KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Saturday 31 March 2012

WOOLWORTHS - DIE "CHRISTENE"- EN DAARDIE "HOT CROSS" BROODJIES



WOOLWORTHS, DIE "CHRISTENE"-  EN DAARDIE ‘HOT CROSS” BROODJIES

 (NEEM KENNIS HIER HET DIE SKRYWER DIT BAIE TEEN DIE SG. "CHRISTENE"- OOR HULLE DWALINGE , HUIGELARY, DWEPERY EN ONKUNDE- EN DEEL HEELWAT DWARSKLAPPE UIT WAT GAAN SEERMAAK.)

Op 29 Maart 2012 verskyn ‘n berig in die Burger oor die aanbring van die Moslem halaalsertifiseringsmerk
op “hot cross paasbolletjies”, waaroor daar ‘n “storm” losgebars het. Sien ook:
Beeld, City Press, News 24, The Star van dieselfde datum.

“I have lost count how may e-mails I have received regarding Woolworths Hot Cross Buns being halaal. I went down to the Mall to have a look at the offending Easter treats…and there on the back was what the fuss was all about…the halaal logo…
People are circulating an email complaining to Woolies about the halaal logo saying how can they possibly put this Muslim sign on a Christian product. Woolworths have written back saying it just is an indication that Muslims can eat the product. But for some this is not good enough and they are saying “‘boycott Woolworths until after Easter.”

Ja swaer…ek het nog NOOIT die ou klomp “Christene” so vinnig bymekaar sien trek oor ‘n ding soos met die “Hot-Cross” tameletjie nie…( al is dit net tot "After Easter..dan eet ons weer die ou Halaal broodjie)- nie eers toe hulle land en volk uitverkoop word nie, nie eers oor die bykans 800 000 blanke plakkers wat in haglike omstandighede sit nie, nie oor die feit dat die Woord van God en opening met gebed aan die Ware God uit die skole verban is nie, nie die feit dat alle Christelike liedjies uit sentrums verban is nie, nie die feit dat al ons erfenis vernietig word nie, nie die feit dat ons geskiedenis oor ons Godsvresende voorouers uit skole uitgeskryf is nie, nie die feit dat vieslike homoseksuele dade nou die "norm" is nie ( "Christene" begin nou ook die euwel goedkeur: (Church Touts Homosexuality As a Gift, Not a Sin
By: Eryn Sun / Christian Post.com / April 27, 2011


"That's the message that Central United Methodist Church is spreading throughout their community via a digital billboard, launched on Monday.
"This 'simple statement,' the church announced, is 'intended to be a gift to those who have experienced hurt and discrimination because of their real or perceived sexual orientation.'
"Central UMC wants to offer words and acts of healing to those hurt and marginalized," the website states."Jeff Buchanan, the director of Exodus Church Equipping and Student Ministries, agrees that the Church must display love and compassion for those in the LGBT community. But he opposes the message that CUMC is sending through their "Being Gay is a Gift from God" campaign.") - en nie eers oor al die plaasmoorde(bykans al 4000) en die oor-die 30 000 blankes wat sedert 1994 op die wreedaardigste wyses vermoor is nie. Daaroor sal nie een van ons “Christelike” vegters ‘n word piep- of ‘n sent skenk nie…moet net nie aan hulle “Hot Cross Buns”, rugby en krieket raak nie- dan is alle hel los.Nou verstaan 'n mens hoekom "Christene"- wat sowat 22 miljoen in Suid-Afrika is- steeds sorg dat die diktators in die ANC by elke verkiesing met die loure wegloop en die ACDP (ek weet nie eintlik mooi wat het die kerk en politiek met mekaar uit te waai nie...maar dis seker ook 'n "Christen" -ding want Jesus het nooit politiek bedryf of daaraan deelgeneem nie)- so power doen. Wys jou net...die klomp "christene" is een baie gevaarlik vannie pad af deurmekaar spul en vol aapstreke.



Is dit nie interressant hoe die geskiedenis homself nou so gaan staan en herhaal nie- dis nou die oorloggie in die kleine tussen  die “Christene” en Woolworths met hulle “ Halaal”-broodjie?
Ek wonder- in die lagwekkende “oorloggie”- wie is nou besig om wie ‘n rat voor die oe te draai…en wie is besig om wie ‘n “kaart te skiet.” Beide die partye is besig met ‘n wegkruipertjie speletjie. Die arme “Christene” aan die een kant baklei vir ‘n vale hel om hulle “Hot Cross Bun” te red van die Moslem aanslag…en Woolworths I aan die ander kant- is net so hard besig om vir die vale hel te baklei om hulle “Hot Cross Bun” te red van die Christene se aanslag. Hulle is so hard aan die baklei oor die pennies- dat die ponde gemis word.Op die einde van die dag gaan alles soos mis voor die son verdwyn…en die Moslems gaan die laaste lag.


Ja broer- dis seker ook maar die naaste wat sekere "Christene" aan 'n "cross" gaan kom...en dan is dit boon-op nog die verkeerde een ook! Wat die arme Christene nie eers besef nie- is dat die ou ‘Hot Cross Bun” nie eers ‘n "Christelike" oorsprong het nie- maar ‘n Heidinse oorsprong. (Eina!!) Die ou broodjies was toe nie eerste deur die Christene begin nie- maar deur die Sakse. Verder was die broodjies nie gebak om Jesus se kruisiging te herdenk op paasnaweek nie- maar deur die Sakse gebak om hulle godin Eostre te vereer. (Kan jy nou meer ne!) Kom ons kyk wat se Wiki oor dit:

“In many historically Christian countries, buns are traditionally eaten hot or toasted on Good Friday, with the cross standing as a symbol of the Crucifixion. They are believed by some to pre-date Christianity, although the first recorded use of the term "hot cross bun" was not until 1733;[1] it is believed that buns marked with a cross were eaten by Saxons in honour of the goddess Eostre (the cross is thought to have symbolised the four quarters of the moon);[4] "Eostre" is probably the origin of the name "Easter".[1] Others claim that the Greeks marked cakes with a cross, much earlier.[5]

(O my wee...Daar hardloop die "Christene" nog agter die heidin se eie gebruike en tradisies aan- en baklei wraggies teen die een heidin oor die ander heidin se broodjies!) 


