KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Follow by Email

Sunday, 30 October 2011

ONS MENSE HET HULP NODIG.

DAAR IS SOVEEL VAN ONS WAT OP ONS KNIEE KAN GAAN EN DIE VADER KAN DANK VIR DIT WAT ONS HET. DAAR IS SOVEEL VAN ONS MENSE WAT NIE EERS DIE BASIESE BENODIGDHEDE KAN BEKOSTIG NIE. DAAR IS DUISENDE VAN ONS EIE MENSE WAT ONS HULP NODIG HET. EK WIL AAN ELKEEN VAN JULLE N BEROEP DOEN OM UIT TE REIK EN ONS VOLKSGENOTE TE HELP. WIE WEET WANNEER IS DIT JOU GESIG WAT OP EEN VAN HIERDIE FOTOS VERSKYN?
HIERDIE KINDERTJIES HET NIE GEVRA OM IN HIERDIE AAKLIGE OMSTANDIGHEDE TE WEES NIE.

DANK DIE VADER VIR DIE KOS WAT JY VANAAND OP JOU TAFEL HET, HIERDIE MENSE MOET IN RYE STAAN VIR N KLEIN BIETJIE KOS WAT DIE HELE GESIN MOET VOED.






KYK NET NA DIE OMSTANDIGHEDE WAARIN HIERDIE MENSE MOET WOON...ASSEBLIEF MENSE MAAK N VERSKIL IN HIERDIE MENSE SE LEWENS.

VIND UIT WAAR DIE NAASTE BLANKE PLAKKERSKAMP IS EN DOEN JOU BES OM IEMAND TE HELP.