KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Sunday 21 August 2011

UHURU: DIE MOORD OP ALLE BLANKE SUID AFRIKANERS.


“There is an `disturbing` rumour doing it`s rounds in South Africa, that the day that ex-president Nelson Mandela dies, the black people of South Africa will unite and `clean` South Africa of white people by murdering them all.”
Duidelik sit die persoon wat hierbo aangehaal word, die pot lelik mis.
Uhuru is nie net ñ gerig nie, dis realiteit. Volgens die navorsing wat ek gedoen het, beteken die woord `Uhuru`, Vryheid. Nou wil ek graag weet, Vryheid vir wie? Sedert mnr. F.W. de Klerk ons land en Volk in 1994 verraai het en aan die ANC oorhandig het, word ons verdruk…geroof…gemoor en verkrag.

Daar is mense wat daagliks die nuus en koerante (onder andere) dophou vir inligting i.v.m. moord op ons Volk en al die inligting wat sover versamel is dui op VOLKSMOORD. Ñ Mens moet heeltemal blind wees om nie te sien wat besig is om te gebeur in ons land nie. Dit lyk net vir my asof operasie `uhuru` alreeds aan die gang is. Hoeveel blankes is al vermoor sedert 1994? Ek sal jou sê, daar is n lys met meer as 3000 name op van mense wat barbaars onnodig vermoor is deur siellose ongediertes. Mans…Vrouens…Kinders…Selfs Babas word vermoor en dit vir wat? Vir ñ selfoon? Vir die R10 wat hy in sy beursie gehad het? Nee!!! Hier sit baie meer agter hierdie moorde as wat die regering wil voorgee.
Ons is nêrens meer veilig nie, nie eers in ons eie huise waarvoor ons self gewerk het en self betaal het nie. Dit word nie vir ons gegee soos die honderde huise wat aan swartes gegee word nie. Ons as blankes werk vir ons geld, ons loop nie en steel vir ñ lewe nie. Wat word daar gedoen deur die regering omtrent Blankes wat armoedig leef in plakkerskampe? Absoluut Niks!!! Hierdie sogenaamde demokratiese regering sal nie ophou om ons Blankes te onderdruk totdat elkeen van ons in ñ plakkerskamp sit nie.
Suid Afrika is klaar in totale chaos gedompel. Ons is stadig maar seker besig om ñ tweede Zimbabwe te word. Alles waarvoor ons so hard gewerk het word daagliks van ons af weggevat en gesteel. Die regering is vinnig om “Apartheid” te skreeu, maar wat van Julius Malema wat die swart massas opsweep met sy “Kill the Boer, Kill the Farmer” lied wat hy so lief is om te sing.Die gevolge van “Kill the Boer, Kill the Farmer” het gelei tot nog baie meer moorde op Blanke Plaasboere.