According to cookery writer Elizabeth David, Protestant English monarchs saw the buns as a dangerous hold-over of Catholic belief in England, being baked from the dough used in making the communion wafer. Protestant England attempted to ban the sale of the buns by bakers but they were too popular, and instead Elizabeth I passed a law permitting bakeries to sell them, but only at Easter and Christmas.[citation needed]
(Oeps! Daar val die hele ou "Christelike" kaarthuise inmekaar.) Dus het die “Christene” sommer die ou heidinse gebruikie (soos baie ander heidinse gebruikies soos Kersvader, kersboom , Kersfees en Paaseiers), - oorgevat en dit die wet van die Meders en die Perse gemaak (Soos hulle rugby en krieket vandag.) Dus is die “Christene” besig om teen ‘n muur te baklei vir iets wat nie eers in die Woord van God genoem word nie. So is daar baie heidinse gebruike wat die “Christene” slaafs navolg. Plaas dat die mense oorskakel van “Christene”- na kinders van God toe…miskien sal hulle meer wysheid verkry en slim bronne soos “Wiki” naslaan ( Duidelik het hulle nie hul Bybels gaan naslaan nie)-voor hulle een hengse “oorlog” oor ‘n heidinse gebruik begin. Nou verstaan u hoekom God se dat Sy volk verlore gaan oor hulle onkunde.

Woolworths aan die ander kant- is vir die vale besig om vure dood te slaan- nie omrede die ou skelm winkelgroepie(Wat terloops aan heidinse Indiese sakemanne behoort)-enigsins vir die “Christene” omgee- of hulle heidinse gebruike wat daarmee saamgaan nie- maar bloot uit ‘n “business” oogpunt omrede die grootste aanhangers in Suid-Afrika- uit die “Christene” bestaan…en die ou winkelgroepie  finansieel seer gaan kry as hy nie ook sy “verweer” in die media gooi nie.
So van Woolworths se “verweer” gepraat- het u al opgelet hoe gefyns hulle hul verklaring uitreik- en wat hulle beplan om te doen? Woolworths het onderneem om die “helfte” van hulle rak met “ongemerkte” broodjies te pak- en die ander helfte met “Halaal” broodjies. Oeeee…hoe slinks! Hoekom sou Woolworths- wat so “omgee” oor sy kliente- nou so jakkalsdraai hardloop- en nie- omrede daar nou teestand oor die ou broodjies is- ALLE" Halaal "merkies afhaal nie…dit sou mos die “eerbare” ding gewees het om te doen…dan nie? Ek meen- toe Coca Cola so drie jaar terug hulle Coke blikkies begin “Halaal” het- het die Muslim Judicional Council een hengske geraas daaroor opgeskop…en South-African Almagamated Beverages het ONMIDDELIK alle Hallaal merkies van hulle blikkies verwyder…nie net die “helfte” nie. So ook die slim Jannie wat so 3 maande terug begin VARKVLEIS  “Halaal” het. Nodeloos om u te vertel waste “Shebang” daaroor gevlieg het- en die knaap- na hy deur tien duisend gillende jillende ontstoke Arabierse krygers  op swart roste deur die vlakte van die Karoo gejaag is tot by die naaste hof…moes vinnig die ou “Halaal “merkies verwyder – of hy het ‘n heilige oorlog teen sy besigheid ontketten!

“Last year, Cape Town meat distributor, Orion, approved by the MJC, was found to have pork in products that were labelled halaal. Pork is a food forbidden by Islamic law. The company later defended itself in court saying it was sabotaged.”
http://www.iol.co.za/dailynews/news/ct-muslims-demand-answers-on-halaal-meat-1.1219330
 Kom ons kyk wat is die rede hoekom : Woolworths  dan nou so halfhartige afgewaterde pogingkie aanwend om die “Christene” aan die slaap te sus met hulle “erkenninkie”: Woolworths koop AL hulle ou “Hot Cross Buns” by MOSLEM  bakkerye…WHAO! Ek WEET u het dit ook nie geweet nie! Dink ek doen bietjie duimsuig…kom ons loer wat se Woolworths se bestuur oor die ou sakie:

Dear **********
Thank you for bringing your concern regarding the hot cross buns to our attention.
Woolworths sells hot cross buns throughout the year. They are produced in a facility that is Halaal certified. Our desire was to offer this well-loved product on an all-inclusive basis that would not exclude any of our customers from enjoying them.
We have had complaints from some Christian customers who are unhappy about us selling hot cross buns with a Halaal certification over the Easter period. We apologise and assure our customers that no offence was intended.
Going forward our Easter offer will have both non-Halaal certified hot cross buns and Halaal certified spiced buns.
Woolworths would like to take this opportunity to thank you for being one of our valued customers and for sharing your comments.  “
Alla wereld…daar erken Woolies toe hulle koop die “Christelike broodjies “ by ‘n “Halaal gesertifiseerde” ou bakkerytjie. Nou is die vraag: Wat is die verskil of ek nou ‘n “Halaal” broodjie gaan koop- of ‘n ongemerkte ou broodjie wat steeds van ‘n “Halaal” bakkerytjie af kom...of ek koop nou die "ongemerkte " broodjie- en by die huis gaan smeer ek hom met "Halaal" Margarien en vlok 'n "Halaal" hoenderstukkie op met 'n lekker "Halaal" Mayonaisie? Is dit nou nie maar ses van die een…en ‘n halwe dosyn van die ander nie? Soos ek gevra het: “ Wie skiet nou vir wie ‘n kaart…wie bedrieg vir wie...en wie lag nou eintlik die laaste lag na Woolies en sy “Christene” oppak na die een “vreeslike” bekgeveg?" Ek meen- as jy nou EEN "afgodsoffer" wil by jou "christelike" deur uitgooi...moet jy nou mos AL die "afgodsoffers" uitgooi..of hoe? Mens doen mos nou nie 'n ding so halfhartig nie...of dink ons "Christene" hulle "paasnaweek boikot" gaan nou die hele Woolworths-groep tot stilstand bring? Ek glo nie.Die "skynaanval" gaan beslis nie 'n geldmag soos Woolworths beweeg nie.

