KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Follow by Email

Wednesday, 4 July 2012

‘N BLIK IN DIE GESKIEDENIS…3 DAE IN ANGOLA- DIE TERREUR FABRIEK




 


Hierdie opsomming van die massamoorde in Noord-Angola, is nie vir die sagtes van gees nie. Moet dus nie sleg voel as jy dit nie kan lees nie. As jy weet dat jy sensitief is, moet jy dit nie eers begin lees nie.
Die doel van die navorsing is om iets uit die verlede te leer. Ons weet dat niks in die Afrika-revolusie spontaan gebeur nie en dat alles volgens ‘n bepaalde plan georganiseer word. Wat ons hier moet leer is die vroeë waarskuwing wat die tipe aanvalle voorafgaan.
Neem kennis van:
- Die vlak van geweld waartoe hierdie aanvallers in staat is, sodat
ons nie verras word nie.
- Die impak van die wêreldpers se stilswye.
- Die reaksie van die wêreld nadat so iets plaasgevind het.
Ons moet bepaal hoe so `n aanslag gestop kan word. Ons moet ook bepaal hoe ons die teenplan in die wêreld gaan verdedig. Wanneer julle klaar gelees het, wil ek hê dat julle `n kommentaar aan my epos by lukas@akska.co.za stuur.
Sterkte!

BOEKBESPREKING:

