KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Sunday 18 March 2012

NOOD-VOLKSVERGADERING










DIE TYD IS HIER--DIE TYD IS HIER--DIE TYD IS HIER--DIE TYD IS HIER--TYD IS HIER


BOEREVOLKSGETOTE, Ons kan nie meer nie. Ons het alles probeer - alles! Dit weet ons Vader en dit weet u self ook. Daarom gaan ons as Boerevolk op Woensdag 21 April 2012 in Bloemfontein 'n noodvergadering hou om optrede te bespreek. Op Geloftevolk Republikeine se werf is nog 'n voorval waar 'n 77-jarige tannie deur 'n swartman vermink is met 'n mes - nou is sy verlam van haar nek af, haar hele lyf ondertoe. NIKS GESTEEL NIE - tannie net vermink.

Ons het nou al selfs die Staatspresident by die Menseregtekommissie aangekla. Na drie weke het hulle ten spyte van 'n aanmaning (sien hieronder) nie 'n woord van hulle laat hoor nie.

Die landbouers, Boere in dorpe en stede en Boere-bejaardes word steeds soos diere deur barbaarse swartes gejag! Vermoor, vermink, verlam. Ons kan nie so aangaan nie, ons kan nie, ons kan nie.

Daar waar Zuma vroeer vanjaar gesing het "Kill the Boer", daar waar die ANC-soldate (nie-regering soldate) in kamoefleur-uniform gedans het, net daar, in dieselfde stad Bloemfontein, hou ons Boerevolksgenote vir wie hierdie moorde nie meer aanvaarbaar is nie, 'n Noodvolksvergadering op Woensdag 21 Maart 2012 om te bespreek wat ons gaan doen. Sit en kyk en treur en aanvaar is nou finaal verby. Ons kan nie anders nie - ons moet nou optree.

By hierdie Noodvolksvergadering, sal die maniere bespreek word oor hoe ons nou gaan optree en wat ons gaan doen.

VOLLEDIGE BESONDERHEDE SAL OP MAANDAG 19 MAART 2012 OP FACEBOOK GEPUBLISEER WORD. ONS VRA NOU REEDS DAT U HIERDIE INLIGTING, SOWEL AS DIT WAT MAANDAG BEKEND GEMAAK WORD OOR DIE PLEK, TYD EN DATUM, OP U FACEBOOK "WALL" SAL VERSPREI.