KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Saturday 8 October 2011

DEPARTEMENT VAN BINNELANDSE SAKE MILITARISEER MET VREEMDE KUBANE

 ....MAAR GEEN BLANKE MAG WERK KRY NIE- INTUSSEN IS DAAR BY DIE 900 000 WIT PLAKKERS IN PLAKKERSKAMPE REGOOR DIE LAND- MET BAIE WEERBARE MANNE EN MANNE EN VROUE MET MILITERE ONDERVINDING- MAAR DIE VERRADERLIKE ANC ROTTE SAL EERDER VREEMDELINGE INVOER OM ONS WERK TE KOM VAT - EN NOG DEUR ONS BELASTING BETAAL TE WORD!!

Vrydag, 07 Oktober 2011 07:58 praag
Afdruk
Die Vereniging van Staatsamptenare gaan die departement van binnelandse sake dagvaar as gevolg van wat hulle beskou as 'n poging om die departement te militariseer deur die werwing van lede van die weermag.Volgens hofstukke is die departement besig om 'n ​​"sekuriteitepartement" dte word, geskoei op 'n
samewerkingsooreenkoms wat met die Kubaanse regering onderteken is.
Die Arbeidshof in Johannesburg het Donderdag vertoë aangehoor nadat die Vereniging 'n interdik teen die departement se werwing van lede van die weermag gebring het.
In sy beëdigde verklaring, het die Vereniging sy "ontsteltenis en absolute skok" uitgespreek dat die werwing van die Departement van Verdediging "agter ons rug" geskied.


Die minister van binnelandse sake Nkosazana Dlamini-Zuma het die openbare diensregulasies oortree deur nie vakante poste te adverteer nie, sê die Vereniging en meen die skuif sal "onherstelbare skade" veroorsaak.
In sy beëdigde verklaring, sê die direkteur-generaal van binnelandse sake Mkuseli Apleni, die groot aantal buitelanders "oorlaai" die stelsel en "buitelandse lesse" het geleer dat die departement 'n "samehangende en doeltreffende grensbeheerstrategie" moet toepas waarvoor "militêre kundigheid" benodig word.
Hy het toegegee dat Suid-Afrika se grensbeheer 'n "bietjie laks" is.

AS DIE DOM ADDERS NIE ONS GRENSDRADE AFGESIT HET-KOMMANDOS ONTBIND HET- EN AL WAT WIT KUNDIGHEID WEGGEJAAG HET DEUR HULLE RASSISTIESE WETTE NIE- WAS DIE TIPE ONNOSELIKE HANDELINGS NIE NODIG NIE. ONS WORD OORSTROOM DEUR CHINESE, PAKISTANIS, ARABIERE, NOU NOG TERRORISTE VAN KUBA AF- EN AL WAT SWART AFRIKA DRENKELING IS. WAT DE HEL PROBEER DIE NEANDERTHALLERS IN LETHULI-HUIS HIER STIG IN SA...'N "GLOBAL VILLAGE" OP DIE WITTE SE BELASTING????