 Gaan ons nou ook AL die "Halaal" produkte "side-step"- of gaan ons maar "ogies toeknyp" en maar "Halaal" produkkies koop omrede ons nie sonder dit kan nie- en alles is so gerieflik bymekaar op die winkelrak? . Glo my- die Moslems aan die ontvangkant van jou "ogies toeknyp geldjies" gaan BESLIS nie HULLE ogies "toeknyp" nie.
  Die antwoord wie die wenner van die hele ou bohaaitjie is- is voor-die-hand-liggend...: die Moslems. NOU is ons “Christen” vriendjies seker baie boos ne? Hoe DURF hulle “Christene” so om die bos lei en hulle ou broodjies by ‘n Moslem bakkerytjie ga’ staan en bak? Ek eet NOOIT weer “Hot Cross Buns” van Woolies af nie! Ek  eet dan NIE kos vir ‘n afgod ge-offer is nie…..my Bybel se so….”( Nie dat die Woord ENIGIETS van "Hot-Cross buns" praat nie- maar  weliswaar van ONGESUURDE brode wat oor pasga ge-eet moet word...wat die "Halaal "roodjie beslis nie is nie)Ek dink weliswaar te veel "Christene" bestudeer eerder Checkers se advertensies meer as die ware Woord van God- die dat hulle so rigtingloos soos 'n klomp springhase redeneer - en die Moslems vir hulle in hul gesigte lag.Die Moslem ken sy Koran...die "Christene" weet nie eers waar hul naaste gemeente is nie!Solank daar 'n "Shopping Centre "tussen hom en sy "kerk" staan...is die arme siel se kompas en GPS van nul en gener waarde.Die dat die "Christene" eers by Woolies en die "Hot Cross Buns" uitgekom het alvorens hulle by die Woord uitgekom het.Dis die rede hoekom die land ten gronde is....gaan vra maar die sg. "Christen" dwepers.Hulle weet van  hulle politiek net soveel as wat  hulle van hulle geloof ...absoluut niks.Die dat 'n "Hot Cross Bun " hulle so deurmekaar maak.
Meneer en mevrou die “Christen”….Woolies- asook Checkers, P&P, SPAR, OK, Seven Eleven…en AL jou kettingwinkels koop die ou broodjies by Moslems! Weet u wat? MEESTE van jou kossies en produkies kom van Moslems af…jou ou geliefde Broodjie van SASKO, Blue Ribbon, ens…


Jou ou smeerkasie…


Jou ou Margarientjie…..


Jou gedroogte produkte…..



Jou Hoendertjie...


-          En so kan ons aangaan: Jou  eiers, jou botter, jou blikkieskos, jou ingelegde produkte, jou vis, jou gebottelde kosse ens, ens , ens. Die Moslems het reeds AL jou voedselprodukte oorgevat en beheer tans jou HELE voedselmark. OUCH!! So- liewe “Christen”- dit help nie jy skop ‘n bohaai oor die ou “Hot Cross Bun” op- en gaan rustig verby die “afgod” se broodjies…en gaan koop in elk geval die res van die “afgod” se produkte nie. Wie is u besig om te flous behalwe uself?
Ek weet ook party mense gaan nou dievolgende redeneer:

“What goes into a man’s mouth does not make him ‘unclean,’ but what comes out of his mouth, that is what makes him ‘unclean.’” and a few verses later, He adds,(vs18) “But the things that come out of the mouth come from the heart, and these make a man ‘unclean.”
-Matthew 15:11

Dan gaan ander weer hierdie redeneer:
“Hy wat aan die gode offer, (Moslems)- behalwe aan die HERE alleen, moet met die banvloek getref word.
-          Exodus 20:20”
-dat julle jul onthou van afgodsoffers en van bloed en van wat verwurg is (Moslems verwurg eers hul diere)-en van hoerery. As julle jul hiervan onthou, sal julle goed doen.
-Hand 15: 29
Die kennis is egter nie in almal nie; maar sommige, nog altyd bewus van die afgod, eet dit as ’n afgodsoffer, en hulle gewete, wat swak is, word besoedel.
1 Kor 8:7


Feit van die saak is dat die ou “oorloggie” al in 1987 losgebars het tussen “Christen beswaardes” en Clive Weil van Checkers, toe oom Raymond Ackermann van P&P, toe weer Wimby Basson van Chekers..en nou Woolies…en steeds- na 25 jaar lag die Moslem  van oor-tot-oor…en die “Christen “ koop alliepad steeds sy “afgods” kossies en produkte. Hy DRA dan tot die “afgod” se klere!!! Het enige van hierdie kettingwinkels al OOIT gehoor gegee aan die “Christen” besware? Stellig nie…die Moslems beheer vandag TOTAAL al die kettingwinkels se rakke…en ek en jy maak die Moslem ryk. Weet u wat…25 jaar van nou af koop de “Christene” steeds by die winkels “afgods offers.”