THE FACTORY OF TERROR
Three days in Angola

AGTERGROND

Op 15 Maart 1961 is verskeie klein dorpies in die Noorde van Angola oor `n front van ongeveer 800 km gelyktydig deur bendes aangeval en veral die Portugese inwoners is op grusame en sadistiese maniere uitgewis. Die aanvalle is op die daaropvolgende twee dae voortgesit. Plekke wat deurgeloop het was daardie jare bekend as Luvo, São
Salvador, Madimba, Mavoio, Maquela do Zombo, M’Bridge, Songo, Carmona, Negege, Quitexe, Nova Caipemba en die Fazenda (plantasie) by die Lué rivier. Teixeira, wie se neef tydens hierdie aanvalle vermoor is, het die gebiede `n jaar na die aanvalle besoek en onderhoude gevoer met oorlewendes, ooggetuies, en soldate ten einde die gebeure te herkonstrueer. Foto’s wat deur soldate afgeneem is, was in die boekklub uitgawe ingesluit, maar is vanweë die grusame aard daarvan weggelaat in die ander uitgawes. Honderde foto’s is egter ingedien by `n spesiale kommissie van die Verenigde Nasies (VN) en was ook beskikbaar vir besigtiging by die destydse
Suid- Afrikaanse uitgewers (Human en Rousseau, Kaapstad, 1965) van die boek.
In die epiloog van die boek skets James Burnham (Professor in filosofie aan die Universiteit van New York) die konteks vir die aanvalle. Hy wys onder andere uit dat
“vryheidsvegters” feitelik nooit die lande wat hulle “bevry” self bewoon het nie, en indien wel, slegs `n klein deel van hulle lewens en dat terreur teen die teikenland altyd vanuit ander lande beplan word. Angola het in 1961 `n bevolking van 5,000,000 mense gehad waarvan 4, 750,000 Afrikane en 250,000 Europeërs. Die Afrikane kon verder
ingedeel word in die Bailundu of Ovimbundu (1,500,000), Kimbundu (1, 000,000), Bakongo (500,000), Lunda (400,000), en Ganguela (400,000). Die 250,000 Europeërs het hoofsaaklik uit Portugese, maar ook taamlik baie Nederlanders en Duitsers bestaan. Die Portugese het Angola sedert 1483 begin bewoon, `n jaar nadat Diago Cam (of Cão) dit ontdek het. `n Katolieke katedraal is in 1534 gebou in São Salvador. In 1576 is Luanda gestig. Gedurende die 15de eeu het Hottentotte en Boesmans
groot dele van Angola beset, maar hulle is mettertyd uitgedryf of opgeëet deur die voorvaders van bovermelde Afrika stamme. Burnham kom derhalwe tot die gevolgtrekking dat die Portugese eintlik die ware inboorlinge van die streek is, omdat hulle dit bewoon het voordat die Boesmans/ Hottentotte of kannibalistiese stamme dit begin beset het.
Die Angolese bevolking was volkome geïntegreerd tydens die sestigerjare van die twintigste eeu. Huwelike oor die rasgrense was algemeen, die amptelike taal was en is steeds Portugees, en driekwart van administratiewe en burokratiese poste (bestuursposisies ingesluit) was bekleë deur Afrikane. Die veiligheidsdiens het uit 8,000 persone
bestaan, (2,000 soldate en 6,000 polisie). Hiervan was 5,000 Afrikane en 3,000 Europeërs.
In 1954 is die União das Populações do Norte de Angola (UPNA) gestig wat in 1958 herdoop is na União das Populações de Angola (UPA) ten einde `n meer nasionale kleur te verkry. Dit was die UPA wat die aanvalle van 15 Maart 1961 geloods het. Die leier van die UPA was Holden Roberto, `n Bakongolees wat in São Salvador, Angolagebore is. Hy was getroud met `n Brit, Susan Milton en het in 1954 die UPNA gestig nadat hy tevergeefs probeer het om met die steun van Protestantse sendelinge homself tot koning uit te roep.
Hy het vervolgens uitgewyk na Akkra, Ghana waar hy kennis gemaak het met Nkrumah asook ander Afrika Rewolusionêre leiers tydens die eerste Afrika Kongres in 1958.
In Augustus 1959 het hy die VSA besoek waar hy hand-om-die-blaas gesit het met verskeie VN afgevaardigdes, die “State Department”, CIA, AFL- CIO, en
Eleanor Roosevelt. Al hierdie instellings het morele sowel as finansiële steun aan Roberto verleen. Ondertussen het hy ook dik bevriend geraak met
Patrice Lumumba(rewolusionê leier in die Kongo). Nadat die Kongo onafhanklik geword het in Julie 1960, het Roberto sy voorbereidings in Leopoldville (hedendaagse Kinshasa) vir Maart 1961 begin onder die welwillende oë van Lumumba, die VN, VSA, Sowjet en Tsjeggiese
ambassades.
Rekrute is gewerf deur leiers na Bankongolese dorpies in die Noorde van Angola te stuur en `n aantal mense te vermoor en te vermink pour encourager les autres (om ander aan te moedig deur oormatige straf as voorbeeld te toon – n.a.v Voltaire gedurende die Franse Rewolusie). Tydens die werwingsproses is daar mildelik gebruik gemaak van toordokters se invloed, fetisjisme en kannibalisme van oorblyfsels. Die vryheidsvegters is bewapen met machetes (kapmesse) asook met
gewere van die oud Belgiese Force Publique lede en die nuwe VN weermag. Op die vooraand van die aanvalle het die meeste hennep (hemp)
en ander dwelms gebruik om moed te skep vir die aanvalle.
In hoofstuk 2 beskryf Teixeira die redes wat gevange UPA lede aangevoer het vir hulle toetrede tot die stryd: 26 van hulle is oorreed deur die belofte van kabinetsposte of ambassadeurskappe by die VN. `n Vyftienjarige jarige seun is oorreed om sy Blanke aanneempa, `n mediese dokter, te vermoor sodat hy sy instrumente asook sy graad
kan kry om as dokter te praktiseer.
`n Bende leier (hoofstuk 6) wat gevang is na die slagting van mense op `n eksperimentele plaas naby M’Bridge het te kenne gegee dat hy nooit persoonlik met die Portugese in aanraking gekom het nie. Sy ouers het na die Kongo geëmigreer vanaf São Salvador (waar hy gebore is) toe hy twee jaar oud was. Hy is deur
Holden Roberto wysgemaak dat hy `n belangrike pos by die VN sou bekleë indien hy die taak wat hom opgelê was goed sou uitvoer. Verder is hy daarvan oortuig dat die res van wêreld hom sou ondersteun in sy “vryheidstryd” teen die (Portugese) “tirannie.” Hy het sy Portugese vangers die beginsels van menseregte verduidelik soos wat dit deur die VN voorgehou word en gevra dat sy geval voor die VN moet verskyn aangesien hy `n politieke gevangene is wat die vryheidsaak gedien het.

