KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Sunday 9 October 2011

ANC KLANDISTINE OPLEIDING VAN SWART MAGTE

ANC PRIVATE WEERMAGTE 


Die vraag is hoekom word dit gedoen? Waarvoor is die agterbakse ANC kriminele besig om voorbereiding te tref? Sien ook die duisende Chinese opslagplekke wat orals geskep word soos Mossselbaai, Van Der Bijl, ens- en die FEMA konsentrasiekamp in Kimberley. Verder word daar oral militere kampe opgerig- en baie klandistine militere operasies uitgevoer...alles "hush-hush."Vra hoekom die NSA regime die afgelope 2 jaar inderhaas derduisende militere inter-stedelike gevegsvoertuie vervaardig teen die tempo van wit fisant dinges? Voeg daarby nou die duisende Kubaanse militere voertuie en lede wat instroom asook die Amerikaanse troepe, vliegtuie en skepe wat kamma 'n "militere oefening" hier hou...die eerste in die VSA se geskiedenis. .Skielik is SA in rep-en-roer van militere bedrywighede...en die publiek word besig gehou met allerande sport aktiwiteite om hulle af te hou van wat reg onder hulle neuse aan die gang is. Wat is die sluwe regime besig om te doen? 

Wanneer EEN blanke organisasie sy lede begin opskerp in weerbaarheid- sorg die diktatoriale ANC dat daar vinnig op die  plaas/plek/lid waar opleiding gedoen word- toegeslaan word en almal op valse geplante aanklagtes gearristeer word om so die blanke te verhoed om homself te kan beskerm- maar hier gaan die verwronge ANC regime aan -en-aan en lei derduisende swart jeugdiges en " ex-pats" op - nogal wederegtelik op die blanke se belastinggeld...en niemand se 'n woord nie. Daar is geen konfrontasie hier aan die gang nie...waarvoor al die skielike haas om die regime "slaggereed" te maak en al die vreemde militere elemente? Verwag die skelm ANC dalk wat die Boere lankal verwag...'n komende burger-oorlog?Is die ANC dalk bevrees hulle gaan uitgeskop word deur hulle eie ras- en trek nou bronne links en regs in om hulle bewind te help verseker? Wonder maar net.

(Die presiese naam van die dorp en lid se identiteit wat betrekking het op die fotos- is vir sekerheids redes weerhou. Ongelukkig het ons ook vele wit ratelslange in ons geledere wat hulle volk aan die vyand oorlewer vir tot R 200 000.00 vir inligting.)