AL die ketting winkels koop meeste van hulle ware by Moslem geregistreerde verskaffers. Ironies behoort die meeste ketting winkels aan JODE?! Hoe pas die nou inmekaar..hulle skiet dan die bloue hel uit mekaar in die Midde-Ooste…en hier “Tjommie Tjommie hulle? Nee- die sal ek nie u kan se nie. Die ding loop seker maar van Jakob en Ismael se dae af.
So terloops- het u geweet 3% van alle winste wat die Moslems maak- gaan na die Muslim Judicional Council toe om hulp aan Moslem rebelle en Moslem burgers in nood te gee om hulle te ondersteun? Al OOIT gehoor van Moslems wat CHRISTEN burgers wat swaarkry- te hulp snel? Ek ook nie. So…wat het on shier? Ons het CHRISTENE wie se geld na MOSLEMS toe gaan om Moslem rebelle te help stede okkupeer, Christene te vervolg in ander lande, hul eie mense te vestig by die miljoene in jou stede, hul eie mense firmas- veral finansiele instellings- te laat oorneem, wapens vir Moslem ekstrimiste aan te koop om oorlog teen die "Christene" te voer, teen Christene te veg- en die Christen geloof uit lande te stoot. Dis DIE dat daar so baie Moslems in die wereld is..die CHRISTENE het die ware geloof 'n stille dood laat sterf onder die heidinse regering - en help die Moslem en kommunis eerder  finansieel as om sy eie mense te ondersteun…nes die CHRISTENE die kommuniste hier befonds om hulle eie mense  op plase en stede dood te maak. Hoeveel e-posse het die "christene" al laat sirkuleer oor die wrede plaasmoorde? Antwoord...NIE EEN NIE. Die "Christene" speel kerk en is "polities korrek"- en sal nie hulle geloof of hulle mense verdedig teen die "demokratiese" aanslag teen hulle geloof nie.Hulle sal eerder die demi-god- Mandela- gaan aanhang en vereer as die WARE God.Dis mos 'n "Reenboog" geloof deesdae. ( en natuurlik sal hulle 'n geraas opskop oor "Hot Cross" broodjies) Hoe ironies.

Kom ons kyk nou na wat die Woord vir die kinders van YAHWE se ( NIE Christene) - en wat die Koran vir die Moslem se:



DIE NASIONALE KOALISIE VAN CHRISTEN GROEPE EN INDIVIDUE VIR GELYKE GODSDIENSTIGE BEREGTIGING [NKCGGB] wat tot stand gekom nadat verneem is dat die regering op 1 Maart 2012 ‘n regulasie gemagtig het waardeur geloofstekens op voedsel etikette gewettig word. Hierdie regulasie is in stryd met die
groep se Godsdienstige oortuigings en menings m.b.t. die eet van voedsel wat godsdienstige
tekens vertoon.

Hierdie koalisie se gemeenskaplike belang is in kort, die implementering en handhawing van
gelyke Godsdienstige regte en oortuigings binne die huidige landswette. Binne hierdie verband
het die koalisie reeds ver gevorder met die opstel van ‘n aansoek om die benadeling van die
Christen se regte deur die nuut geïmplementeerde wet, ter syde te stel.

Die koalisie vind dit verblydend om te verneem dat daar nog Christene is wat bereid is om hieroor
standpunt in te neem. Hul optrede weerspieël ‘n diep gewortelde Geestelike weerstand teen
godsdienstige hoerery. ‘n Hoerery wat Israel van ouds 24000 sterftes besorg het – Num.25. ‘n
Hoerery wat deur die Gees en die Gemeente van Handelinge 15 verbied is, en ‘n hoerery wat deur
Christus Homself verafsku word soos opgeteken in Openbaring 2:12-17. In al hierdie gedeeltes word
die eet van afgodsoffers verbied, en is dit strafbaar met die dood, selfs in die Nuwe Testamentiese
tydvak:

Opn.2:14 "Maar Ek het enkele dinge teen jou: dat jy daar mense het wat vashou aan die leer
van Bíleam wat Balak geleer het om ‘n struikelblok voor die kinders van Israel te werp,
naamlik om afgodsoffers te eet en te hoereer.
"

Opn.2:16 "Bekeer jou; anders kom Ek gou na jou toe en sal teen hulle oorlog voer met die
swaard van my mond."


Omdat Openbaring ‘n eindtyd boodskap uitdra, moet die Christene wat daarbinne leef,
selfondersoek instel ten einde te bepaal of hul nie daaraan blootgestel word nie, aangesien dit
voorwaar ‘n struikelblok is sonder tydsbeperking. Die vraag is, of die Halaal-merk ‘n afgodsoffer verteenwoordig, al dan nie? Indien wel, gaan die Christene wat onverstoord voortgaan om halaal gemerkte produkte te koop, volgens Christus, die oorlog van Sy kant moet trotseer soos hierbo aangehaal, en in alle waarskynlik gaan vergelyk met die slagting van Num.25. Vir die Christen wat dit oorwin word die heilsame beloning in die vooruitsig gestel soos opgeteken in Opn.2:17. Die sekerste manier om vas te stel of Halaal ‘n afgodsoffer is, al dan nie, is om te kyk wat die Moslems daaroor glo volgens die Koran:

Koran hoofstuk 6:

117. "Waarlik, jou Skepper, Voorsiener en Onderhouer weet goed wie afdwaal van Sy weg af,
en nie meer binne Sy Wil lewe nie, en Hy weet die beste wie op die Regte Weg is, en binne
Sy Wil lewe."
118. "Eet van dit waaroor die Naam van Allah aangeroep is, indien julle in Sy verse glo."119. "Wat kan julle weerhou daarvan om te eet van dit waaroor die naam van Allah uitgeroep
is, terwyl Hy reeds vir julle uitgespel het wat onwettig is vir julle om van te eet, behalwe vir
dit wat julle verplig is om van te eet as gevolg van noodsaak? Daar is waarlik baie wat julle
mislei deur hul begeertes sonder dat hulle kennis het. Waarlik julle Skepper, Voorsiener en
Onderhouer weet die beste wie die beperkinge oorskry."
120." Laat staan die sonde, die uiterlike en die innerlike sonde. Diegene wat sonde doen gaan
sekerlik gestraf word vir dit wat hulle gedoen het."
121." Moenie dit eet waaroor die Naam van Allah nie uitgespreek is nie. Dit is 'n sonde. Die
satans inspireer hul vriende om met julle te argumenteer. Indien julle hulle sou gehoorsaam,
is julle van die wat vennote aan Allah toeskryf.
"