OORSIG VAN AANVALLE

Die vernaamste aanvalle wat Teixeira beskryf, word vervolgens opgesom volgens plek van aanval, vooraftekens/ waarskuwings (indien enige), ooggetuies/ oorlewendes en hoe die aanvalle afgeloop het.
LUVO:
Luvo was naby die grens met die Kongo geleë. `n Portugese vragmotorbestuurder en sy Kimbundo handlanger moes houtkratte by die saagmeule op Luvo oplaai. Met dagbreek van 15 Maart 1961 het hulle by die saagmeule opgedaag en is deur die nagwag meegedeel dat daar “snaakse dinge” aan die gang is op Luvo: Helfte (almal Bakongos) van die werkers by die meule het die voorafgaande twee dae nie vir werk opgedaag nie, ander Bakongos op die dorpie het die Portugese vuil uitgekyk, en daar was ook vreemdelinge wat deftig aangetrek was en nie vantevore opgemerk is nie.
Op daardie oomblik het `n lawaai van die dorpie se kant losgebars, en is angskrete, geweerskote en uitroepe gehoor. Terwyl die nagwag gaanondersoek instel, het die vragmotorbestuurder en sy helper die vragmotor agter `n stapel kratte op die saagmeule perseel gaan versteek, en self boop die stapel kratte geklim vanwaar hulle `n
uitsig oor beide die saagmeule en `n gedeelte van die dorpie gehad het. Tussen twee en driehonderd oproeriges het 42 bloeiende liggame (die hele wit bevolking van Luvo waaronder vrouens en kinders in hulle tienerjare) in die rigting van die saagmeule gesleep.
`n Bedrewe persoon (duidelik `n werknemer van die meule) uit die skare se geledere het die saag aangeskakel. Die res van die groep het die dooies en beseerdes ontklee, aan `n plank vasgegespe en onder groot gejuig en doodskrete van die lewende slagoffers in die lengte (soos boomstompe) met die voete in die rigting van die roterende lem in stukkies opgesaag. Die twee ooggetuies het vir ure gewag voordat hulle ondersoek gaan instel het, bevind het dat die dorpie verlate was, en toe met die vragmotor hoofsaaklik met ompaaie gereis, en later per voet totdat hulle Carmona op die aand van 17 Maart 1961 bereik het om hulle storie te vertel.

