KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Tuesday 30 August 2011

MAAK GEREED.



“We are going to kill you white pigs, one by one! Fuck you!”
Dis wat vandag gese is aan n Wit radio jacaranda joernalis. Dit het so erg gegaan dat  een  van die swartes sy hand in die vrou se broek gedruk het,terwyl van die andet swartes in haar sake gegrou het vir geld. Die vrou se hare is ook getrek deur swart vrouens.  Daar was ook slogans wat se:” we wil fight till we die for the revolution.”
Nou vra ek jou, wat is fout met die prentjie? Absoluut alles!!! Dit is totaal en al onaanvaarbaar  dat n Wit vrou bevoel en verneder moet word deur n spul barbare! Waar gaan dit eindig? Wanneer al wat Wit vrou is deur n swart barbaar verneder is???

Hulle skreeu dat hulle ons Wit mense gaan vermoor, vir die van ons wat gruis stof tussen ons ore het is dit niks nuut nie. Ek waarborg jou dat as n Wit man gaan skreeu dat ons Wit mense al die swartes gaan vermoor, daardie persoon in die tronk sal beland. Tien teen een sal hy nog verkrag word ook!
Mense, maak oop julle oe. Tyd vir volstruis speel is lankal verby. Kry jou sake in orde en beveilig jouself of wil jy ook maar net n statistiek word? Hierdie barbare is besig om hand uit te ruk. Hoekom anders sal hulle vlae en hemde met jacob zuma se gesig op brand?

Dis lankal hoogtyd dat die Wit mense ophou baklei en begin saamstaan. Hierdie spul barbare wil ons uitwis, maar dan kry jy nog mense wat simpel genoeg is om te glo dat so iets nie kan gebeur nie. Hoe vertraag kan n mens nou regtig wees?

Ons is Boere, God se Volk. Met God aan ons sy en die handjie vol opregtes, SAL ons oorwin.

VEG BOERE, AL VEG JY MET JOU RUG TEEN DIE MUUR.
EENDRAG MAAK MAG.