Hierdie aanhaling verskil ingrypend van die leer van die Bybel, daarin dat:
1. dit Allah as Skepper, Voorsiener, Onderhouer en alwetende voorstel;
2. dit ‘n sonde is om te eet van dit waaroor sy naam nie uitgespreek is nie.
Dit beteken dat:a) ‘n Moslem slegs produkte mag eet waaroor die naam van hul god, nl. Allah uitgeroep is.
b) Dit beteken dat alle Halaal-produkte daardie naam dra.
Verder beteken dit dat die Christene nie daarvan mag eet nie, aangesien hul daarmee ‘n ander god
voor die aangesig van die HERE bring, wat ‘n oortreding van die EERSTE gebod is.

Verder staan daar geskrywe:

Eks 23:13" En in alles wat Ek julle gesê het, moet julle jul in ag neem. En die naam van ander
gode mag julle nie vermeld nie; dit mag uit jou mond nie gehoor word nie."

Die gebruik van produkte waaroor die naam van ‘n ander god uitgeroep is, is in alle opsigte verbode
vir die Christen. Omdat die Halaalmerk die naam van die god van die Moslem verteenwoordig, mag
die Christen dit nie gebruik nie.

Koran 5:2." Gelowiges, moenie die heiligheid van die sintuiglik waarneembare simbole wat
uniek is aan Islam soos die Aanbidding en die Aanbiddingsroep skend nie, en ook nie die
heilige maande, of die offerdiere, of die offertekens of diegene wat op weg is na die Heilige
Huis van Allah in Mekka besoek nie, terwyl hulle die guns van hul Skepper, Voorsiener en
Onderhouer soek en dit slegs vir sy plesier doen, nie."


Wat egter ontstellend is, is dat die Christen leraars ( Sien- NIE kinders van YAHWE nie- maar wel "Christene")- wat hul hieroor in die pers uitgelaat het, totaal in die duister is oor hierdie onderwerp. Hul uitlatings maak hul deel van die probleem soos aangehaal,waardeur hul die tersaaklike hoerery bevorder. Dit herinner aan:

Opn. 2:20"Maar Ek het enkele dinge teen jou; dat jy die vrou Isébel, wat haarself ‘n profetes
noem, toelaat om te leer en my diensknegte te verlei om te hoereer en afgodsoffers te eet.
21 En Ek het haar tyd gegee om haar van haar hoerery te bekeer, en sy het haar nie bekeer
nie."

22 "Kyk, Ek werp haar neer op ‘n siekbed, en die wat met haar owerspel bedryf, in ‘n groot
verdrukking, as hulle hul nie van hul werke bekeer nie."

Hierdie gedeelte moet saamgelees word met 1Kon.16:30-31; Opn.7, 13 en 18.
Die leer van Isébel is dit wat in vers 24 geskryf staan, nl. die leer van Satan - die bevordering van die
eet van afgodsoffers en hoerery. Christene! tree op soos oorwinnaars en doen wat nodig is om die
heil te ontvang soos uiteengesit in Op.2:17 en 26-28. Ons kan hierdie aanslag oorwin!

Dus……..die ou “Hot Cross Buns”…hulle is maar net die piek van die reuse Moslem ysberg wat onder die oppervlak le. Soos hierbo kan uself nou u eie afleiding maak wat daar gese is in die Woord- en die Koran. Is u 'n kind van die Enige Lewende God....of is u 'n "Christen?" Van die “Christene”- 'n aftreksel van die Rooms Katolieke Kerk-  kan ons verstaan dat hulle so tekere gaan- hulle kom ook maar van ‘n heidinse oorsprong want sien- Jesus het sy ware gemeente (nie "Christeleike" kerk nie)- deur Petrus as rots gestig. Daarteen het die Rooms Katolieke Kerk  die “Christendom” geskep as teenvoeter vir die WARE leer van die Dissipels en Apostels om die volgelinge te verwar. Die dat die "Christene" vandag nog  so van die wa af is- veral die wat die heidinse drie susterskerke slaafs navolg. Hulle volg maar net die voorbeeld van hulle dwaal leraars wat OOK niks weet nie. Dis die dat hulle vrot van die paganisteise gebruike en tekens is. Kom ons loer na EEN van die "geliefde" tekens van die "Christen"...die ou vissie wat almal so op hulle motortjies plak:


U ken hom ne...dis "simboliseer" mos die opdrag wat Yashua aan Sy dissipels gegee het om vissers van mense te word.VERKEERD!! Dit is inderwaarheid die Ichthus simbool. Nog 'n bewys dat die "Christene" dwaal. Wat beteken die ou "simbooltjie" dan? Kom ons loer:


"Regarding the appearance of the Ichthus symbol in Christianity, Alexander Hyslop writes:

"About the very time that the Bishop of Rome was invested with the pagan title of Pontifex, the Savior began to be called Ichthys, or “the Fish,” thereby identifying Him with Dagon, or the fish-god; and that, ever since, advancing step by step, as circumstances would permit, what has gone under the name of the worship of Christ, has just been the worship of that same Babylonian divinity, with all its rites and pomp and ceremonies, precisely as in ancient Babylon.
[Source: The Two Babylons, page 370]"

EINA!! Dit is 'n lae hou wat menig onkundige "Christen" laat steier daar buite !  Terwyl geharde "Christene" nou daar in die duisternis hik en sluk onder die aanslag van die nuwe openbaring- kom ons lees verder waar die simbooltjie sy oorsprong het:

"Is it not remarkable that the Catholic church eats fish every Friday? Where did this custom come from? It is not hard to discover. The Romans worshiped Aphrodite Salacia. As we observed already, Freya was the Scandinavian equivalent of Aphrodite. Aphrodite Salacia was a fertility goddess. The worshipers of Aphrodite ate fish on Fridays and engaged in orgies. Fish is considered an “aphrodisiac.” Also from the name of Aphrodite Salacia we get the word “salacious,” which is defined as “intended to arouse people sexually.”