DIE KOFFIEPLANTASIE AAN DIE OEWER VAN DIE LUÉ RIVIER

Die outeur se neef het bg. koffieplantasie besit. Volgens die oorlewende ooggetuie (`n Blanke assistant voorman) was die oggend van 15 Maart 1961 baie mistig. Hy en die voorman het 7H00 voor die eienaar se huis by `n buite tafel onder `n boom gesit en wag vir lg. sodat hulle die werkplanne vir die dag kan bespreek. Om 7H30 het die Bakongo baaswerker en anderwerkers waarvan baie vreemd, opgedaag. Volgens die baaswerker was die Bailundo werkers siek en moes vrywilligers gehuur
word om vir die dag in te staan.
Byna onmiddellik het die Bakongo werkers tot die aanval oorgegaan met hoofsaaklik die kapmesse waarmee hulle ontbossing uitvoer. Die Afrika hoofbediende is eerste aangeval, sommige het die huis, stoor en koffieboon oes aan die brand gesteek terwyl andere die eienaar, voorman en twee vroulike Afrika bediendes opgekap het. Die eienaar se vrou (wie die volgende dag sou verjaar) en haar seun wat op besoek vanaf die kosskool was, is in die huis oorval. Die assistant voorman
het drie van sy aanvallers se skedels met `n stuk loodpyp inmekaar geslaan voordat hy in die mis ingehardloop, in `n gat binne die bosgespring en himself met blare bedek het.
QUITEXE
`n Slagter, sy vrou en dogter was die enigste oorlewendes tydens die aanval op Quitexe. Die dorpie se besighede is dig bymekaar geleë en open 8H00 in die oggende as die kerkklok lui. Vanuit die vensters van sy woonhuis in die verdieping bo die slaghuis, kon die slagter die twee kruidenierswinkels, klerewinkel, apteek, hardeware-en-
plaasbenodighede winkel, vulstasie, handelspos en poskantoor sien.
Die slagter se daaglikse roetine was om 6H00 op te staan, diere te versorg, en vleis en vis te verwerk voordat hy aansit vir `n ontbyt om 7H30. Die oggend van 15 Maart 1961 was hy te onrustig om te eet. Sy dogter het opgemerk dat dit buitengewoon stil is buitekant. Die Afrika klante, wat wag vir die winkeldeure om oop te maak, is nie so
luidrugtig soos gewoonlik nie, lag glad nie, bondel in groepe voor elke winkel en praat in gedempte stemme. Hulle dra ook almal lang jasse in die hitte. Die slagter se dogter vra of hulle dalk ietsversteek onder die jasse.
Die slagter steek sy kop by die venster uit en groet die groep van agt wat voor die slaghuis staan. Slegs drie bekendes groet terug terwyl die ander vyf bly staan met hulle koppe omlaag. Die meisie bied aan om die ander winkeliers te gaan waarsku maar haar pa sê haar aan om die gewere en ammunisie nader te bring.
Om 8H00 begin die kerkklok te lui, die winkels maak hulle deure oop en die klandisie beweeg binne. Binne `n paar minute weerklink angskrete (meestal van vrouens en kinders oor die hele dorpie). Die groep voor die slaghuis bring hulle pangas en tuisgemaakte haelgewere te voorskyn en begin aan die slaghuis se deur te kap terwyl hulle “Mata! UPA! Mata! UPA!” (Maak dood! UPA! Maak dood! UPA!) skree. Die slagter en sy dogter (wat beide knap jagters is) maai hulle binne 30 sekondes af
