UIT DIE BEGRAFNISBRIEF VAN CONRAD BONETTE.
Liefste Boeta
Mamma se woorde is op. Die woordjie berou het ’n diep betekenis
wat met tye reggestel kan word, maar die hartseer en verlange
na jou is ’n ewigheid.
wat met tye reggestel kan word, maar die hartseer en verlange
na jou is ’n ewigheid.
Jy is my lieflingseun wat altyd onthou sal word.
Berei ’n mooi blommebedding voor waar jy is, dit sal die plekkie
vir ons herontmoeting wees, my kind.
vir ons herontmoeting wees, my kind.
Jy sal altyd onthou word en vir seker gemis word.
Baie Liefde
Mamma