The Catholics, with their practice of syncretism, have simply absorbed all of the practices of pagan religions. They often seek to give the pagan practices some “Christian” justification, but God is appalled at the mixing of the holy and the profane together. His Spirit cries out, “Come out of her My people, lest you participate in her sins and partake of her plagues.”


EINA en weer EINA...dit was seer!


'N KLAP NA DIE "CHRISTENE" IN SUID-AFRIKA:

 So...soos u sien- het die "Christene" al van lank gelee baie toegewyd die paganistiese rituele, tekens en gebruike van die paganistiese Babilon netjies en slaafs in hulle dogmatiek en leefwyses ingewelf...en nou kom huil hulle oor 'n "Hot Cross Bun?" Daar is letterlik derduisende gebruike van paganistiese oorsprong wat ons hier kan noem- maar nie eers Google sal genoeg spasie op die blog kan voorsien nie. Nou verstaan u hoekom Yeshua so duidelik aan sy gemeentes se dat die mense eer Hom met hulle lippe- maar hulle hart is ver van Hom af. DUIDELIK hier in Suid-Afrika le hulle harte steeds stukkend op die rugby en krieketvelde waar  hulle spanne verloor het. Hulle laat nie meer rookoffers vir die WARE God opgaan nie- maar met elke babiloniese sportaanbidding- laat hulle eerder rook van braaivleise opgaan en drink hulle dronk aan die Groot Hoer se dranke. Hulle het dan hulle land , reg- en soewereiniteit prysgegee oor die ou sportgodjies...en sommer ook hulle rugge op hulle Skepper gedraai om tog deel te wees van die "Reenboog Nasie."

Om die rede het YAHWE hulle oorgegee aan die onderdrukking van die kommunisteise Heidin (Mandela)- wat  hulle bo Hom verkies het. Hulle gee eerder eer aan die skepsel as die Skepper. Hoe dan nou? Betaal julle "Christene" dan nie nou dalk die die prys vir julle eie verraad teen YAHWE nie? Julle is mos nou deel van die wereld "Human Rights" en "Rainbow" bewegings? Luister julle dalk TE veel na die kommunis se propaganda gedurende verkiesingstyd- of sy oproep om "een nasie" te word met die heidin nie? Lees julle dalk eerder TE veel die slinkse propaganda van die heidin in sy NASPERS koerante as julle Heilige Skrifte wat YAHWE aan julle gegee het? Is julle "Christelike" winkels dalk nie oorlaai met heidinse dogmatiek en heidinse tekentjies en simbole nie? DIT terwyl YAHWE op verskeie plekke in Sy Woord se jy mag jou nie met die heidin meng en sy gebruike nie navolg nie!Is die Israeliete van ouds nie menigmale gestraf deur onderdrukking, vervolging , verstrooing en wegvoering na vreemde lande JUIS as gevolg van dieselfde sondige nature nie?

Dink die "Christene" God Almagtig het enigsins verander sedert die Israeliete se dae in die woestyn met die goue kalf? Dink die "Christene" dalk dat YAHWE gaan hulle ontsien omrede hulle "onskuldig" aan die gebruike deelneem- of hulle ouers hulle "dwing" om daaraan deel te neem? God verander NOOIT- hy is nie 'n mens nie dat hy sy "mind change" soos 'n mens nie- en soos die Israeliete swaar gestraf was oor hulle aanbidding van heidinse vermenging en aanbidding van heidinse gode- so sal die land se "Christene" ook swaar betaal oor hulle slaafse aanbidding van die wereldgod- en hulle sal onder die verdrukking van die ANC kommunistiese juk wees totdat die hele geslag wat Hom haat- soos die Isrealiete- uitgewis is. Nie EEN van die geslag wat hulle rug op YAHWE van  1994 tot nou toegedraai het- sal die "beloofde land" ingaan nie- maar sal soos die Isrealiete- ALMAL in die "woestyn" sterwe. ( Sien rede vir plaasmoorde en Volksmoorde)

Dis die "Christene" hier in ons land....verdwaalde blare op 'n stormagtige  see van heidinse gelowe en gebruike. Nou huil hulle oor die Moslem...maar hulle sit en steek hulle hande daagliks in een pappot saam met die Moslem? Boon-op gaan die “Christene “ en Moslems nou mos binnekort  saamsmelt in een wereldgeloof- genaamd “Christlam.

“This weekend, the Memorial Drive Presbyterian Church in Houston along with Christian communities in Atlanta, Seattle, and Detroit will initiate a series of sermons that have been designed to produce an ecumenical reconciliation between Christianity and Islam.
In addition to the sermons, the Sunday school lessons will center on the inspired teachings of the Prophet Mohammad.
Qurans will be placed in the pews next to the Bibles.
The concept of Chrislam, now embraced by such preachers as Rick Warren and Robert Schuller, appears to have emerged from a program on the meaning of "love your neighbor" at Grace Fellowship Church in Atlanta, Georgia”
http://www.jesus-resurrection.info/chrislam.html