terwyl sy vrou gewere laai en aangee.
Die krete verflou tot `n sagte gekerm soos wat die slagoffers sterf. `n Paar bebloede slagoffers hardloop die strate in, maar word ingehardloop en arms, bene, en koppe word afgekap. Die slagter en sy dogter skiet op die aanvallers, `n voortvlugtige vriend van die slagter beland in sy spervuur en word per ongeluk doodgeskiet terwyl
sy dogter lg se aanvallers platskiet. `n Dogtertjie van die klerewinkel probeer ook vlug toe die besoekende geneesheer, Dr Sousa, vanaf Carmona in sy Land Rover opdaag en skerp moet rem om haar nie te tref nie. Op daardie oomblik word haar kop oopgekap en Sousa skiet haar aanvaller dood met sy outomatiese pistool. Hy word deur die
slagter aangesê om Carmona te gaan waarsku. Die aanvallers het verdwynen `n afdeling soldate het in die middag van Carmona op die toneel
opgedaag.
CARMONA
Carmona was die hoofstad van die Uige Distrik en `n moderne dorpie met neon straatligte en 5000 inwoners. Dr Sousa het omtrent 10H00 vanaf Quitexe opgedaag om die inwoners te waarsku. Kerkklokke is laat lui ten einde al die inwoners voor die gimnasium te laat vergader. `n Burgerlike brigade is onmiddellik saamgestel. Daar is besluit dat
alle skerpskutters met hulle gewere voor vensters in die boonste verdiepings van huise op die buitewyke van die dorpie stelling sou inneem. Vrouens en kinders het in die gimnasium gaan skuil. Mans en seuns het met enige wapen tot hulle beskikking die buitewyke begin patrolleer in oop vragmotors, sportkarre, Land Rovers en jeeps. Die
verdedigers moes op die aanvallers fokus en soveel as van hulle so gou as moontlik doodmaak. Niks (selfs nie brandstigting) moes die aandag van hierdie doelwit aflei nie. `n Afdeling van 18 soldate onder leiding van `n sersant het die kragstasie beskerm. Die omroepster van die plaaslike radiostasie is aangesê om kort-kort berigte uit te saai
dat Portugese valskermsoldate met masjiengewere ontplooi is om dieaanvallers te probeer ontmoedig.
Tromme het onophoudelik en ritmies begin slaan vanaf 13H00 en tot en met die aanval voortgeduur. Vier Afrika soldate is uitgestuur om verkenning te gaan doen. `n
Aanvalsmag van meer as dertig duisend Bokangos was op pad, dronk en bedwelmd. Om 20H00 is die omgewing verlig met fakkels en was die tromslae oorverdowend. Terselftertyd het die “Mata! UPA! Mata! UPA!” kreet losgebars. Kerkklokke is laat lui om die aanvallers te verwar.
Aanvalle is vanuit drie rigtings geloods. Die kragstasie is eerste aangeval maar tot stilstand gebring toe die aanvallers begin struikel oor hulle gesneuwelde makkers wat voor masjiengeweervuur geval het. Die burgermag is aangesê om met voertuie in die aanvallers in te dryf en onmiddellik tot die teenaanval oor te gaan toe hulle sigbaar word. Dit is inderdaad gedoen en hand tot hand gevegte het uitgebreek terwyl die verdedigers self “Mata! Mata!” skree. Die aanvallers val terug om
te hergroepeer en die laaste aanval word omstreeks 24H00 uitgevoer. Dit misluk jammerlik en die aanvallers blaas die aftog.

