PORT ELIZABETH: FERREIRA-egpaar aangeval: ontvang van Johanna Vermaak: Skoonsuster se broer en sy vrou is wreed aangeval deur tuinman. Haar broer is na soveelste keer, rukkie terug uit teater, sy vrou nog steeds in teater (soveelste keer) sy het baie seer gekry....
Wil vra dat julle asb vir hulle voorbidding sal doen...my skoonsus is Annette vd Merwe.......haar broer en vrou is Johan en Sarie Ferreira van Port Elizabeth....