KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Monday 29 August 2011

UIT GISTER SE RAPPORT...





“WIT LEERLINGE WORD HIER SKERP GEKRITISEER OMDAT HULLE N SWART KIND TOEGELAAT HET OM N WIT KIND AAN TE RAND.”

Dit is n aanhaling uit die rapport op 28  Augustus 2011. Wat ontstellend is, is die feit dat die persoon wat hier  aangehaal word dit laat klink asof dit n probleem is dat die Facebook groep, AWB Carletonville, teen die aanranding van n wit leerling  deur n swart leerling is. Dan staan daar nogal wit leerlinge rond en help nie die outjie wat aangerand word nie. Die leerling wat die video op sy foon gevat het is net so groot slapgat. Hy sal daar staan en sien hoe n wit leerling aangerand word, net vir sy 10 minute van roem op youtube.
Die swart leerling wat vir Arno Swanepoel aangerand het is wel geskors, ek hoop net nie die ouers gaan trek die saak teen die swart leerling terug nie.  Die berig is op bladsy 8, as dit n wit kind was wat n swart leerling aangerand het kan ek jou waarborg dat dit voorblad nuus sou wees. Die wreedheid waarmee hierdie leerling aangerand is, is om van naar te word! Wat het van ons jeug geword, dat hulle net daar staan en kyk hoe n wit seun deur n swart seun aangerand en verneder word? Dit is absoluut onaanvaarbaar!

Die vrou wat die berig geskryf het, Carien Kruger, was klaarblyklik dik verveeld en het seker nie geweet wat om te skryf nie, dis seker hoekom AWB Carletonville nou hierby ingesleep word.  As sy so graag op fb wil rondkrap, hoekom gaan krap sy nie rond op die die swart mense se fb blaaie waar hulle se dat hulle ons wit mense volgende jaar op 6 April gaan vermoor nie? Die poppie moet bietjie haar feite reg kry voordat sy sommer net enige iemand betrek.