DIE PRIMAVERA PLANTASIE

Vrouens is verkrag en vermink, kinders is opgekap en hulle liggaamsdele is in takke van bome opgehang, sommige slagoffers se buike is oopgesny en met gras en hout opgestop en aan die brand gesteek. `n Mev Reis wat gemartel, herhaaldelik verkrag en vir dood agter gelaat is, was die enigste oorlewende.
M’BRIDGE
`n Klein plasie naby die M’Bridge eksperimentele plaas is vroeg die oggend van 15 Maart 1961 eerste aangeval. Die leier van die aanvallers waarvan in die AGTERGROND ook vermeld word, het aguerdente of tuisgemaakte brandewyn van die bejaarde boer en sy vrou geëis. Die boer is ingelig dat sy aguerdente sleg smaak en toe hy verskoning
maak, is sy keel deur die leier met `n kombuismes afgeny. Sy volgelinge is daarna beveel om die kop af te sny en saam met sy vrou in die bed te sit sodat sy
kan onthou dat die leier die huis besoek het.
Die aanval op die eksperimentele plaas het 6H00 plaasgevind. Die enigste oorlewende was `n voorman wat met sy jaggeweer op die aanvallers begin losbrand het. Sy ammunisie het opgeraak en hy het sy Afrika bediende na `n buurhuis gestuur om nog ammunisie te kry. Die aanvallers het egter laasgenoemde gevang en sy kop en geslaggsorgane afgesny en seëvierend omhoog gehou. Gevange manlike slagoffers se oë is uitgesteek, hande is afgekap, hulle is ontman, hulle buike is oopgekap en die ingewande is uitgetrek terwyl hulle nog lewendig was. Een van die oorlewende se vriende is lewendig afgeslag.
Kleiner kinders is in die lug opgegooi sodat hulle bene breek voordat daar voetbal met die sterwende kinders gespeel is. Vrouens en meisies se klere is afgeskeur, hulle is verkrag, elkeen se borste is afgesny en stokke is deur hulle onderlywe gesteek. `n Meisie van agtien jaar is aan `n boom gekruisig, haar borste is afgesny en in elk van haar uitstrekkende hande geplaas. Die oorlewende ooggetuie se hande en voete is vasgebind, peper is in sy oë gegooi en hy is op die grond rondgesleep voordat `n lugmagvliegtuig laag oor die plaas gevlieg het en masjiengewere die terroriste begin neervel het. Die leier van die terroriste bende is tydens hierdie operasie gevang.
MAVOIO
`n Militêre patrollie het die slagoffers van die slagting by Mavoio ontdek. Omtrent al die huisgesinne is in die huis oorval en selfs die honde en katte is in stukke gekap. In die laaste huis is tot die babatjie in die kotjie se armpies en beentjies afgekap.
MADIMBA
Die gemeenskap (naby aan die Kongo grens) bestaande uit Portugese en Bakongos was so vreedsaam dat die boere en winkeliers nie eers wapens aangehou het nie. Ten spyte daarvan dat hulle bewus was van terreur in die Kongo, het hulle hulself wysgemaak dat “dit nie in Madimba kan gebeur nie.” Toe die aanvalle in die omgewing rugbaar word, het die hele gemeenskap besluit om te voet na die nabygeleë São Salvador te vlug. Op pad soontoe is besluit om die vrouens, kinders en `n paar mans in die
bosse te laat terwyl die ander mans wapens en versterkings vanuit São Salvador sou bekom.
Toe hulle terugkeer na die plek in die bos waar hulle die vrouens en kinders agtergelaat het, het hulle die verminkte lyke aangetref. Daar word vermoed dat die lawaai van die aanvallers in die verlate dorpie die kleinkinders en babas laat huil het wat hulle skuilplek verraai het. Vrouens is vanselfsprekend eers verkrag voordat hulle opgekap is.
Een afgekapte arm het nog steeds krampagtig `n rosekrans vasgeklou.

