KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Saturday 3 September 2011

HET ONS REDE TOT KOMMER?


Ek  het inligting ontvang van n betroubare bron dat daar n ouerige swart man is wat deur die strate van Charl Cilliers, Mpumalanga draf met n span "peleton" jong swartes so tussen 12 en16. Die ouerige swarte is n oud polisie man, te siene aan die disepliene en die ou polisie uniform. Die swartetjies wat saam met hom is volg bevele net soos n dril peleton dit sou doen. Hulle draf bulte op en af deur die strate binne en buite die dorp, die ouer swarte loop en dril die jong swartes. Niemand weet waarom hulle op en af "parade" nie. N mens kan maar net vir jouself dink. Hoekom dril hy hulle in die bloedige hitte? Dit gebeur tussen 12 en 3 in die middae en dit gebeur elke dag vir omtrent 2 weke nou al. Hou asb julle oë oop.