KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Saturday 10 September 2011

VIER VAS NADAT PA VERMOOR, DOGTERS VERKRAG IS - BEELD.

HIERDIE IS N OU BERRIG, MAAR EK HET GEVOEL DAT EK DIT TOG WIL PLAAS.
Vier Mosambiekers is in hegtenis geneem ná die moord op ’n man van Meyerton wie se twee dogters van 16 en 18 daarna herhaaldelik deur hul pa se moordenaars verkrag is.
Die vier Mosambiekers is gister in die vroeë oggendure in Soweto gearresteer weens dié gru-aanval. 
Volgens konst. Tikoane Sonopo, polisiewoordvoerder, het lede van die Vereeniging-trio-taakspan omstreeks 02:00 op ’n plakkershut in Orlando, Soweto, toegeslaan en drie mans in hegtenis geneem. Hul makker is later elders in Soweto gearresteer. 
Volgens Sonopo het die vier mans die 50-jarige man Vrydag vermoedelik omstreeks 22:00 voor sy huis op die Boltanworld-hoewes ingewag.
Sy 16-jarige dogter het die voordeur vir hom oopgemaak en is terug na die sitkamer waar haar ma en 18-jarige suster saam met twee ander vroue gesit het.
Kort nadat die 16-jarige weer by die ander vroue aangesluit het, het hulle twee skote gehoor, waarna haar pa die kamer bebloed binnegestrompel het. 
Hy het ineengestort en is voor die vroue en kinders dood. Hy is vermoedelik in die regterskouerblad onder die arm geskiet.
“Kort nadat die man die sitkamer ingestrompel het, het drie aanvallers die vertrek ingestorm. Hulle het min gepraat, maar was baie aggressief,” het Sonopo gesê. ’n Vierde man het later by die mans aangesluit en die vroue langs die oorlede man vasgebind.


Beeld het gister verneem die aanvallers het die twee meisies eers na ’n buitekamer in ’n motorhuis geneem en hulle daar herhaaldelik om die beurt verkrag.

Een aanvaller het toe een van die meisies in die huis ingeneem en weer verkrag.

Die ouer vroue is erg getraumatiseerd, maar ongedeerd.

Sonopo het gesê die mans het daarna ’n TV-stel en ’n radio gesteel en in die familie se BMW-motor gevlug.

Nadat die aanvallers weg is, kon die vroue hulself losmaak en het die polisie gebel. 

Die twee meisies is na ’n plaaslike hospitaal geneem vir behandeling. 

Die trio-taakspan het die gesteelde BMW die volgende dag in Diepkloof, Soweto, gevind en die TV-stel, radio en ’n pistool, vermoedelik die moordwapen, in die hut. 

Die mans sal binnekort op aanklagte van moord, verkragting en roof in die landdroshof in Vereeniging verskyn. 

Gevolgtrekking

As immigrante soveel geweld pleeg en krimineel aktief is, hoekom word hierdie DIERE in die land toegelaat, en as hulle onwettig hier is, HOEKOM sit die staat nie beter grens beheer in plek om hierdie DIERE uit ons land te hou nie. Maklik, die staat is gebonde aan ander Afrika lande omdat daardie Afrika lande die huidige Regering / Leiers gedurende die tyd van Apartheid, opgelei en gehuisves het. Noudat Suid Afrika in die hande van die Kommunistiese Vyande is, word sy deure oop gemaak vir ander Kommunistiese Afrikane omdat Suid Afrika die mees gevorderde land in Afrika is te danke aan die vorige WIT regering wat die land tot sukses gedruif en gebou het. Maar omdat hulle ʼn Apartheid stelsel gehad het, word dit nie raak gesien nie en WIT mense in Suid Afrika word nog steeds gesien as RASSISTE wat die prys van hul voorvaders se "sondes" moet betaal. Ek sal graag wil weet waste prys vir waste sondes? Watse sonde was dit om hulself te probeer skei van ʼn nasie wat heel duidelik nie beskik oor MENSLIKE eienskappe nie, ʼn nasie wat net behep is met geweld en wat hy verniet kan kry, en wat heel duidelik behep is om Suid Afrika nou in die grond in te wil dryf. Staats instansies funksioneer nie meer nie, en kan nie eers hulself help nie, hoe gaan hierdie instansies nog die mense van Suid Afrika help?


