KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Sunday 8 January 2012

GEBOORTE VAN DIE BOEREVOLK.



Met stof getrede pote en die krake van die wa
beur die volk oor onbekende hart van donker Afrika
oor die kranse ruis die ratels, in die dal ’n fluister toon,
wat oor ruwe rand met eggo’s jou geboorte dag vertoon.
Met die Woord voor in die wakis deur die woeste, wrede land
breek die branders bars in buie oor jou spore in die sand.
Met die knal van voorslag klappe wat die vlaktes daw’rend hoor
word jou hart en kroos wreedaardig deur barbaarse spies deurboor
Nogtans stap jy deur die stowwe met geloof en moed en daad,
sonder omdraai, sonder weifel as besweerder van die kwaad.
Oor jou naam verrys die vierkleur, oor jou land jou lied wat troon
Hier’s jou volk, o donker Afrika, wat jou bewerk, bewoon!

7 Januarie 2012
Lokaal gevangenis