KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Saturday 3 March 2012

MALEMA VERKLAAR OORLOG.



 NUWE MALEMA POPPIE OP DIE BOEREMARK: SKIET NA HOM WANNEER HY BEGIN SING!


Thys Louwrens

Gepos deur snyman op Tuesday, February 14, 2012 · 18 kommentare oor 
Derek Hanekom
Ons het vandag onderstaande inligting uit Nespruit ontvang, en dis later deur

 ander bronne bevestig. Dit kan moontlik so wees of nie; maar wat ons
 bekommer is dat Julius Malema se skaduwee soos ‘n dreigende
 onweerswolk daaroor hang.
Dit blyk dat Floyd Shivambu, gewese woordvoerder van die Jeugliga,

 al die lede versoek het om “stil te sit” en te wag totdat die “oorlog” 
begin: “Die wit minderheid het nou gemaak en breek soos hulle wil. Ons 
is moeg daarvoor, vir wit prokureurs wat ons sake benadeel. Julle het nie
 gehoor wat ons leier (Malema) sê nie … ‘Die stryd is nie oor of Gwede
 (Mantashe) of (Fikile) Mbalula die SG (sekretaris-generaal) moet wees nie.
 Dit gaan nie daaroor nie. Die stryd gaan oor eiendom … en ons is nie
 bereid om dit op te gee nie’”.
Sy verwysing na “eiendom”, sluit in plase, huise, besighede en myne wat

 nog in blanke hande is.
Die spanning tussen Malema en die ANC is tans op breekpunt. Sy verhoor

 om strafversagting is hierdie week aan die gang, en daar is groot
 ontevredeheid in die Jeugliga oor die witvel voorsitter, Derek Hanekom, 
se teenwoordigheid. Malema en sy luitenante het geen ooghare vir
 Hanekom nie.
Sou hierdie appèl om strafversagting, misluk, sit Malema gereed met 

verdoemende inligting waarmee hy beoog om top-ANC-lede af te pers,
 en indien dit nie slaag nie, gaan hy die lêers aan die media oorhandig.
Hierdie hooggeplaasdes sal natuurlik alles doen om dit te keer – hulle is

 glo selfs bereid om hom dood te maak. “Hy moet maar saggies loop of
 hy kan gelem word!” is daar gewaarsku.
Dus is dit te verstane dat Malema se woede nie net teen die wittes is nie,

 maar ook teen sy eie swart broers wat hom in die rug gesteek het op
 aandrang van die gehate wit elite.
“As ek sterf, moet julle eers met ons almal se vyand (die blankes) afreken!

” het hy glo Saterdagaand, na afloop van ‘n vergadering aan sy
 vertrouelinge gesê. “Dan is dit Zuma-hulle se beurt.”
Het hierdie “opdrag” dalk iets met onderstaande inligting te doen?
ALLE BOERE OP PLOTTE EN PLASE IN DIE BRITS OMGEWING,

 HEKPOORT, WOLHUTERS KOP, SANDFONTEIN, DEKROON, SONOP
 NEDERSETTING EN ANDER OMLIGGENDE AREAS, WEES WAKKER.
 VANOGGEND GEHOOR VAN ‘N TROKDRYWER VAN BRITS, DAT DIE
 SWARTES NOU ALL OUT GAAN IN DAAI AREAS, OM TE MOOR EN
 PLUNDER. PLAASAANVALLE GAAN ONVERMYDELIK WEES. HULLE
 GAAN TOT IN GROEPE VAN 5 TOT 6 OPERATE. MEESTE AANVALLE 
SAL SO YAN 7.00 DIE AAND WEES AS JULLE TV KYK EN IN DIE
 OGGENDURE, VERNAAM OOR NAWEKE. HULLE REKEN DAN IS 
JULLE DRONK. HIERDIE OU WIL NIE POL TOE GAAN NIE, WANT
 HY SE DIE POL SAL HOM DOODMAAK. HY WIL OOK NIE VIR MY
 SE WAT SY NAAM IS OF WAAR HY WERK NIE. SO WEES VERSIGTIG.”
Het Siener dalk Malema se oorlog teen sy broers gesien?
Mnr. Paul Prinsloo vertel: “Op ’n ander keer het hy weer ’n hele klomp

 swartes halflyf uit die gras sien orent kom. Hulle was almal met gewere
 gewapen en die gewere was op my (ons volk) gerig. Net toe ek dink
 hulle gaan my skiet, toe draai hulle skielik om na die anderkant toe waar
 ander swartes hardloop … Die Siener het gemeen dit beteken swart gaan
 weer eendag teen swart baklei…”