Die VSA is besig om hospitale in Georgië op te rig, “These are 20-bed
hospitals…It’s an American project. A big war between the US and Iran
is beginning in the Persian Gulf. $5 billion was allocated for the
construction of these 20-bed military hospitals,” het Elizbar Javelidze
(Georgiese opposisie) gesê.
Verder is die Amerikaners besig om lughawens teen `n hoë tempo op te
rig en daar is sprake van `n hawe vir duikbote in Kulevi (aan die
Oostelike Swart See), Georgië!
Nog `n projek is die bou van `n nuwe stad, “an American military
town” noem hulle dit.
Volksgenote, gebeure in die wêreld en ook in Suid-Afrika gaan skielik
en onverwags gebeur!
Maak seker u benut die oorblywende genade-tyd om vir enige
Maak seker u benut die oorblywende genade-tyd om vir enige
gebeurlikheid gereed te wees!