KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Sunday 23 October 2011

WIE SE "APPRENTICE" IS MALEMA?



Julius Malema...daardie rebelse klein vet anargistiese despoot wat blatant die Boerevolk aanhits tot 'n konfrontasie.Werk die klein anargis alleen...of is daar dalk 'n duistere "derdemag" agter sy motivering om die Boerevolk direk aan te vat vir 'n "showdown?" Indien so...wie sit agter Malema se psigopatiese histeriese geskreeu om boere te vermoor en  "alles van die blanke" te wil vat..sowel alles te wil nasionaliseer? Waarom sal Malema- 'n gewone ANCYL leier- die hele land tot anargie wil mobiliseer? Waarlik- indien al die drakoniese plae die wittes sou tref- wie gaan die meeste finansiele baat vind by sulke oorname taktieke? Beslis nie heer Malema nie....maar iemand met 'n baie meer gesofistikeerde agenda....iemand wat baie voordeel uit 'n burger-oorlog sal kan trek....iemand in die kapitalistiese besigheids wereld.  Miskien- net miskien- moet ons nie so teen Malema se tirades vaskyk nie- maar bietjie dieper AGTER Malema kyk wie is besig om die pot te roer vir meer finansiele gewin!

As daar een manier is om die Boer tot 'n tweestryd uit te daag- is dit versekerlik as jy sy grond wil inpalm....en "iemand" agter Malema weet presies juis net dit. Hierdie permanente aanhitsing tot geweld en onteiening teen plaasboere kom geensins vanaf onse klein kees nie- maar van iemand agter hom met BAIE meer klandistine planne. Malema het die bek...en hierdie verskuilde "derdemag" identiteit is besig om hom aan te hits vir iets HEEL groters. Word die Boer weereens misbruik om 'n gesentreerde teiken te wees om die swart gepeupel te mobiliseer om by 'n ander eintlike doelwit uit te kom?

Volgens sekere bronne - ( van die rekord af)- is Tokyo Sexwale na bewering agterlangs besig om Julias Malema te finansier om van die nasionale nar- Jacob Zuma-  ontslae te raak. Omrede Jacob Zuma vir Thabo Mbelki  so ewe slu ingeloop het met die Pholokwane debakel- en so die magsbasis van die Xhosa af gesteel het- en oorgeskuif het na die Zoeloe toe- is Tokyo Sexwale- 'n ou geharde perd uit die Mbeki stal- besig  om deur van Malema gebruik te maak deur die " dumb idiot" stelsel om van Zuma ontslae te raak deur die gebruik van 'n nasionale anargie. Snaaks hoe waar die Woord spreek ne? "Wat jy saai- sal jy maai." Die ANC  Jode en die Xhosa-Nostra het die land by die Boer gesteel- toe kom die Zoeloe - en steel dit by die Xhosa- en nou wil die Xhosa weer dit by die Zoeloe inpalm! Jou waarlik 'n land van boewery met 'n korrupsie wat so hooggety vier- dat die hele land en sy mense as losprys gebruik word. DIT is nou perfekte Afrika-diktatuur...presies volgens die eeue-oue Afrika reels....niks het verander nie.

Malema word ondersteun deur die unies- wat hom 'n sterk magsbasis verskaf. Wanneer die anargie verby is- is Zuma se kabinet en sy leierskap onttroon- en Sexwale beplan dan om in te skuif in die vakuum om gekies te word deur die ANC Nasionale kommitee en met behulp van Malema en die unies- as volgende president.

Sexwale beheer al die NSA sport se bestuur en die spel, met die duisende witmense wat jubel en juig, terwyl hulle die geliefde swartlied Shozoloza met trots sing en hulle NSA vlaggies swaai,  terwyl hulle geliefde veelrassige Ama Bokke spanne hulle laat jubel en juig in die NSA Baalstempels!


As Sexwale 'n  oorlog soek met die Boere- dan is hy op koers deur aan hulle grond te raak- en as hy verder wil oorlog soek met die liberale NSA Afrikaners, dan moet hy net dat Malema bepleit vir die afskaffing van hulle geliefde veelrassige sport !
Solank as wat hulle veelrassige sport behoue bly, sal hulle stil en rustig bly.

Niks anders as  net die afskaffing van die NSA Afrikaner se geliefde sportgod-  sal hulle ook saam met die Boer in opstand bring nie.

Viva Ama Bokke! Viva 


Om terug te keer na die Sexwale/Zuma "Mexican Stand-off." Deur die skuif gaan hy weer poog om die magsbasis terug te skuif na die Xhosa-geledere toe. Mbeki sal weer sy terugkeer na die politiek maak in 'n gesaghebbende pos- en Malema- vir sy aandeel- sal in 'n ministriele portefulje in Sexwale se kabinet ingeskuif word. Dat Jacob Zuma van die verwikkelinge kennis dra - is nie ongewis nie- en Zuma is hard besig om staatsgeld te misbruik om 'n inter-stedelike gevegsmag uit te brei om oproerige skares uitmekaar te jaag. Is dit dalk gemik op die dag as Malema sy troepe muster om Zuma 'n 'n staatsgreep te probeer onttroon? Net tyd sal leer. Is Malema dalk Sexwale se ware "Apprentice?"

