KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Thursday 17 November 2011

PROFETES JOHANNA BRANDT VOORSPEL UHURU PRESIES 60 JAAR GELEDE.


DIE PERSOON WAT VIR MY WIL KOM EN VERTEL DAT IETS SOOS

 UHURU NIE KAN GEBEUR NIE, MOET REGTIG SY KOP LAAT LEES!!!



Is dit nie ironies dat die Profetes- Johanna Brand- in die boek-"Profesieë

oor Suid-Afrika" - baie duidelik melding maak van die komende Uhuru-

 soos ons dit vandag geïdentifiseer het. Ek haal aan: " Ek sien 'n

miniatuur kafferskild op die grond by my lê; dan sien ek die begin

van 'n staking wat gou-gou landwyd versprei, en hoog in die lug

hang die letters XL. Alles staan, selfs die groot besighede is

gesluit en verlate, niks funksioneer meer nie.

Die stakings is so groot dat die hele land lamgelê word. Terwyl die

staking aan die gang is, organiseer die swartes in die geheim-

en kom in een nag bymekaar in Johannesburg. Nou gebeur dinge

vinnig en onverwags-hulle sny die krag verbindings binne en

rondom die stad af. Hulle vaar die blanke woongebiede binne

en vermoor ons mense voor die voet. Duisende en duisende

gaan sterf in daardie "Egiptiese Nag' wat oor die blankes in

Johannesburg gaan toesak. Toe ek in die visioen die talle

verminkte lyke sien lê rondom my, het ek geskok en hardop

uitgeroep dat dit nie so kan wees nie- daar is nie soveel blanke

mense in Johannesburg nie.

Die wyse waarop die blankes vermoor word- is iets afgrysliks-

soos amper 150 jaar gelede by Bloukrans- hetek gesien hoe die

swartes blanke babas aan die voete vat en hulle koppies teen

die naaste harde voorwerp vergruis. Die gille was ontsettend.

Vrouens, kinders, oud en jonk- is voor die voet afgemaai met

gewere, assegaaie en knopkieries, kapmesse- of enige soort

wapen wat die swartes in die hande kan kry. Mense het probeer

vlug- maar is ingehaal, doodgemaak- en net so in hulle bloed

laat lê. Daar was oral bloed, op die strate, op sypaadjies, in die

huise, woonstelle en winkels.

Toe die dag breek, het ek gesien hoe die swart hordes in die

rigting van Pretoria beweeg. Dit was die teken vir die ander

swartes regoor die land om ook tot die aanval oor te gaan-

en om dorpies en stede in hulle eie woongebiede binne te val-

en blankes stelselmatig uit te moor. Hierdie dag- het ek gehoor-

het hulle OUR GREAT DAY genoem. Vir die eerste keer in die

geskiedenis het ek gesien hoe Boer en Brit langs mekaar lê

en die swart aanslag trotseer. Soos die swartes die dorpe

instorm- sien ek die blankes al jillende die dorpe uitvlug-

soos blare in die wind.

'n Paar dapper stryders sal egter vasskop- en die aanslag

stuit- en die swart mag breek. Ek het gesien hoe die Boer

en die Brit - skouer-aan-skouer- die swartes die see injaag.
Wanneer die aanslag afgeweer is- sal die liberale Engelse-

wat reeds weet van rykdomme wat nog onbekend is vir ons

volk- 'n aanval loods op die boerevolk om sy land weer te

annekseer, - en 'n bloedige burger oorlog sal ontstaan tussen

Boer en liberale Brit- maar die Boere dryf dan die Engelse

permanent die land uit, waarna daar vrede sal heers.

Al hierdie dinge sal ontketen word deur 'n belangrike begrafnis."

Die boek noem dit dat Johanna Brand in een nag grys geword het toe

sy die lot van Johannesburg gesien het.
__________________