KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Tuesday 1 November 2011

XENOFOBIA IS SCHOEMANSVILLE???


Gister aand se gebeure te Schoemansville, volgens lid in die geregistreerde buurtwag as bron (net terloops, opgelei en bemagtig om wapens te dra.)
 
Die motief vir die massa aksie om 11H00 in tradisioneel blanke, gegoede woonarea kan steeds nie bevestig word nie. Hierdie dus vir algemene kennisname sodat geleer kan word ter voorbereiding. Hierdie vertolking is gebasseer op beperkte inligting soos dit ontvang is.
 
11H00 Oor die radio berig ontvang groepe swartes met pangas in die dorp en die vyand versamel by Schoemansville polisiekantoor. Bewapende buurtwag lede groepeer op kritiese punte.
11H30 Weet steeds nie waaroor dit gaan nie, die buurtwag beman en sluit restuarante wat nog oop is. Dreunsang en fluitery duidelik oor telefoon in agtergrond gehoor.
Almal is gewapen sommige met vermoedelik gewere wat in baatjies toegedraai is.
11H45 Hulle sing dibullu amabullu. Steeds weet niemand wat die motief is nie, na 45 minute steeds nie 'n polisieman of voertuig in sig nie.
12H00 Berig nog busse met vyand daag op van elders. Buurtwag versper ingange om verdere toeloop te keer.
Berig dat taakmag uit Rustenburg en elders ontbied is.
12H25 polisie ontlont plofbare atmosfeer. Skare raak rustiger, sit nou rond.
12H30 Blykbaar die motief, die vyand demand beskerming van SAPD teen Zimbabwers wat hulle glo aanval. .
01H35 Skarre deur SAPD versoek en begin onttrek.
 
Lesse:
 
Intiligensie oor motief, hoeveelhede, verwagte optrede en onderskeid tussen gerug en die waarheid het ontbreek. Sensasie soekers las sterte by berigte aan.
Intimiderend. Om in 'n stil nag skielik die dreunsang te hoor terwyl meeste gesinne al slaap is angswekkend, deur hulle in groepies van agt te konfronteer verg dapperheid, broederskap kalmte en selfbeheersing. Een angsvolle skoot in die lug of selfs opmerkking kan die kruitvat aansteek. Die versoek om gebed was gemaak.
Meer mense sluit aan by gewapende buurtwag. By enkelle poste het getalle van uit die publiek drievoudig toegeneem gedurende die verloop. Sigbaarheid en vertoon van wapens dra by tot die beheer van so 'n vyandgesinde massa-vertoning.
Aftermath 4 inbrake en looting by 'n winkel hierdie kon dalk beter beheer wees.
Aangesien baie klein polisiekantoor, bleik die mag lamgelê te wees. Kan nie op die SAPD vertrou vir volkome beskerming in so situasie nie. 
 
Gevolgtrekking van lede: Hierdie 'n toets gewees. Die manier van hul teenwoordigheid was absoluut vyandig gesind. Dreunsang, sleep van pangas op teerpaaie, vuvuzella en fluitery dra by.
 
Eie ervaring en optrede:
Hier plaaslik kon niemand behalwe een per foon kontak maak nie. Hou asb telefone aan en langs die bed, deur die nag.
Kontak is weldra gemaak hier vanaf MBaai tot in hul onmiddelike omgewing wat aangedui het dat hulle reeds kennis dra en is op gereedheid. Onthou, bystand is 'n oproep weg, 24 uur per dag.
12H50 ry hier deur lokasie om te sien of dit net daar lokaal is, doodstil.
 
Tot nou toe nog geen berig op radionuus nie.
 
Hierdie was een aand net soos die volgende en die vorige. Niks het die gebeure verklap nie. Wees waaksaam, parraat, en vind jou in die laer van die Vader, die Elohim van Israel.