Verder is daar verneem van sekere bronne- dat van die ou Mbeki kaders in die parlement volstrek weier om van hulle portefuljes af te staan- wat blykbaar lei dat daar fisiese vuisgevegte in die parlement plaasvind tussen die strydende Mbeki/Zuma volgelinge. Daar is sterk aanduidings dat 'n kookpot aan die broei is wat binnekort gaan oorkook. Of Malema - per se- die "k*ffertjie" van Siener se voorspelling gaan wees- is nog debatteerbaar- maar dat die eerste opstand tussen swart vs swart gaan wees- is baie meer 'n feit. Is ons dalk baie na aan 'n onafwendbare "Coup-de-Etat" voor die 2015 nasionale verkiesing? Net tyd sal weer leer.



Die onderstaande arikel onderstreep net weer-eens wat brone bespiegel:


Malema soek 80% van wit grond

2011-10-23 07:06
 

Verslagspan

Johannesburg – Die ANC-jeugliga wil 80% van alle grond in wit besit hê vir die swart meerderheid, het mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, Saterdag voor honderde jeugdiges en werkloses in die Diepsloot-township, noord van Johannesburg, gesê.

Malema het steun gewerf vir die jeugliga se massa-optogte Donderdag en Vrydag in Johannesburg en Pretoria.

Hy het gesê al wat hulle gelukkig gaan maak, is as hulle (wit monopolie-kapitaliste) “hul grond en rykdom aan ons oorhandig”.

“As jy 1 000 ha grond het, wil ons 800 ha daarvan hê. En ons gaan nie daarvoor betaal nie, want ons het nie geld nie.

“As hulle my in die tronk wil gooi omdat ek vra wat aan ons behoort, kan hulle dit maar doen.”

Volgens Malema sal hy ook nie eens antwoord op die strafregtelike klag wat AfriForum teen hom ingedien het nadat hy Woensdag sou gesê het dat mense grond moet afvat nie.

Intussen glo ANC-leiers dat die ANC-jeugliga en sy politieke vennote die optogte na die Kamer van Mynwese, die JSE en die Uniegebou wil gebruik
om regime-verandering in die ANC te eis. ( Is dit waar Tokyo Sexwale gaan begin vorentoe gedruk gaan word?)

’n Senior bron by Luthuli-huis, die ANC se hoofkantoor, sê die optogte is versigtig georkestreer om munt te slaan uit die woede van arm mense in informele nedersettings in Gauteng.

Winnie Madikizela-Mandela word as ’n kernvennoot van die jeugliga gesien omdat sy na bewering hard in die townships, waar sy groot aanhang geniet, steun gewerf het vir die optogte.

Sy was nie Saterdag beskikbaar vir kommentaar nie.

Malema hou vol die optogte is gemik teen armoede, werkloosheid en in belang van grond- en daklose mense en informele nedersettings.

Hy het in Diepsloot gesê daar word gesê dat hy die ANC of pres. Jacob Zuma se regering omver wil werp wanneer hy oor bogenoemde praat, maar dat dit nie die geval is nie.

’n Bron sê Malema weet hy gaan geskors word en gebruik die optogte as ’n dreigement “dat daar chaos sal wees as ek geskors word”.

Die beplande optogte blyk erge verdeeldheid in die regerende alliansie te veroorsaak, met veral die SAKP-leier, dr. Blade Nzimande, sy jeugvleuel, en Nathi Mthethwa, minister van polisie, wat dit veroordeel, terwyl Cosatu dit uit beginsel wil ondersteun.

Die SAKP se Jong Kommunisteliga hou egter van Woensdag tot Vrydag ’n aparte beraad oor werk vir jeugdiges in Midrand, wat onder meer deur Zuma, adj.pres. Kgalema Motlanthe, talle senior ministers en vakbondgrootbase toegespreek gaan word.

Intussen is die beplande optogte ook Donderdag erg deur sprekers by ’n beraad van die onderwysersvakbond Sadou in Durban gekritiseer, berig Sapa.

Afgevaardigdes het liedere gesing en daarop gesinspeel dat as die jeugliga teen Zuma wil protesteer, “sal daar moeilikheid wees”.

Mthethwa het daar gesê die jeug­liga speel op arm mense se gevoelens.

Dit kom nadat Malema luidens die dagblad The Times Woensdag in Thembelihle, in die suide van Johannesburg, gesê het: “Ons sien net die beloofde land van melk en heuning op televisie.

“Ons sien dit deur te kyk na mense met boeppense. Ons wil ook soos dié wit mense lewe.”

Intussen sê die polisie hy is slaggereed vir dié week se optogte.