KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Tuesday 8 May 2012

S.A.N.R.A.L ROTTE BEGIN NOU 'N SINKENDE SKIP VERLAAT

Ja broer- My oorle pa het alyd gese dat as 'n Jood of 'n Indier gat vat- dan beter jy jou tas ook maar gryp - want hulle het die vermoe om finansiele slaggate op 'n myl ver te sien aankom. Hierdie Indiaan het GROOT moleste in sy duiwels kristalbal gesien- en bespeur dat daar miljoene gaan betaal moet word aan hofonkostes, regsaksies, verlies aan inkomstes- en eise oor die spektakel...toe besluit die Bombaai Bomber hy kies maar vroegtydig die hasepad voor hy ook dalkies  ondervind die kort finansiele leiband om SANRAL se nek word skielik 'n wurgketting om sy eie.  Duidelik het die geldsiek ANC skermunkels nog nie die wysheid geleer nie....maar ja....nie een van hulle is seker in Bombaai gebore nie ne?

Sanral-baas vat die pad

2012-05-08 08:41

Johannesburg – Nazir Alli, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral), het bedank.

Mail & Guardian berig Alli se bedanking kom ‘n week nadat ‘n regter die planne met die omstrede e-tolstelsel tydelik in die wiele gery het.

Regter Bill Prinsloo het op 28 April in die hooggeregshof in Pretoria die Opposition to Urban Tolling Alliance (Outa) se aansoek om ’n dringende interdik teen die e-tolstelsel se implementering, toegestaan.

http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Sanral-baas-vat-die-pad-20120508

-en daar begin die sluwe borrel bars! Ons het skaars hierbo voorspel dat die Indier k*kka sien kom...en daar begin dit k*kka reen. Hierdie korrupte spul leunaars en "con men" het gedink hulle gaan wegkom met hierdie skelmstreek Ek wonder nou net- wie gaan die gelag betaal- menende die helse groot lening wat aangegaan is om die flop in die eerste plek te finansier- siende dat die drekke al klaar "uitwys" dat SANRAL" tegnies "nie "gelikwideer" kan word nie- maar die regime nou moet pa staan. Dit beteken ek en jy moet uit ons belastinggeld die gemors dra! My voorstel: Hoekom word ieder en elk van die agterbakse skelm geld swendelaars wat in die eertse plek die gemors uitgedink en saamgevlas het- nie elk in sy persoonlike hoedanigheid gedagvaar vir die skuld nie? Begin Pravin Gordan, Sbu Bengu, Zuma, Ali, Vaavi en die res van die skelm brigade een-vir-een hof toe sleep met eise. Dit sal die blikslaers leer om weer volgende keer so 'n sluwe "stunt" te wil trek. 

So gaan hulle al vir jare aan-die publiek word om elke hoek-en-draai uitgemergel- en omrede niemand nog ooit iets aan dit gedoen het nie- het hulle arrogansie begin onbeskryflike perke oorskry. As die publiek nie so hard teen die ANC-gerugsteende swendelary gekant was en opgestaan het nie- het almal van ons gebars en dit sou ook nie daar gestop het nie. Hulle sou met die een weggekom het- en eenvoudig- soos die keer- vele meer "stunts" getrek het en dit eenvoudig ge-"wettig" het....bedrieers aan die een kant- en die ANC regime aan die ander kant- en saam span die twee duiwels netwerke in om die publiek leeg te melk. MOOI SO SUID AFIKA. Tyd vir die korrupte ANC en sy medesleepsels om te gaan...hulle tyd is uitgedien.


E-tol dalk finaal geskrap

2012-05-09 00:52
  

Nazir Alli, voormalige uitvoerende hoof van Sanral. 


Kaapstad. – Die bedanking van Nazir Alli as uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) kom glo te midde van sprake in regeringskringe dat die e-tolstelsel in Gauteng heeltemal gestaak kan word.

Op ’n vergadering oor die tolpad-debakel vandeesweek het geblyk die heersende regerings­gevoel is dat die projek geheel en al geskrap moet word, het ’n bron na aan die kwessie aan Beeld gesê.

Lungisa Fuzile, direkteur-generaal van die nasionale tesourie, het gister aan die parlement se staande komitee oor finansies gesê Sanral sal waarskynlik nog ses maande kan bestaan sonder die inkomste wat hy uit sy tolpaaie in Gauteng verwag het.

Sanral het skuld van R20 miljard aangegaan om dié tolpadprojek te finansier.

Hy het beklemtoon dat Sanral ’n statutêre entiteit is en dus nie gelikwideer kan word nie.

Die staat staan borg vir Sanral, wat beteken hy sal net deur verdere staatswaarborge of regstreekse kapitaalinspuitings kan voortbestaan as die e-tolstelsel nie voortgaan nie.

Die tesourie het in Februarie R5,75 miljard vir die Gauteng-tolpadprojek toegestaan.

Die staatsdienswerkers se pensioenfonds (GEPF) hou R15,7 miljard se skuldbriewe in Sanral. Hiervan word net die helfte deur ’n staatswaarborg gedek.

’n Dringende hofbevel is op 28 April in Pretoria teen die e-tolheffings uitgereik.

Die nasionale tesourie het as ’n party tot dié saak toegetree uit vrees dat verdere uitstel van Sanral se vermoë om heffings in te vorder ’n nadelige uitwerking op Sanral se status as ’n entiteit sal hê.

Nog voordat die uitspraak gelewer is, het S’bu Ndebele, minister van vervoer, die ANC en Cosatu besluit om die inwerkingtreding van die e-tolstelsel met ’n maand uit te stel.

Sanral se kredietgradering is verlede week deur die graderingsmaatskappy Moody’s afwaarts aangepas. Dít beteken dit sal Sanral meer kos om skuld aan te gaan weens sy finansiële posisie.

Fuzile het laat blyk daar is nie geluister na die tesourie se waarskuwings teen die uitstel van die projek nie.

’n Kabinetskomitee is Vrydag aangewys om die finansieringsgevolge en ander kwessies dringend te bespreek.

Bronne in die ANC het gister gesê hulle vermoed Alli het bedank weens “politieke inmenging”.

Tembakazi Mnyaka, voorsitter van Sanral se raad, het bevestig dat hulle Alli se bedanking Maandag aanvaar het, berig ­Jinine Botha.

“Ons wil Alli bedank vir sy bydrae as uitvoerende hoof sedert die stigting van Sanral in 1998. Die raad wil egter nou fokus op die bestuur en instandhouding van die 16 000 km nasionale paaie,” lui die verklaring.

Die raad het ook onderneem om ’n bydrae te lewer aan die ministeriële taakspan wat die e-tolstelsel gaan ondersoek.

Verskeie organisasies, waaronder die DA, die Bondgenootskap Teen Stedelike Tol (Outa), Cosatu, die VF+ en Cope het

Alli se bedanking verwelkom en meen Sanral se terugslag in die hofsaak het daartoe bygedra.

Ndebele het gesê ’n waarnemende hoof sal Alli se verantwoordelikhede ná 3 Junie hanteer totdat ’n nuwe uitvoerende hoof aangestel is, berig Jani Meyer.

Pogings om Alli vir kommentaar te bereik was onsuksesvol. 

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/E-tol-dalk-finaal-geskrap-20120508