KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Wednesday 26 October 2011

IS SIENER VAN RENSBURG SE LUDERITZ SPOORLYN AAN DIE BOU?

Siener Van Rensburg het voorspel dat hy tente in die Noord-Kaap sien soos lappies komberse verrys. Hy sien ons vrouens en kinders in konsentrasiekampe. Hy sien dan ook die Duitsers land by Luderitz- en vervoer hulp aan die Boere na Prieska. Is die voorspelling aan die waar word? Staan die Boerevolk voor die smeltkroes? Net tyd sal leer.

Berig deur KVB Korrespondent - Oos Kaap


Spoorstawe vir die spoorlyn  vanaf Luderitz   afgelope weke nog nuwe stawe wat ingekom het.   (Foto aangeheg) - Sondag die informasie gekry - outjie bly in Luderitz.
 
Hierdie was die 22ste Augustus 2011:
 
Erens in laas week is nog 'n vrag stawe afgelaai waaraan nog 'n paar kilo's aangebou kan word. Daar is nog sowat 60 Kilos spoor wat gele moet word tot in die Bucht. As dit goed gaan moet dit klaar wees in 2012, presies wanneer, kan ek nie se nie. Op Walvisbaai was al amper gevegte oor die stawe, want die Ondangwa spoor word ook gebou, en hulle benodig ook stawe. Ek reken die Bucht s'n kry nou voorkeur met die hawe, in en uitvoere ens ens!!!!!




SPOORSTAWE LE GEREED BY LUDERITZ OM GELE TE WORD.

(Foto deur KVB Korrespondent- Noord-Kaap)