KVB SEKURITEITS STATUS

KVB SEKURITEITS STATUS

BOERLAND OR WASTELAND

BOERLAND OR WASTELAND

KVB NOTIFICATION

Total Pageviews

Monday 23 July 2012





 GELOFTEFEES - PRIESKA

Goeiedag Volksgenote

Hiermee inligting oor die Geloftefees 2012 te Prieska wat beplan word.

Ons beplan om 'n groot veroontmoedigings Geloftefees te Prieska vir 2012 vanaf 14de tot 21ste Desember 2012 te hou. Daar word gemik om 300 000 mense te laat saamtrek te Prieska.

Om hierdie doel te laat verwesenlik het ons fondse nodig en u hulp en ondersteuning in die verband word hoog opprys gestel. Dit kan geskied deurmiddel van Donasies wat in ons rekening inbetaal kan word. Rekening besonderhede is soos volg.

Let Wel: Die Geloftefees 2012 is 'n Vrywillige Assosiasie.

Betalings word gedoen in die volgende Bankrekening:

Naam: Geloftefees 2012

Bank: Standard Bank

Rek nr: 23 102 2107

Tak: Heidelberg – 052-843

Verwys: DONASIE



EN



dan het ons die Buffer plakker projek.

Bestel sommer nou al u bufferplakker teen slegs R10,00 elk, posgeld ingesluit. Hierdeur ondersteun u ons fonds en adverteer terselfdertyd die Geloftefees 2012. (150mm x 80mm)

Betalings word gedoen in die volgende Bankrekening:

Naam: Geloftefees 2012

Bank: Standard Bank

Rek nr: 23 102 2107

Tak: Heidelberg – 052-843

Verwys: U Van en selnommer ASB!!