KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Wednesday 12 October 2011

RASSISTIESE SLAGSPREUKE IN VREDEFORT

Hierdie rassisteise haatspraak is op mure en plakkate  orals in die swart woonbuurt van Vredefort adverteer. Die vraag is onomwonde: Word hierdie slagspreuke en haatspraak landwyd aangehits om opgeplak en geskryf te word- of is die weer 'n "ge-isoleerde" geval? Daar is reeds op talle Facebook mure die tipe slagspreuke- n direkte haatspraak teen blankes deur letterlik honderde swartes ge-uiter. Al hierdie tekens is wat die Engelsman noem "pointers"- gevaartekens.

Die retoriek van hierdie haatspraak is deur Peter Mokaba aangevuur- en het in 2010 weer vlam gevat toe Julius Malema uit die bloute weer begin dieselfde siek rympie herhaal. Daar is so 'n direkte aanslag op die Boerevolk- en die bewyse is legio- steeds is die blanke in Suid-Afrika vas aan die slaap- en word sagkens deur die ANC kommunistiese propaganda komplot deur NASPERS aan die slaap gesus.

Wanneer gaan die blanke ontwaak uit sy droomverlore valse utopia? Wanneer gaan die blanke uiteindelik die juk van eiewaan en arrogansie afskud? Wanneer gaan die blanke besef die einde van sy ras in Suid-Afrika is bitter naby as hy nie NOU iets aan die saak doen nie? Wanneer gaan die blanke tot besinning kom en begin voorberei vir 'n geweldige aanslag?

Hoeveel Eugene Terreblanches moet nog vermoor word voor die witte ontwaak? Hoeveel boere moet nog op hulle plase wreed vermoor word voor die blanke se oe oopgaan? Hoeveel wittes moet nog in ons stede uitgemoor raak voor die witte wakker word? Hoeveel ou mense en kinders moet nog uitgewis word voor die blanke se "Genoeg is genoeg?"

Is die witte in Suid-Afrika jou werklik so stoksiende onnosel dat hy nie die werklikheid kan eien nie? Is hy so voos gepropageer deur Media 24 en die sportgod dat hy te blind is om te besef die ANC regime is kop-in-een-mus met hierdie swart moordenaars? Blanke...wat het geword van jou logika en sesde sintuig? Dit is verstarrend om te sien hoe onge-erg blankes die gevaarlike situasie in die land opneem en handteer as "niksseggend.". In plaas van homself voorberei en inskakel om groepe te vorm- bou hy net hogere heinings om sy paleis en sy 4x4....en gaan rustig voort om sy vleisie te braai, sy bier te drink...en sy sport op sy geliefde TV dop te hou....en sy mede wittes te verraai as polisie agente en operateurs. PRESIES wat die kommunistiese regime wil he hy moet doen...voortslaap en nie die naderende gevaar sien nie tot dit te laat is nie.

Die hele wereld weet van die komende volksmoord, Genocide Watch International weet daarvan, die swartes regoor Afrika weet daarvan...net die wat die ergste gaan ly onder die aanslag- die stiksiende liggelowige wittes in Suid-Afrika weier hardkoppig om die waarheid voor hulle neuse te erken en te identifiseer.









WITTE-MAAK JOU OE OOP EN KYK OM JOU ROND. KYK OP DIE INTERNET...KYK IN DIE KOERANTE...KYK OP IDE WEBWERWE- EN AS JY EENDAG DALK BESLUIT OM WAKKER TE SKRIK- MAG JY DALK HONDERDE SWART ORGANISASIES SOOS DIE HIER ONDER SIEN WAT NOU-AL GEREED MAAK OM JOU KEEL OOK EEN NAG IN JOU SOETE SLAAP TE KOM AFSNY!

Hoekom dink julle bly hulle regse groepe wat wil verenig-uitkryt as "ver-regse rassiste?" JUIS om wittes wat "moderate" is weg te hou van hulle af..en so verdeeltheid te bly bewerkstellig...."devide and rule." Hoekom dink julle julle is papbang om vervolg te word as julle by 'n regse groepering aansluit? Die regime het die blanke klaar oorheers met vrees om nie te verenig teen hom nie. Hoekom dink julle sien julle so baie sport? Om julle aandag weg te hou van die feit dat die swartes nou 'n verenigde front vorm teen die wit ras. Hoekom dink julle is die witte gedreig om al sy wapens in te handig en die kommandos gesluit? Om die blanke te ontwapen en die swart anargis te bewapen. Hoekom dink julle word AA,BEE en EE so gedryf? Om die witte te verarm om sodoende te sorg dat hy homself nie weer sal kan optel en hergroeppeer as 'n volk nie. Moenie se julle was nie gewaarsku nie!


DINK JULLE VIR EEN OOMBLIK DAAR IS 'N VERSKIL TUSSEN HULLE HIERBO EN HULLE HIER ONDER SE IDIOLOGIEE AANGAANDE DIE WIT "SETTLER?"

WAKKER WORD WIT SKAPIES...WAKKER WORD..DIE SLAGTING IS OM DIE DRAAI!