KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Wednesday 24 August 2011

BRAND BY DIE KELVIN KRAGSTASIE.


Verslag deur: Pretoria Korrespondent
 23 Augustus 2011

Daar is deur 'n betroubare bron van die Kaapse Vryburger Blogverneem dat 'n brand laas week in die Kelvin Kragstasie uitgebreek het. Groot skade is aan die kragstasie se gebou binne en buite aangerig. Senior personeel is nie te vinde vir kommentaar oor die voorval nie- en geen besonderhede oor die voorval word deur enige van die hoofstroom NASPERS media gedra- of deur die ANCUKtelevisie uitgesaai nie.