgende maand.

Mnr. Samuel Tsietsi Msiza het vlugtig in voetboeie in die hof verskyn.

Die kort, skraal man  staan tereg op aanklagte van poging tot moord, verkragting, huisbraak en diefstal en ontsnapping. Luidens die klagstaat het Msiza ’n vorige veroordeling van aanranding met die opset om ernstig te beseer in 1998.

Hy word ook gesoek in verband met ’n huisbraaksaak in 1999, ’n diefstalsaak in 2000, ’n verkragting in 2002 en ’n poging tot moordsaak in 2010, wat almal in en om Pretoria gepleeg is.

Msiza is op 21 Oktober gearresteer nadat die 22-jarige student in haar meenthuis oorval, met ’n panga gekap en gesteek, en sy verkrag is.

Hy het kort daarna deur ’n hospitaal se toiletvenster ontsnap.

Msiza is ‘n week later weer gevang – dié keer weens ’n huisbraak en diefstal in die Moot.