By Robert McCurry
Chrislam= An attempt to syncretize Christianity with Islam. While it began in Nigeria in the 1980s, Chrislamic ideas have spread throughout much of the world. The essential concept of Chrislam is that Christianity and Islam are compatible, that one can be a Christian and a Muslim at the same time. Chrislam is not an actual religion of its own, but rather is a blurring of the differences and distinctions between Christianity and Islam.
Discerning Christians knew this day was going to come, when the liberal “love gospel” preachers who, desiring to fill their seats and bank accounts, would find a way to merge apostate ‘Christianity’ with Satan’s religion of Islam. That day is here.
In July of 2008, a conference was held at Yale University to “promote understanding and peace between Christianity and Islam.” The gathering [was] a direct response to a letter signed by 138 Muslim leaders in October 2007 that called for peace between Muslims and Christians for the sake of world peace. The letter, entitled “A Common Word Between Us and You,” urged followers of the two faiths to find “common ground” in the love of God and engage in more sincere discussions on peace rather than simply just “polite ecumenical dialogue” between certain religious leaders.
This document says that Muslims and Christians worship the same God and claims that “the future of the world depends on peace between Muslims and Christians.” The statement says, “... we must engage in interfaith dialogue as those who seek each other’s good, for the one God unceasingly seeks our good.”
"If we can achieve religious peace between these two religious communities, peace in the world will clearly be easier to attain," they wrote. They called for interfaith dialogue to build relations that will "reshape" the two communities to "genuinely reflect our common love for God and for one another." And they asked the Muslim leaders to forgive Christians for their sins – including the Crusades and "the excesses of the war on terrorism."
Among more than 300 theologians, ministry leaders and prominent pastors signing the response letter were Rick Warren, pastor of Saddleback Church, Bill Hybels, pastor of Willow Creek Community Church, Robert Schullar, pastor of Crystal Cathedral, theologian John Stott, Jim Wallis, president of Sojourners and Leith Anderson, president of the National Association of Evangelicals.
Quote of the Day: “Before we “shake your hand” in responding to your letter, we ask forgiveness of the All-Merciful One and of the Muslim community around the world.” – Rick Warren in a speech to Muslims.
On July 4, 2010, Rick Warren, pastor of Saddleback Community Church in California, addressed the convention of nearly 8,000 Muslims at the Islamic Society of North America. Warren stated that Muslims and Christians must work together to combat stereotypes, promote peace and freedom, and solve global problems.
Warren called on Muslims and Christians to form an interfaith coalition to combat prejudice and stereotypes.
“Tolerance is not enough,” Warren said. “People don’t want to be tolerated, they want to be respected, they want to be listened to. They want to be valued.” Armed with four ideas for action, Warren called on Muslims and Christians to work together to create respect, restore civility to civilization, promote peace and tackle major world problems. “I am not interested in interfaith dialogue, I am interested in interfaith projects,” Warren said.
"Talk is cheap ... but love is something we do together," he added. "As the two largest faiths on this planet - more than 1 billion Muslims and 2 billion Christians - as Muslims and Christians, we must believe in this. As more than half the world, we must do something to model what it is to live in peace, to live in harmony."
Christians and Moslems – faith mates, soul mates and now work mates! Chrislam!
The Chrislam movement has gained impetus by statements from President George W. Bush that Christians, Jews, and Muslims all worship the same God and by Rick Warren’s reference to Isa (the Muslim name for Jesus) in his prayer at the inauguration of President Barack Obama.
Churches to Embrace Chrislam on June 26, 2011

Chrislam has grown dramatically and now has infected many hundreds of churches and denominations all across America. A group called Faith Shared is now spearheading the move to merge Christianity with Islam. The following is taken from their web site:
“Faith Shared asks houses of worship across the country to organize events involving clergy reading from each other’s sacred texts on April 26, 2011. An example would be a Christian Minister, Jewish Rabbi and Muslim Imam participating in a worship service or other events of Christian churches. Suggested readings will be provided from the Torah, the Gospels, and the Qur’an, but communities are encouraged to choose readings that will resonate with their congregations. Involvement of members from the Muslim community is key. We will also provide suggestions on howto incorporate this program into your regular worship services. And we will assist local congregations in their media and communications efforts.
While there is a strong preference for all of the events to happen on the same day, a number of congregations held interfaith services in January and February giving us wonderful examples of how communities can come together in support and fellowship. We will be posting photos, sample programs and audio files from theses services. Faith Shared will collect images and videos from these events to use in our efforts to spread this message of respect and understanding from America.”
Congregations in several metropolitan areas — Houston, Atlanta, Seattle, and Detroit — preached sermons and held Sunday school lessons recently on the founder of Islam, Mohammad, whom Muslims consider a prophet.
Qurans were also placed in the pews next to Bibles. Proponents of the Chrislam movement claim that Christians cannot love their neighbors without having a relationship and fellowship with them. But God’s Word says otherwise.
“Can two walk together, except they be agreed?” (Amos 3:3).



“Chrislam uses both the Bible and Qur’an and sees them both as holy texts. During the worship service, verses are read from both the Bible and the Qur'an. According to Ebenezer Edohasim, a man who worshipped with the Chrislamic people, there was no friction between the two religions and both texts were accepted by the congregation as true. The people of the congregation are also free to shout out the name of Allah or God in worship. The Chrislamic people believe that Muhammad, Moses, and Jesus were all great prophets and we need to love them all.[3] Worship services include singing of Christian and Islamic hymns to praise God and attract his presence.[4] During the times of Christmas, Easter, Ramadan, and other Christian and Islamic religions celebrations, both are accepted and celebrated without judgment or hostility. Inside their place of worship there is an altar similar to those built by Abraham where the worshippers pray and seek the face of God. There are prayers going on here most of the day.[4] Like other religions they believe in evangelism and try to convert new members every day”
Ja broer…wat sal ons se ne? Die eindtyd is hier waar die Anrichris sy een-wereld godsdiens amper klaar gevestig het ne?
June 27, 2011

“The three main pillars of the "New World Order" that the global elite want to bring about are a one world economy, a one world government and a one world religion. A lot of attention gets paid to the development of the first two pillars, but the third pillar gets very little attention. But the truth is that a one world religion is getting closer than ever. "Interfaith" conferences and meetings are being held with increasing frequency all over the globe. Major global religious leaders are urging all of us to focus on our "shared" religious traditions. The belief that all religions are equally valid paths to the same destination is being taught in houses of worship and at religious institutions all over the globe. This "interfaith movement" is being promoted by NGOs, "charitable foundations" and top politicians and it is being backed by big money all over the planet.”