Die Staat / ANC, maak dan ook geld uit geweld, moord, verkragtings ens. want jy betaal belasting om geweld te voorkom deur belasting aan die staat (Polisie ens.) en dan nog Versekering op eiendom, asook ʼn Sekuriteit maatskappy wat jou moet beskerm. Belasting word op als gehef. Polisie kan nie geweld beheer nie, so die staat maak geld want jou belasting word nie doeltreffend gebruik om Polisie te betaal, op te lei en effektief te gebruik nie. Jy word nou besteel, vermoor of verkrag en betaal jy dus belasting op nuwe goedere / motors ens. wat jy moes vervang, jy betaal dan ook belasting op "hulp" wat jy by geleerde mense ontvang (doktors, hospitale ens.) asook die feit dat jy een of ander vorm van trauma konsultasie moet ontvang, waarvoor jy ook belasting betaal. So, die staat maak ʼn klein kakhuisie vol geld uit geweld / krimineleuit, dis hoekom hulle dit nie wil beheer nie. Meer geld wat die korrupte polisie / staat beampte in sy sak kan druk die einde van die maand. 


Om terug te kom by die berug, hierdie was 4 SWART diere wat ʼn WIT man geskiet het en sy 2 WIT dogters herhaaldelik verkrag het. Watter tipe mentaliteit moet jy hê om hierdie tipe dade te verrig? Maklik, jy moet eerstens die mentaliteit van ʼn DIER hê, tweedens moet jy SWART wees, want vok weet, dit lyk my dis net hulle wat so gru kan wees teenoor Wit mense en hulle uitmoor en aanval op die manier wat dit deesdae gedoen word. Tot op hede is daar meer as 3000 wit Boere vermoor deur Swart DIERE, wat hulle op gru maniere martel, verkrag en vermoor. Dit maak my siek op te dink dat die mense net gelos word om te doen wat hulle wil. Mosambiek, net soos ander Afrika lande is arm, en nou dat die SWART Regering, met die hulp van Kommunistiese krag / hulp en ondersteuning ons Suid Afrika oorrompel het, wil hierdie DIERE hier kom bly want hulle eie lande, onder hulle eie SWART REGERINGS is te slapgat om die land te verbeter, iets wat hulle nog nooit kon regkry nie, want hulle besit nie die mentaliteit van MENSE nie, hulle besit DIERLIKE eienskappe en die kan duidelik gesien word in hulle KULTUUR en hoe hulle hul KULTUUR toepas.


Watter KULTUUR, slag mense soos skape, kap hulle op en gebruik dan die menslike liggaamsdele vir Muti, watter KULTUUR was die afgelope 300 jaar, onderdruk deur ander kulture en watter KULTUUR was al vir die afgelope 150 jaar so agteruit en onmenslik dat hulle nie hulle eie mense, kulture, lande ens. kon ontwikkel nie, watter KULTUUR het vir die meerderheid van die laaste 16 jaar in Suid Afrika meer voorreg, ondersteuning en hulp gekry maar is nog steeds in so nood dat hulle nog steeds onderbevoorreg verklaar word? Daar word net gesê dis die WIT mense se skuld en hulle moet betaal terwyl hierdie DIERE agteroor sit en kyk hoe biljoene dollars na hulle lande gestuur word vir voeding en ontwikkeling. HOE PATETIES moet jou RAS / KULTUUR wees as jy in 150 jaar se tyd nie eers jouself en jou land tot op ʼn menslike vlak kon bevorder of ontwikkel nie?