KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Thursday 22 September 2011

DIE POT BORREL.


27 Oktober is n baie belangrike kommunistiese dag. Dit is die dag van
"Red October", n spieëlbeeld van wat vandag hier in Suid Afrika gebeur.

Die anc-jeugliga beplan ñ massa saamtrek op 27 en 28 Oktober. Hulle eis
dat myne genasionaliseer word en eis ñ gelyke deel in die land se minerale
regte.

Die saamtrek sal begin by die kamer van mynwese waarna hulle na die
Johannesburgse aandele mark gaan en daarna n "nag waak" by die Unie
gebou in Pretoria.

Die sogenaamde "jeug" sal ook ñ memorandum oorhandig aan die uitvoerende
hoof waar hulle ook eis vir gratis onderrig, werk vir die jeug, beter behuising
en sanitasie by informele nedersettings, toegang tot water ens.


Hier gaan ons alweer, hulle wil net he. Is te sleg om te werk, alles moet maar
net vir hulle gegee word. Die wit man het als, want hy WERK daarvoor. Die
wit man loop nie en steel, moor en verkrag nie. Ons WERK vir wat ons wil
he in die lewe, hulle wil nie werk nie! Alles waarvoor daar gewerk is in die
Apartheids jare is opgemors deur die swart man wat gedink het dat hy in
staat is om n Land te regeer.

Elke dag is daar stakings en hulle verwoes wat in hulle pad kom. Ek wonder
maar net wat gaan gebeur met die optog wat hulle beplan.

Ek wil elkeen van julle vra om maar tog weg te bly van die plekke waar daar
saamtrekke gehou word.