Die afdwaling kan in SA gesien word na die diaboliese Belhar fiasko ook- waar alle “Christen” kerke saam met die swendelaars gaan stem het- en die RK ‘n beroep op die SARK gedoen het om “terug te keer” na die Rooms Katolieke bestel nie..die rede hoekom Belhar geskep is. Hoe se die spreekwoord nou weer: “ Faith is the salvation of a nation. Religion is the Opium of a nation..” Dus is “iemand” in die hele “Hot-Cross Bun” oorlog dalkies “gerook.”Dalik- soos ek gese het- moet meer “Christene” wakker word- en eerder kinders van God word- dan sal hulle meer ingelig wees oor die dinge van God. Plaas dat die “Christene” begin opstaan en ook so "verwoede" e-pos aanslag loods teen die kommunistiese godsloenaars wat hulle land in een mega-Babilon verander- en alle siek heidinse gelowe en gebruike hier ingebring het- of teen die derduisende ANDER Christene” in plakkerskampe deur die kommuniste- of die duisende vermoorde Boere en hulle gesinne…maar nee- “Hot-cross Buns” is ‘n meer gewigtiger saak. Het iemand van die sg. "Christene" al ooit 'n woord gerep oor die diaboliese Belhar oorgawe aan Satan- waar die "Christelike" drie susterskerke se leeraars hulle kerke se onderrokke gaan laat uithang het vir 'n slinkse ketter soos Allan Boesak- wat 'n heidinse leraar is wat 'n ander man se vrou gaan staan en steel het deur egbreuk- of die feit dat die SARK homself verbind het om oor te gee aan die Rooms Katolieke Kerk ? Die antwoord is "nee." Die rede is dat die "Christene" SELF 'n Babiloniese dwaalleer navolg en self 'n heidinse oorsprong het. Lidmate is nie meer eng gekoppel aan God nie- en buig nie meer hulle kniee voor die EEN God nie- hulle is TE besig met skyngodsdiens , wereldse genot- en om hulself wys te maak hulle is "gered" as hulle Sondae (nog 'n heidinse dag)- gaan sit met vrome gesigte in die "kerk."

Hartseer om te se- maar die "Christen" geloof in Suid-Afrika vandag het 'n afgewaterde skyngodsdiens geword met die geraas van 'n klinkende simbaal...leeg en kragteloos. Daarom vat die Moslem geloof die wereld oor- want die 'toringwagters" van die WARE God het lam geraak - en hulle gewend tot die wereld se gebruike en bring hulle offergawes  deesdae na die sporttempels van die heidin. Dis nou maar eenmaal die “Christen”  in 2012. Soms redeneer ek die “Christen” loop meestal met die Bybel onder die blad-( die wat nog Bybels het) - en die Duiwel in die gat.Vir die "Christene" wat nou weer "rooi" sien oor die artikel- en weer 'n  e-pos oorlog aan die gang gaan sit...net een woord voor julle daardie dodelike e-pos arsenale op julle PC's uithaal...'First proof me wrong!"

Ek is nie 'n atieis, anti-God- of wat-ookal die "Christene" my nou sal wil uitmaak nie- maar my punt is dit: Julle "Christene" daarbuite beter julle prioriteite vinnig regkry en julle bekeer van julle huigelary en slaafse navolging van heidinse gebruike. Julle is lou- en julle doen julle voor as kinders van die Allerhoogste- maar julle is gruwelik besig om julself te mislei as julle dink julle staan onskuldig oor dit wat julle doen. Julle self is die oorsaak dat die land ten gronde gaan- julle het julle Skepper vergeet- julle het vergeet waar julle wortels le- julle het vergeet om die Woord van God te bestudeer- julle het julle voorouers se gebruike en vermaninge vergeet, julle het julself verbaster met ander nasies en gelowe, julle het julle ore uitgeleen aan heiddinse propaganda en so julle verstande onrein gemaak, julle neem deel aan afskuwelike gebruike en ontlas so in julle eie heilige binnekamers- en daarom het julle soos die ou Israeliete- julle onbeskaamd laat meesleur deur die gebruike en gode van die heidinse nasies- en keur dit nie net goed aan die wat dit doen nie- maar neem SELF aan die gebruike deel. Julle aanbid heilige boomstamme(kersbome)- en besoek eerder "Santa Claus" (Draai woorde om en jy kry "SATAN CAULS" )- in die inkopie sentrums as julle Skepper en gemeentes (lees NIE "kerk" nie.) Kyk na julle "kerke"- impossante geboue-  vrot van Babiloniese tekens en versierings( Onthou die hoenderhaan op die kerke se torings...en nou die basiliske en torings wat langs amper elke kerk troon?)- maar leeg van die gees en waarheid van YAHWE binne.Kyk na julle "leeraars"- te besig met kerkpolitiek- maar kragteloos om die WARE woord van YAHWE uit te dra omrede hulle SELF heidinse gebruike navolg....blinde leiers van blinde skape.

Dus….wie het nou wat weer gese oor “ Hot cross Buns?” Kla oor een  "heidinse" aspek- en loop agter duisende ander aan. Hier is 'n stukkie wysheid aan die "Christene" wereldwyd:

: " NO MIGHTY KINGDOM CAN BE CONQUERED FROM WITHOUT- UNTIL IT DESTROYS ITSELF FROM WITH-IN. AGAIN I SAY,UNLESS FATHER AND THE LORD YESHUA  CHRIST OPENS A PERSON'S MIND AND CONVICTS THEM OF THESE ERRORS - THEY WILL NOT AND CANNOT COME OUT OF RELIGIOUS BABYLON. "