KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Friday 11 May 2012

BLATANTE NEPOTISME EN RASSISME TEEN AL WAT BLANK IS IN DIE "NUWE SUID-AFRIKA"

Onder-aan is die "rassisme profiel" tussen twee modelle....een blank- en een swart. U ken al die "Tweet"-saga oor die rassitiese voorvalle in beide spektrums.Lees die profiele- en besluit self presies WAAR die streep tussen die "ons"- en die "julle" volgens die NSA "konstitusie" getrek kan word?

Twee uiteenlopende skendings teen 'n sekere rasgroep  deur  mondelingse aanvalle- een waar 'n persoon beledig word op grond van sy ras- en 'n ander waar daar reguit gewens word 'n hele ras word uitgemoor op grond van die velkleur van 'n ras. Watter een- volgens u- is die ergste haatspraak- en verklaar die reuse verskil in optredes deur die betrokke werkgewers , media- en nasionale vervolgings liggame. Hoe se hulle- "You be the judge." (Klik op foto om te vergroot)



Brendan Cooper- (Blank)- Redakteur van FMH wat Jessica onmiddelik afgedank het


Jessica as FMH se voorbladnooi


Gevolgtrekking: In Suid-Afrika is dit 'n groter wederregtelike optrede om iemand op gronde van sy ras te beledig- as om iemand se ras op gronde van sy ras- uit te wis.Ken ons nie al die "Kill the Boer Kill the Farmer " weergawe van die ANC kommuniste nie....( meer as 29 000 blankes in stede- en 4000 blanke Boere al vermoor agv die siek geskreeu)- maar steeds is daar geen wet wat rassistiese swart lede verbied om dit te se of te sing nie. Daarteen is daar baie gou 'n wet in 1994 geproklameer wat wittes verbied om 'n swarte 'n "k*ffer " te noem. (Geen swart persoon ooit beseer of gedood nie.) Opgelet hoe gou die oorsese liberale opgespring het in hulle riool propaganda blaaie oor die blanke "rassisme"- maar soos die graf gewyg het oor die swart "rassisme?" 


Dit wys ons weer-eens dat die blanke in Suid Afrika se grootste vyand nie die swart bevolking per se is nie- maar die siek wit liberale sleepsels....soos Brendan Cooper  en Lucy Musk - wat nie gou genoeg hulle slap wit velle kon beskerm nie.


Die blanke meisie se toekoms is in skerwe- juis deur blanke liberale gemors oorsee en lokaal- wat haar eerste aangeval het- maar die swart meisie gaan eenvoudig voort asof sy niks verkeerd gedoen het nie- en geen haan kraai oor haar rassisme nie- haar toekoms is steeds verseker. Onthou - sy het eers blatant geweier om haar woorde terug te trek- maar na druk op "Twitter"- dit baie teensinnig gedoen. Sy - alhoewel sy 'n erger rassisteise aantyging gemaak het- kom skotvry daarvan af- terwyl Jessica menig vervolgings in die gesig staar- asook 'n duistere toekoms as model.


Die hele haat teen die blanke het begin toe die ANC begin het om die blanke in Suid Afrika te marginaliseer- en te demoniseer.

Die hartseer vraag is: HOEKOM HET NIE EEN VAN ONS BLANKES-  (BOERE)-DIE SWART RASSISTIESE MERRIE GAAN VERKLA NIE?


You be the Judge.