KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Monday 19 December 2011

DIE HUIDIGE OOREENKOMS TUSSEN RUSLAND EN SUID AFRIKA.


Net soos in Rusland, het Suid Afrika ook ‘n magdom frontorganisasies
 opgerig om die fasade van n demokrasie te probeer skep. Elkeen 
versterk op sy manier die marxistiese regering op sy eie en unieke manier.
Soos in 1994, die verkiesing nooit vry en regverdig verklaar moes gewees
 het in Suid Afrika nie, was daar ook in Rusland, n magdom onreelmatighede
 met die afgelope verkiesing.
En skielik was Rusland vol ongelukkige betogers teen Putin.
Die les in Rusland is dat die na-Yeltsin era op n einde is.
Stygende olie en brandstofpryse se inflasieeffek, het die mense ongelukkig 
gemaak. En in Suid Afrika gaan stygende pryse, en n laer aanbod van
 lewensmiddele, ook binnekort opstande tot gevolg he.
Massa ongebreidelde immigrasie van onwettige immigrante na 
Suid Afrika, is besig om ons ekonomiese infrastruktuur te
 verwoes en op te gebruik. Die onwettige kragaansluitings en ge
paardgaande verbruik word doodeenvoudig op die blanke
 belastingbetalers afgewentel.
Die hoë werkloosheidsyfer van bykans 70% in Suid Afrika, en die 
gepaardgaande 0% ekonomiese groeikoers, en ‘n wêreldresessie 
vererger die potensiële probleme en konflikpotensiaal in Suid Afrika.
 Voeg daarby dat die onwettige immigrante wat die abdikering van
 die Suid Afrikaanse regering uitbuit, en lankal nie meer
 vlugtelinge is nadat hulle oor meer as een internasionale grens gevlug 
het nie, word aangemoedig om hierdie absurditeit te vererger, deur die
 waarborg dat hulle in Suid Afrika mag werk, terwyl blanke Afrikaners
 volgens wet uit die ekonomie gedwing word.
En soos in Rusland, gaan Suid Afrika ook begrotingstekorte ervaar.
 Lae lewensstandaarde is in beide lande teenwoordig, en gebrekkige
 mediese sorg staar almal in die twee lande in die gesig. Inflasie is 
besig om te styg, en die afwesigheid van werksgeleenthede veroorsaak
 kruipende armoede in beide lande.
Voeg nou nog burokrasie en korrupsie by waaraan inwoners van beide
 lande blootgestel word, en die sigbare mislukkingsresep van n regering 
raak al duideliker. En die onvermoeë om ekonomiese groei te bewerkstellig,
 en beter sosiale en maatskaplike dienste te implementeer is kenmerkend aan
 beide lande.
Groter mates van polisiëring vir individue en ondernemings word in beide
 lande oorweeg. In beide lande is die afwesigheid van die wet in die 
privaat en openbare sektor n groot probleem, wat tot korrupsie en
 oneffektiwiteit aanleiding gee. En dit ondermyn die burgers se vertroue
 in die afwesige staat, wat klaarblyklik alle funksies, behalwe korrupsie en
 belastinginsamelings geabdikeer het.
In beide lande, voel die landsburgers skaam oor hulle regerings se 
kriminaliteite. En in beide lande verkies die opgevoede burgers om 
eerder in die buiteland te gaan bly. En hierdie gewilligheid om eerder
 oorsee te gaan bly, word aangehelp in beide lande deur die selektiewe
 toepassing van die reg, en korrupte amptenare wat omgekoop moet word 
om hul normale funksies uit te voer vir dienste wat klaar betaal is en
 gelewer moet word deur middel van belastingbetalings.
In beide lande voel die burgers uitgelewer en onbeskermd deur die staat.
 Almal voel onveilig in die twee lande. Om die probleme op te los in beide 
die twee lande gaan n denksprong en verskuiwing vereis, wat so groot is,
 dat die meeste ontleders reken dat dit n brug te vêr gaan wees wat
 oorgesteek moet word.
Soos die res van Afrika, is Suid Afrika reeds n mislukte staat, en word
 in dieselfde negatiewe terme genoem en bespreek in die weste, as die
 res van Afrika.
En Rusland se era van n supermoondheid is verby.
Dit wat hom nou nog n gevaarlike en groot rolspeler maak in die
 wêreld, is die hoeveelheid wapens en kernwapens wat vergader is in
 die tyd van die bloei van kommunisme, en die feit dat hy een van 
die permanente vyf lede van die VN is, en ook een van die grootste
 uitvoerders van militere wapens.
Maar soos ons weet is die huidige vermoeens nie die hoofargument
 nie. Dit is hoe vinnig en gereeld en volhoubaar die arsenale weer 
opgevul kan word in tye van konflik. En dit kos geld en gesonde
 produksieaanlegte wat voorheen net in die weste doelmatig gefunksioneer
 het.
Tans die land met die mees effektiefste, omvangryke en kapitaalryke
 produksieaanlegte, Rooi Sjina. Rusland se ruimteprogram het nou al 
verskeie mislukkings in n baie kort tyd beleef, die mees onlangse een 
die Mars-tuig, wat nie in sy baan op pad na Mars toe gegaan het nie.
En dit is simptomaties van hulle land se produksielyne. Verouderd,
 en oneffektief.
En Suid Afrika het nog nooit eers die hoogtepunt van Rusland bereik
 nie. Suid Afrika se onopgeleide en laaggeskoolde arbeidsmag, wat
 hoofsaaklik funksioneer op nepotisme en korrupsie, met meer as 70%
 van staatstenders wat aan familie van die staat toegeken word, en die 
bevoegde vryemarkstelsel en ekonomie nie, voorspel net verdere
 ineenstorting van dienste en vermorsing van geld.
En geen land het n onbeperkte inkomste nie. Die geleentheidskoste van
 korrupsie is net te hoog, en vernietig n land gouer as nou. Daar
 is meestal net eenmaal geld om die broodnodige opgraderings aan
 hospitale se infrastrukture te doen, voordat daar dalk nie weer geld is nie.
En ongelukke op paaie as gevolg van slaggate verwoes menselewens, en 
teen n prys van R15 miljoen wat onlangs aan een so n slagoffer toegestaan 
is, kan die regering ook nie slaggate bekostig nie. Dis die laaste 
slagoffer van slaggate wat gaan eise toegestaan kry teen n bankrotregering
 wat vir die res van sy lewe dalk n vegetatiewe bestaan moet voer 
in n plakkerskamp, wat nie enige menswaardige lewe gaan lei nie.
Die ekonomie van regerings, en munisipaliteite vereis die bevrediging 
van onbeperkte behoeftes van die burgers, met beperkte fondse en
 hulpbronne en belastinggeld. Belastinggeld is nie n onuitputlike bron 
nie, veral nie as 4 % van die blanke inwoners, die belasting moet 
betaal wat 96 % van die swart bevolking aan die gang moet hou nie.
En veral nie in die lig van die volksmoord AA wette en wêreldwye resessie nie.
Voeg nou nog die ongebreidelde toestroming van Afrika se swartes na
 Suid Afrika toe, het ons n wenresep om die land tot ‘n apokaliptiese 
einde te bring.
En daar was Rusland slimmer.
Hulle het gou die effek van die toestroming van sosioparasiete na hulle
 land toe gesien en gestop.
 In Suider Afrika het die terreurbewegings van verskeie lande sopas hulle
 lojaliteite aan mekaar beklemtoon in Harare onder voorsitterskap van
 Robert Mugabe