KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Thursday 3 May 2012

SEUNTJIE VAN 5 EN SUSSIE VAN 3 LOOP 2 KM OM HULP IN DIE NAG TE SOEK NA MA VERMOOR IS.


Nog 'n sinnelose plaasmoord- nog 'n produktiewe lid van die Boere gemeenskap se lewe uitgewis- nog 'n gesin in rou gedompel...nog 'n eggenoot wat sy lewensmaat verloor het- en nog twee kinders wat sonder hulle moeder sal moet groot word- met slegs die fotos en herinneringe van 'n geliefde wat eens saam met hulle die pad gewandel het.

 Vanessa Stalfeu was nog so jonk- het nog so baie gehad om die lewe te bied- maar 'n swart redelose barbaar het besluit dat sy persoonlike haat en selfsug weeg swaarder op die weegskaal as die lewe van iemand wat hom geen skade aangedoen het nie.

Hierdie is die soveelste sinnelose geval waar onskuldige plaasboere voor die voet uitgewis word sonder dat roof 'n motief is. Plaasmoorde is so algemeen in hierdie demoniese "Nuwe Suid Afrikaanse " geknelde land- dat nog een moord nie eers die verfoeilike Media 24 blaaie haal nie. Na alles- is dit nog net nog 'n blanke- boonop  promofeer die ANC terreurbende die tipe van walglike dade met hulle "Kill the Boer- Kill the farmer" siek dreunsang van hulle podiums af. Om die rede "aanvaar" die ongeskoolde volgelinge dat wat hulle doen- maar net nog 'n beleid van hulle regeerders is- en boon-op 'n "opdrag" wat hulle slegs uitvoer- dat dit hulle geensins sal pla nie.

Dit is die walglike natuur wat die ANC- met 'n ander despoot- Peter Mokaba- al begin het- en deur SY gewraakte aanhitsing- het die plaasmoorde op groot skaal begin toeneem. Ironies siek is juis dat hy- vir sy verfoeilike daad- 'n sportstadium na hom vernoem gekry het!Om die rede is dit al tweede natuur by ongeskoolde swartes en swart vreemdelinge om blanke plaasboere te vermoor- hulle glo werklik "It's the right thing to do.."- die ANC blik-diktators se dan so.  Daarom haas die nuwe swart-beheerde polisiemag hulle ook nie juis om die geslepe moordenaars te probeer opspoor nie- en hierdie een sal heel waarskynlik dieselfde pad volg- al word daar al klaar gewonder of dit nie- soos gereeld- een van die plaaswerkers was nie.

Deur walglike optredes soos deur die ANC heethoofde- en die traak-my-nie-agtige houding wat die Zuma bende het jeens ons voedsel verskaffers wat voor die voet uitgemoor word- het Suid-Afrika se voedsel produksie van 'n netto uitvoer van 37% pre-'94 gedaal na 'n net invoer sedert twee jaar gelede- met slegs sowat 8000 produserende Boere oor van 'n totaal van 64 000 pre-'94. Die vraag is wanneer gaan hierdie ge-orkestreerde aanslag teen ons volk stop? Die ANC is nie baie haastig om plaasmoorde op hulle prioriteitslys te plaas nie- en Boere is voor die voet ontwapen deur dieselfde kommunistiese ANC brigade. Die vraag is dan verder hoe die regime redeneer moet die Boere op plase hulself teen hierdie tipe aanvalle beskerm....of is dit dalk juis wat in die ANC manifes is...om blankes stelselmatig uit te moor? 'n Mens kan net wonder.

Dit is met bittere spyt dat ons Boeregemeenskap kennis neem van hierdie hartseer geval- dat Vanessa Stalfeu se naam aangesluit het by die reeds oor die 4000 mede volksgenote wat op dieselfde wyse slegs 'n "statistiek" in hierdie bose land se geskiedenis geword het.Ons as egte Boeremense dra ons leedwese aan Vanessa se man Willem- hulle kinders- en die familie oor.



VANESSA STALFEU- VERMOOR OMREDE SY OP DIE VERKEERDE TYD OP DIE VERKEERDE PLEK WAS ( Foto: Kommandokorps media)

n Seuntjie van 5 en sy sussie van 3 jaar oud het  agt uur die aand op ‘n stikdonker grondpad  2 kilometer ver geloop om hulp te soek nadat hulle ma op hulle plaas naby Doringfontein deur n swart barbaar vermoor is op 30 April 2012.
Vanessa Stalfeu het net by die huis gestop omrede sy vinnig toilet toe wou gaan Die twee kindertjies het buite gespeel. Die klein seuntjie het n skoot gehoor, sy sussie gevat en gaan kyk wat aangaan. Hy het n swart man met bruin klere en n balaclava gesien en toe sy sussie gevat en agter die bank weggekruip.
Vanessa is met een skoot deur die keel geskiet en haar oe was blou. Haar man Willem het haar later in n steeds knielende posisie in hulle slaapkamer  gekry.
Willem was oppad huistoe (van die familie melkery )toe hy n motor sien omdraai in die pad.Hy het toe opgemerk dat sy klein seuntjie en dogtertjie in die pad loop. Die mense in die  ander voertuig wat gestop het was die kinders se  groot-ouers. Willem het aan die Kommandokorps Media Span vertel dat hy dadelik geweet het dat iets fout is en na sy huis gejaag.
Hy het by die huis aangekom en sy vrou in hulle slaapkamer aangetref. Hy het CPR op haar toegepas en gevoel vir n pols, maar sy vrou was reeds oorlede.
Die klein seuntjie het aan sy pa gese: “Pappa die skelms het vir mamma doodgeskiet”.




WILLEM EN VANESSA STALFEU IN GELUKKIGER DAE ( Foto: Kommandokorps media)

Hierdie is opregte saggeaarde Boere wat werk geskep het vir swartes, wat kos en melk aan die dorp geskenk het…en  soos baie ander vermoorde plaasboere is dit die dank wat Willem en Vanessa Stalfeu vir hulle onbaatsugtige daad gekry het.  Niks is uit die huis uit gesteel nie, aanduiding wys daarop dat hier sinnelose moord beplan was en slegs om ‘n blanke te vermoor. Dit is ‘n God’s genade dat die twee minderjarige kinders ongedeerd daarvan afgekom het.
Die trauma waardeur hierdie klein opgeskote kinders moes gaan om ooggetuies te wees hoe hulle ma deur ‘n swart barbaar vermoor word is onbeskryflik.


DIE GRONDPAD VAN 2 KM WAT DIE TWEE KINDERS IN DIE KOUE NAG MOES AANDURF OM HULP TE GAAN SOEK (Foto: kommandokorps media)

Die seuntjie is n held, hy het sy sussie beskerm en hy het kopgehou  om haar te vat en in die pikdonker pad van 2 kilometer lank te gaan stap om hulp te kry vir sy ma. Ons almal as egte Boere mense het goeie rede om trots te wees op hierdie 5 jarige klein held.Ons gebede gaan vandag saam met Willem en die kinders in die onnodige verlies van hulle geliefde.