KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Saturday 10 September 2011

WANNEER GAAN DIT OPHOU?



Werner van der Westhuizen ▶ BOERE JEUG KOMMANDO So n jaar terug is ek in die noord-kaap, 4uur die oggend kry ek n oproep van my vrou af(gillend):''Hulle is in die huis drie van hulle''.(Ek dank God nog vir sy wakende oog)Buurtwag het verby my huis gery en onraad vermoed(my seun het sy golf stel buite teen die muur gelos)en gereageer op my vrou se nood kreute.Ek 6ure se ry van my huis af, klim in my bakkie en ry asof die duiwel agter my is...........Ure later stop ek by die huis, my vrou en kinders in n toestand.My kinders se honde le dood op die werf(een hond kon ons red).....Vanaand so teen 19h00(15h00 Ghana tyd) kry ek n boodskap, ek moet my vrou bel........My vrou en kinders het van ons vriende in Harties gaan terug verwelkom van n kort vakansie by die see.Die weer is lekker en almal sit buite........die volgende oomblik skreeu die buurman oorkant''Gaan in die huis sluit julle deure''....Die arme mense was aangehou deur gewapende rowers, maar het betyds alarm gemaak dat buurtwag kon reageer......Nou praat ek met my tweede jongste en snikkend vra sy my''Pappa waneer kom pappa terug om ons te kom beskerm teen die skelms''..... Wat se ek vir my kind''Jammer my kind dit is ons voorland, ons het geen toekoms meer nie of bloot maak of jy dit nie gesien het nie........NEE hoe lank moet ons onself nog toesluit agter deure......hoe lank moet ons toekyk hoe hulle ons nasie vertrap.....hoe lank voor ons se dit is GENOEG!