INTERNASIONALE REAKSIE

Die vlieënier wat Teixeira na Maquela Do Zombo gevlieg het, vertel vir die skrywer van gruwels wat op verskeie kleiner plekkies gepleeg is. Dan sê hy met hoeveel ongeloof en verontwaardiging buitelandse (Engelse en Franse) joernaliste reageer as die feite van die aanvalle aan hulle uitgewys word, so al asof hulle nie die reg het om sleg te
praat van die sadistiese moordenaars nie. In die epiloog meld Burnham dat Holden Roberto in Julie 1961 teenoor `n Franse koerant (Le Monde) erken het dat die gruwels gepleeg is, maar dat dit geregverdig was. Ondervraging van gewone ondersteuners van Roberto het geopenbaar dat onafhanklikheid die roof van huise, motors, vrouens,en geld beteken, en dat hulle vir die res van hulle lewens nie meer hoef te werk nie. ( Ook die redenasie van die ANC Jeugliega en werklose barbare).

Holden Roberto en UPA is nooit veroordeel of tot verantwoording geroep vir hierdie gruwels nie. Dit is stilswyend deur die Weste goedgekeur of gerasionaliseer in die ”
Winde van Verandering” gees wat die sestigerjare gekenmerk het. Hier wag ‘n wrede ontnugtering vir die blankes van Suid Afrika. Dit gaan geen verskil maak of jy lid is van die DA, ANC, VF+, AWB, HNP of wat ookal nie.
NS:
Wat die skrywer hierbo beskryf- is niks nuuts in Afrika nie. In die jare sestig-tydens die mau-Mau aanvalle in Kenia en Tanzanie- gerugsteun deur Jomo Kenyatta se KAU party in kenia- het swart barbare wit settelaarshuise op plase op die selfde maniere aangeval. Diere is wreed vermink deur die hakskeensenings af te kap- en plaashuise is aangeval en wittes wreed vermoor. In gevalle – soos by Eldoret- het hierdie wrede swart barbare ‘n verwagtende vrou gevat- haar lewendig soos ‘n skaap oopgeslag, haar ongebore kind uitgehaal en vermoor- en toe die sterwende vrou bo-oor ‘n bamboesloot oopgesper vasgemaak dat die Bamboes- wat 18 cm per nag groei- regdeur die vrou gegroei het. Op Nanyuki het hulle toegesak op ‘n Christen kerk- en al die ledemate wat in ‘n diens was- voor die voet vermoor. Laas week- het hulle weer in Dodoma- in die Noord-Ooste van Kenia- op ‘n sendelingstasie toegesak en al die werkers vermoor.
Gekyk na Mozambiek- het hierdie wreedaardige voorvalle teen blankes ook voortgeduur op plase in die Villa Peri en Vila De Manica omgewing- asook in die Gorongoza distrik in die sewentiger jare. Daarna het hulle- Joshua Nkomo en Robert Mugabe se ZANU-PF lede- toegeslaan op blankes in Zimbabwe in die Tet, Blantyre en boere in die Masvigo areas- en die aanvalle duur vandag nog voort. In Suid-Afrika is dit reeds ou nuus soos hulle wreedaardig op plase toeslaan en boeregesinne wreed vermoor.Steeds- na jare se slagting- het die internasionale wereld nog ‘n woord gese nie- net omrede die Weste Afrika verkrag vir haar minerale- en dit is beter- besigheidsgewys- om lokale blankes op te offer vir die grotere “prys” om jou myne en petrol maatskappye soos ENRON,BP en MOBIL te kan open in een-of-ander swart staat met goedkeuring van die korrupte staats amptenare as om die blankes te hulp te snel- en jou eie besigheids geleenthede toe te maak deur swart diktators se wrewel op die hals te haal.So ook sal die internasionale wereld nie ‘n woord oor die slagting in Suid-Afrika rep nie.
Die blqankes in Suid Afrika verkeer onder die waan dat dit “nooit” in die stede sal gebeur nie…die polisie sal hulle beskerm. meneer- mevrou- die wit stiksiendes….u ken nie die swart barbaar nie! U weet nie waarmee u te doen het nie. Die swarte haat jou as ‘n blanke- en om een nag- in die stilte van die donkerte- taxis te laai en vyf-vyf gewapende swartes by elke huis af te laai- en in ‘n ge-orkestreede aanslag een hele wit gebied uit te roei terwyl jy slaap…kos hulle net mooi NIKS!/b] Jy sal nie eers wakker word die volgende oggend om die “polisie” te skakel nie….JY SAL DOOD EN IN STUKKE WEES! Jou nietige beskermings fasiliteite in en om jou huis gaan jou net mooi NIKS help nie. Die blankes in Suid-Afrika gaan een baie, baie duur les leer vir hulle arrogante traak-my-nie-agtige houdings. Onthou die ANC se manier van “liberation” in die sewentigerjare? Onhou u nog die wreedaardige halssnoermoorde? Is Winnie Mandela OOIT tronkstraf opgele vir haar aandeel aan die moorde? Onthou u die Dobsonville en Natal oorloe tussen die Zoeloes en Xhosas- hoe hulle mekaar wreed uitgemoor het en nie eers die polisie kon hulle stop nie? het u al gesien hoe die swartes in hulle massas georganiseer word in rekordtyd- en hoe hulle onbeheersd in hulle duisende deur strate kan toi-toi en alles om hulle vernietig? Dink u steeds u sal hulle kan keer met u veiligheids heining en dief alarm?
Die ANC en kommunistiese samelopers is besig om deur hulle netwerke miljoene swartes van Afrika in te bring- en lei derduisende swartes op die huidige oomblik op jou betaalde fasikliteite by Walhlmanstahal en menig ander basisse-sowel as in Zimbabwe en Mosambiek op om jou keel te kom afsny. Die mooi woordjies en “demokratiese” praatjies wat hulle kwytraak- is ‘om jou te sus en te speel vir tyd om hulle eie aanvalsmag in orde te kry. Hulle oorheers jou in getalle op 30-1…en hulle getalle groei by die dag. Na 16 jaar se verdrukking en afpersing, moorde en slawerny- het jou oe nog nie oopgegaan nie? My volk se ondergang word deur sy eie argelose argitekte bewerkstellig.