VIR ALLE BOERE.
Optog in Pta kom Mense Raak betroke ons gaan pta tot stilstand dwing tot die anc gemors
ophou met die moorde teen ons Volk.
Daar is besluit op n datum Saterdag 2 Junie 2012 bymekaar kom punte sal op n latere stadium
bekend gemaak word. Mense wat van ver afkom sal gereel word vir kampeerplek met fasiliteite
en krag. Die wat belangstel kan vir Carl by crdherbst@gmail.com