KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Thursday 15 September 2011

KENNISGEWING SEPTEMBER 2011



Geagte volksgenoot
U mag dalk al vantevore kennis geneem het van 'n Geloftevolk-volksvergadering 
wat gedurende September 2009 te
Vegkop plaasgevind het en opgevolg is met 'n volksvergadering gehou te Nampo,
 Bothaville gedurende Oktober
2010.
Tydens hierdie volksvergaderings is besluit dat die Geloftevolk 'n 
vrywordingsproses van stapel stuur gegrond op die
volksgeloftes van 1654, 1838 en 1880 waardeur ons Hemelse Vader JHWH
 (die Here) se hulp gevra word ten einde
ons in staat te stel om tot Sy eer 'n teokratiese bestel (Skrifgefundeerde
 regering) oor ons ingestel te kry.
Hierdie proses het gevorder tot die daarstelling van 'n Teokratiese Verslag
 en 'n konsep grondwet wat, na hersiening,
aan die volgende volksvergadering gehou te Gemeenskapsaal, Orania D.V. 28 - 30 Oktober 2011, voorgelê sal word.
Hierdie dokumente is verkrygbaar op ons webwerf www.volksvergadering.co.zaonder die "Laai af" bladsy.
U word hartlik uitgenooi om die vergadering by te woon en u insette te kom lewer. Die sakelys van die vergadering
sal binnekort op ons webwerf beskikbaar wees vir u kennisname en insette.
Ter nakoming van sy opdrag rig die GKK hiermee 'n ernstige waarskuwing aan
 volksgenote rakende ons veiligheid.
Die gesaghebbende organisasie Genocide Watch, het onlangs weens openbare
 uitlatings van sekere individue,
plaasmoorde, dreigende massa-optrede en misdaad, wittes in Suid Afrika se
 veiligheids situasie tot 'n vlak ses
opgegradeer wat die voorlaaste vlak vir fisiese uitwissing is.
U word aangeraai om in belang van ons veiligheid by enige toepaslike organisasie
 in te skakel. Vir voorligting m.b.t. u
veiligheid word u verwys na die "Nood Handleiding" en "Mediese Handleiding"
 wat ook op ons webwerf te vinde is
onder die "Laai af" bladsy.
U word vriendelik versoek om hierdie omsendskrywe aan u mede-volksgenote
 te versend en maak staat op u
voorbidding.
Seënwense
Dr. Ronnie v.d. Merwe (Voorsitter, Geloftevolk Koördineringskomitee)
www.volksvergadering.co.za
U mag dalk al vantevore kennis geneem het van ‘n Geloftevolk-volksvergadering wat
 gedurende September 2009 te Vegkop plaasgevind het en opgevolg is met ‘n volksvergadering
 gehou te Nampo, Bothaville gedurende Oktober 2010.