KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Monday 22 August 2011

DIE MAN WAT ONS AS VOLK VERRAAI HET.


Dit is die gesig van n ware verraaier. Die man het ons eens kosbare land oorhandig aan die swart anc regering. 


Alles waarvoor die Blankes so hard gewerk het is tot niet. Kyk hoe lyk ons strate...Vuil! 
Voor 1994 het ons nie nodig gehad om eers ons deure te sluit nie. Nou moet alles toegesluit word, ons huise het basies ons tronke geword.
Ons kinders kan nie eers meer in die strate loop en speel nie, dan word hulle deur barbare aangerand of verkrag!


Ons strate is vuil en vol gate, dis beter om liewer langs die pad te ry. Daar word absoluut geen dienste gelewer nie, waarvoor betaal ons belasting? Om vir almal in die parliment se luukse lewensstyle te sorg? Daardie belasting geld waarvoor ONS werk word defnitief nie gebruik om paaie te herstel ens. nie.
Ons polisiemag is een groot grap. Die leuse "Protect and Serve" het drasties verander na "Aanranding, Verkragting,Roof en Moord... Hoeveel Blankes word deur hierdie sogenaamde polisie lede aangerand? geroof? gemoor? verkrag? Verder lê hulle en slaap as die mense hulle hulp nodig het of weier doodeenvoudig om hulle te help, want hulle is mos Wit.


Suid Afrika het al so agteruit gegaan dat mense hiernatoe kom vir hulle wittebrood net sodat die man sy vrou kan laat vermoor. Dis mos Suid Afrika, hier moor hulle mekaar en die skuldiges stap uit die hof uit met n breë glimlag op die gesig. Ons land het n reputasie opgebou by ander lande wat skrik vir niks!


Hoeveel van die barbare wat Onskuldige Blankes vermoor het, sit in die tronk? Bitter min indien enige! Dis vir hulle n prestasie om n Wit Man te vermoor. Daar word so baie Blanke Boere vermoor, dit haal nie eers die nuus nie, maar laat n Blanke n swart man vermoor...dit haal wêreld nuus! Daar is die lede van die Boeremag al vir jare verhoor afwagtend. Hulle het nie uitgegaan op n "Killing Spree" nie. Daardie mans wou maar net hulle Volk beskerm. Hulle word vir absoluut niks in die tronk aangehou. Hoe is dit moontlik dat n "hofsaak" so lank kan vat om afgehandel te word? Die lede van die Boeremag hoort nie in die tronk nie.


Nou wil ek graag weet mnr. de klerk, was dit vir jou die moeite werd om ons as n Volk oor te gee aan moordenaars? Elke man, vrou en kind wat wreed vermoor is sedert 1994 is op jou gewete. Ek hoop jy is trots op wat jy gedoen het, maar laat ek jou n ding vertel...God slaap nie! Ons sal weer bo uitkom met die hulp van ons Hemelse Vader. 



Nou wonder ek, mnr. de klerk...hoe slaap jy in die aand?